Heaven in Agulhas
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Zoetendal-straat 33, L'Agulhas, 7285, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 800 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Heaven in Agulhas is in 'n stil woonbuurt op die mees suidelike punt van Afrika geleë. Dié bekoorlike selfsorghuis is ideaal vir die hele gesin of 'n groep vriende wat op soek is na 'n rustige wegbreek stapafstand vanaf die strand.
Die ruim huis beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die eerste slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n toilet, wasbak, bad en 'n stort. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n toilet, wasbak en 'n stort. Linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste kan moet hul eie swemhanddoeke saambring.
Die leefarea beskik oor 'n sitarea en 'n kombuis. Die kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolfoond en 'n yskas toegerus. Die sitarea het 'n gerieflike sitkamerstel en die binnebraai laat gaste toe om lekker te kuier, ongeag die weer. Gratis WiFi is beskikbaar. Die leefarea lei na 'n balkon met 'n pragtige uitsig oor die sonsondergang.
Die huis is naby restaurante, die strand en getypoele. Agulhas bied staproetes, die vuurtoringmuseum en Agulhas Nasionale Park.
Slaapplek
’n Bespreking by Heaven in Agulhas sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Troeteldiere indien gereël
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Onderdakparkering
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Ligging
- Zoetendal-straat 33, L'Agulhas, 7285, Wes-Kaap
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Zoetendal-straat 33, L'Agulhas, 7285, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom