Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Haus Schwerinsburg Guest House

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Anri Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 3

Jaar gelys 3

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 3 resensies vir Haus Schwerinsburg Guest House
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Lorinda V - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lorinda V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Boutique hotel waarde!

Wat 'n besonderse, unieke, pragtige, goed versorgde, rustige akkommodasie! Sterk aanbeveel vir enige oornag of meer as 1 nag verblyf. Skoon, netjies en baie luukse kamers met die mooiste uitsig oor Windhoek. Naby aan heerlike restaurante. Heerlike ontbyt ingesluit. Vriendelike gasheer en gasvrou, sommer tuis gevoel!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anna H - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anna H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties, mooi en lekker.

Baie vriendelike en gasvrye mense. Mens voel sommer tuis. Dit is baie skoon en netjies. Regte omgee-mense. Ontbyt is 'n feesmaal gewees.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Haus Schwerinsburg Guest House se terugvoer

Hallo Anna en Johan

Dit was baie lekker om julle by ons te he - ons is regtig baie geseend met die lieflikste gaste! Dankie vir jou mooi woorde, ons sal dit nooit vanselfsprekend aanneem nie. Hoop ons sien julle gou weer.

Groete
Anri en Izak

Haus Schwerinsburg Guest House
Schalk Z - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Schalk Z
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelik.

Personeel was vriendelik en behulpsaam. Ontbyt was heerlik. Kamer was baie skoon.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Haus Schwerinsburg Guest House se terugvoer

Lovely lekker people! Love to have them back with us.

Haus Schwerinsburg Guest House
Vanaf
R2 952
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R2 952
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R2 952
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Schwerinsburgstraat 5, Windhoek, 0000, Khomas
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA75193d153408b9e10e57f700318835af3ed9436c5f4455da8612252800f841090be70d8927ba495350b9ebeb3d63cc78aa54?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 952 per nag, vir 2 mense 3 5 1 5 5 Schwerinsburg Road Windhoek 0000 Khomas 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -22.57212140495 17.090330371164
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem