LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Heatherhill Farm | LekkeSlaap
+30

Heatherhill Farm

  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plaas Heatherhill, Keurbooms Heights, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R850 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Heatherhill Farm is in die prentjiemooi platteland net 9 km buite Plettenbergbaai in Keurboom Heights geleë. Op dié plaas bied ons gehalteverblyf vir jou volgende gesinsvakansie. Bewonder die sterrehemel van die Suidelike Halfrond en verlustig jouself in die landskap, berge en die see.

DStv/satellietkanale en gratis WiFi word voorsien.

Verblyf is beskikbaar in 2 selfsorgeenhede wat op die berg uitkyk met 'n uitsig oor die baai in die suide.

Plettenbergbaai het 'n verskeidenheid winkels, restaurante, dienste en strande om te besoek! Die eienaars is meer as gewillig om jou te help met besprekings by plaaslike besienswaardighede.

Rook is verbode by Heatherhill Farm.

Kenmerke

Geriewe

  • WiFi

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 10 resensies vir Heatherhill Farm
Netheid
4.8/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.6/5

Ligging

  • Plaas Heatherhill, Keurbooms Heights, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
  • Gaste dink Heatherhill Farm het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Tuinroete Wes-Kaap
Vanaf R850
per nag (plek vir 4)
Vanaf R850
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plaas Heatherhill, Keurbooms Heights, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDM0ZjkwMmNkLTg0MzctNDkyNS05NGZkLWNkZmM1YjBhMzQzNQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R850  per nag (plek vir 4) 10 5 1 5 Heatherhill Farm Keurbooms Heights 6600 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-20:00 10:00 -33.987392845788 23.448162227869
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!