Haven on Hoopoe
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Lesley Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 70
Op LekkeSlaap 6 jaar
Opsomming van Resensie
Nico P - Apr 2024
Algehele gradering
Rustig en baie veilig.
Nicolaas B - Mrt 2024
Algehele gradering
Wonderful.
Jos B - Mrt 2024
Algehele gradering
Lekker gesellige verblyf.
Anna D - Feb 2024
Algehele gradering
Rustige stil omgewing.
Koos C - Feb 2024
Algehele gradering
Aangenaam.
Tracy V - Des 2023
Algehele gradering
Lovely relaxing stay.
Dorothy L - Des 2023
Algehele gradering
Will come back again.
Benidiene P - Okt 2023
Algehele gradering
My kuier by Haven on Hoopoe was very amazing. Ons het baie tuis gevoel, die mense daar was baie vriendlik en welcoming. Daar is altyd electricity, al is dit loadshedding.
Hugo L - Aug 2023
Algehele gradering
Ons het net oornag op pad na Addo. Plek was baie netjies, mooi en gerieflik. Sal weer gebruik.
Magda C - Aug 2023
Algehele gradering
Ons was daar vir oornag. Alles was skoon, netjies.
Hennie B - Jul 2023
Algehele gradering
Heerlik.
Robert R - Jul 2023
Algehele gradering
A great place to stay, super hosts, convenient location and meticulous facilities.
Tersia P - Jul 2023
Algehele gradering
Netjies en sentraal geleë.
Anonieme gas - Apr 2023
Algehele gradering
Louise S - Apr 2023
Algehele gradering
Aangename oornag-opsie in Sedgefield gewees.
Allistair V - Apr 2023
Algehele gradering
Die atmosfeer en area was great. Ek sal nie omgee om weer te kom inloer nie. Naby winkels.
Rayniel S - Apr 2023
Algehele gradering
Dit was baie goed en ons ligging is tops.
Wally Y - Mrt 2023
Algehele gradering
A very good overnight stay.
Danie V - Feb 2023
Algehele gradering
Die eenheid is baie netjies, skoon en gerieflik ingerig vir 'n oornagstop.
Marlene V - Jan 2023
Algehele gradering
Very clean and hosts very friendly and welcoming.
Caroline S - Sep 2022
Algehele gradering
Comfortable, clean, convenient.
Albie A - Mei 2022
Algehele gradering
Baie lekker en rustig.
Jacqui F - Mrt 2022
Algehele gradering
Caring and friendly hosts.
Elveo B - Mrt 2022
Algehele gradering
The stay was superb, I liked the friendliness.
John F - Mrt 2022
Algehele gradering
Great location, spotlessly clean and everything we needed for a 5-night stay.
Wilna K - Feb 2022
Algehele gradering
Verrassend lekker!
René S - Jan 2022
Algehele gradering
Ideaal vir oornagakkommodasie. Silwerskoon en baie vriendelike verwelkoming.
Monniek F - Nov 2021
Algehele gradering
Heerlik gebly, skoon en netjies.
Angela I - Okt 2021
Algehele gradering
It had everything we needed for our overnight stay. Lovely and quaint surroundings.
Elmarie K - Sep 2021
Algehele gradering
Baie skoon, netjiese en rustige eenheid. Met baie vriendelike en behulpsame eienaars.
Lehan S - Jul 2021
Algehele gradering
Vinnig en vriendelik
Ilse M - Jul 2021
Algehele gradering
Excellent, no complaints.
Ansie H - Jun 2021
Algehele gradering
Very clean and safe. Friendly, accommodating welcome.
Patrick H - Mei 2021
Algehele gradering
Aangename bekostigbare verblyf. Pynlik netjies met uitstekende kliëntediens!
Lydia D - Mei 2021
Algehele gradering
Ideale oorslaapplek tussen Kaapstad en Port-Elizabeth.
Lees meerIvan T - Apr 2021
Algehele gradering
Dit was vir ons fantasties.
