Heart & Soul
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Bloukranslaan 13, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
- Vanaf R1 300 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Heart & Soul is in Hartenbos en bied gehalteverblyf vir 'n gesin of groep vriende. Dit is naby verskeie winkels, restaurante, die strand, doendinge en besienswaardighede.
Die verblyf bied slaapplek aan 2 volwassenes en 2 kinders en beskik oor 'n slaapkamer met 'n dubbelbed en stapelbed vir kinders. Die badkamer het 'n stort, toilet en wasbak. Linne en handdoeke word voorsien.
Die kombuis is met 'n elektriese braaipan, yskas, mikrogolf, koffie- en teemaakgeriewe, breekware en eetgerei toegerus. Daar is ook 'n wasbak en die woonstel het 'n TV met DStv-kanale.
Braaigeriewe en WiFi word voorsien.
Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Persoonlike Kluis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Konferensiegeriewe
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Kunsvlieghengel
- Visvang
- Forelhengel
- Baarshengel
- Groot 5
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Konferensiegeriewe
- Wegbreekkamers
- Dataprojektor
- DVD-speler
- Blaaibord
- Witborde
- Televisie
- Plek vir tot 20 afgevaardigdes
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.4/5
Johlene Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 16
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- Bloukranslaan 13, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
- Gaste dink Heart & Soul het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Hartenbos Mosselbaai Tuinroete Wes-Kaap
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Bloukranslaan 13, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap