Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Heaven in Agulhas

Selfsorg
Langtermynverblyf-aanbod 30% af

Kry 30% af vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Zoetendal-straat 33, L'Agulhas, 7285, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 700 R1 190 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Heaven in Agulhas is in 'n stil woonbuurt op die mees suidelike punt van Afrika geleë. Dié bekoorlike selfsorghuis is ideaal vir die hele gesin of 'n groep vriende wat op soek is na 'n rustige wegbreek stapafstand vanaf die strand.

Die ruim huis beskik oor 3 slaapkamers en 3 badkamer. Die eerste slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n toilet, wasbak, bad en 'n stort. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n toilet, wasbak en 'n stort. Die derde slaapkamer is 'n woonstel met 'n stort en sy eie ingang. Linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste kan moet hul eie swemhanddoeke saambring.

Die leefarea beskik oor 'n sitarea en 'n kombuis. Die kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolfoond en 'n yskas toegerus. Die sitarea het 'n gerieflike sitkamerstel en die binnebraai laat gaste toe om lekker te kuier, ongeag die weer. Gratis WiFi is beskikbaar. Die leefarea lei na 'n balkon met 'n pragtige uitsig oor die sonsondergang.

Die huis is naby restaurante, die strand en getypoele. Agulhas bied staproetes, die vuurtoringmuseum en Agulhas Nasionale Park.

Slaapplek

’n Bespreking by Heaven in Agulhas sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Ligging

  • Zoetendal-straat 33, L'Agulhas, 7285, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 700
R1 700 R1 190
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 700
R1 700 R1 190
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Zoetendal-straat 33, L'Agulhas, 7285, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA34fadf7b490c6b0b68a5b6dc8c420b04dd29da64ef41bf84e7375e407d22329a2551dae1a94424e63ac805d0549eb896d46f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 700 nouVanaf R1 190 per nag (plek vir 6) 33 Zoetendal Street L'Agulhas 7285 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.82431330419 20.007107484656
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem