Helios Place Holiday Accommodation
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Mykonos-toegangspad, Helios Place 12, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
- Vanaf R1 500 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Helios Place Holiday Accommodation is 'n selfsorg-eenheid in 'n veilige kompleks in Langebaan. Dit is net 1 km vanaf Mykonos Casino, die strandmeer en 'n winkelsentrum.
Dié eenheid is geskik vir 6 gaste en het 2 slaapkamers en 2 badkamers en 'n aparte gastetoilet. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed, asook 'n stapelbed. Die eerste badkamer het 'n stort en die tweede badkamer het 'n bad, toilet en wasbak.
Die oopplan-kombuis is met 'n yskas, mikrogolf, oond en 'n kookplaat toegerus. Die oopplan-leefarea lei na 'n kuierbinnehof met stoepmeubels en 'n braai-area. Daar is veilige parkeerplek op die perseel.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Kinderoppasser Op Versoek
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Groot 5
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Konferensiegeriewe
- Televisie
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Aparte toilet
- Stort
Eenheidgeriewe
- Verekombers
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Gedeelde dstv
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4/5
Carmen Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 12
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- Mykonos-toegangspad, Helios Place 12, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
- Gaste dink Helios Place Holiday Accommodation het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Mykonos-toegangspad, Helios Place 12, Langebaan, 7357, Wes-Kaap