Jacques H - Apr 2021
Algehele gradering
A very nice base to have for exploration.
Gary F - Apr 2021
Algehele gradering
Veilig en netjies, skoon en voldoende vir oornag.
Megan H - Apr 2021
Algehele gradering
Lovely, clean units with great little kitchenette and braai area.
Cassie M - Apr 2021
Algehele gradering
Lekker snoesig en baie stil.
Pieter S - Jan 2021
Algehele gradering
Ons het die paar dae baie geniet en lekker ontspan.
Lees meerTommy C - Des 2020
Algehele gradering
Baie vriendelike diens.
Isabel V - Nov 2020
Algehele gradering
Sal vir seker weer daar bly.
Eric D - Okt 2020
Algehele gradering
Excellent.
Pieter S - Okt 2020
Algehele gradering
Baie lekker gebly. Lesley was baie gasvry en is belangrik vir haar dat gaste tyd geniet. Eenheid baie netjies. Baie rustige omgewing.
Johan H - Jan 2020
Algehele gradering
Dit was absoluut wonderlik. Baie Vriendelike diens en baie sentraal geplaas. Ons sal vir seker sommer binnekort weer inloer.
Vaughn D - Jan 2020
Algehele gradering
Excellent.
Anja B - Des 2019
Algehele gradering
Rustig en netjies.
Lizelle B - Nov 2019
Algehele gradering
Alles is daar wat jy benodig met ekstras.
Wanda B - Okt 2019
Algehele gradering
Goeie waarde vir geld.
Myrtle H - Okt 2019
Algehele gradering
Baie rustig!
Wicus V - Sep 2019
Algehele gradering
Awesome.
Riaan F - Aug 2019
Algehele gradering
Heerlike 2 nag verblyf in 'n netjiese, goed toegeruste eenheid.
Ilse M - Jun 2019
Algehele gradering
Excellent all round. Very neat and tidy.
Haven on Hoopoe se terugvoer
Thank you, Johan. We are pleased to see that you had a good stay.
Hope to see you in the future.
Cornelia D - Mei 2019
Algehele gradering
Gesellig, rustig, gasvry gasheer en gasvrou, baie tevrede met ons keuse.
Jopie B - Apr 2019
Algehele gradering
Het ons verblyf geniet.
Thomas W - Apr 2019
Algehele gradering
Very comfortable stay. Clean and tidy. The owners were very helpful and friendly.
Gerhard L - Jan 2019
Algehele gradering
Netjies en gerieflik.
Cindie A - Jan 2019
Algehele gradering
Uitstekende waarde vir geld.
Rita V - Des 2018
Algehele gradering
Uitstekend!
John N - Des 2018
Algehele gradering
Wonderlike nagstop.
Rita H - Okt 2018
Algehele gradering
Heerlik rustig.
Monica H - Okt 2018
Algehele gradering
Lekker ligging
Chrizelle M - Sep 2018
Algehele gradering
Goeie prys vir 'n lekker kuier en blyplek.
Haven on Hoopoe se terugvoer
Dit was baie lekker om julle te ontmoet en ons sien uit na die volgende kuier. Vriendelikke groete, Lesley.
Antoinette M - Aug 2018
Algehele gradering
Sien sterre.
Attie D - Aug 2018
Algehele gradering
Basiese geriewe en skoon en netjies.
Anika K - Jul 2018
Algehele gradering
Fantasties. Sal definitief weer gaan.
James D - Jul 2018
Algehele gradering
Kompak, maar gerieflike, netjiese kamer.
Lees meerErin L - Jul 2018
Algehele gradering
Great stay.
Haven on Hoopoe se terugvoer
Thank you, for staying with us. It was a pleasure to have met you and your partner. I hope you enjoyed the rest of your travels.
Kind regards,
Lesley
Anonieme gas - Jun 2018
Algehele gradering
- Kapasiteit: 8 mense
- Geen kinders onder 13
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hoek van Hoepoelaan en Tinktinkieweg, Sedgefield, 6573, Wes-Kaap