Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Heavenly BlueStar Villa

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Pieter Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 10

Jaar gelys 2

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 10 resensies vir Heavenly BlueStar Villa
Netheid
4.7/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.6/5
Jaco V - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco V
Gesin met tieners

Bitter lekker blyplek met alles wat mens nodig sou kry.

Ongelooflike lekker blyplek. Sal weer kom bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jan G - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jan G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker.

Netjies en bekostigbaar. Dankie Eskom vir load shedding. Veilige parkering.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kobus P - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kobus P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Het baie lekker gebly. Uitsig is stunning en kamer was great.

Het baie lekker gebly. Uitsig is stunning en kamer was great. Eienaar was baie gasvry.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nicola H - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Nicola H

Pieter, the owner, is very friendly.

Pieter, the owner, is very friendly and very helpful. The room was clean and large. The bed was very big. Only thing was they only had a microwave for heating up items, thus you could not spend more than a few days. View fantastic.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gert V - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Gert V
Gesin met klein kinders

Baie lekker gebly. Dankie.

Lekker gebly. Geen ontbyt. M aar verder baie goeie oornag.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Frankwin S - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frankwin S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Luuks, en baie gemaklik.

Pieter is vriendelik en 'n topklas-gasheer, dankie vir so 'n lieflike huis. Ons kom weer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Heavenly BlueStar Villa se terugvoer

Baie dankie, Frankwin. Julle enige tyd weer welkom en baie dankie vir jou hulp ook. Seen groete, Pieter.

Heavenly BlueStar Villa
JC J - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
JC J
Saam met vriende

Wonderlik, rustig.

Pragtige geriewe met baie vriendelike en behulpsame eienaar. Kan beslis hoog aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Heavenly BlueStar Villa se terugvoer

Hi Johan, baie dankie. Julle is enige tyd weer welkom. Seen groete, Pieter.

Heavenly BlueStar Villa
Huguette V - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Huguette V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Puik!

Ons het heerlik oornag by Heavenly BlueStar Villa. Goed toegerus, netjies, veilig, puik diens en pragtige uitsig oor see. Sal dit beslis aanbeveel!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tanya O - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tanya O
Gesin met tieners

Very convenient, pleasantly surprised.

Modern and well equipped, friendly staff.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hugo V - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hugo V
Gesin met tieners

Dit was net 'n algehele plesier om hier to kon oorbly.

Die gasheer en verblyf het ons verwagtinge oorskry.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf R1 500
R1 500 R1 200
per nag, vir 2 mense
Vanaf R1 500
R1 500 R1 200
per nag, vir 2 mense
Vanaf R1 500
R1 500 R1 200
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Seekatstraat 45, Tergniet, Groot-Brakrivier, 6525, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 3
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA404edaf1f8d7552c6a2dfc470f0beb56e1215367c3d72b2c1aa9710b47952d66d3f0910e8224fa9082fd112865950ce765d8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 500 nouVanaf R1 200 per nag, vir 2 mense 10 5 1 5 45 Seekat Street Tergniet 6525 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -34.064746453539 22.19439135582
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem