Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Henne's Rest

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Lorna Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 47

Jaar gelys 6

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 47 resensies vir Henne's Rest
Netheid
4.8/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.6/5
Celia B - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
1/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Celia B
Gesin met tieners

Nie rustig genoeg nie.

Dit was nie sleg nie, maar die feit dat die huis op so 'n besige hoek sit, maak dat mens nie regtig stilte en rustigheid ervaar nie. Op die webtuiste lyk dit asof die huis langs die rivier sit, maar dis ongelukkig besig, almal ry en loop daar verby. Hulle verwag dat elkeen sy eie skottelgoed was, wat ek geen probleem mee het nie, maar die goed is nie skoon genoeg nie. Ek dink hulle kan dit nou en dan kontroleer en asb. alles een keer was.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gawie C - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Gawie C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker naweek wegbreek.

Die naweek was lekker. Heelwat diere gesien en die plek is naby aan die Kruger-heining.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kobie M - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Kobie M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekke plek.

Ons het baie lekker gekuier die naweek. Pragtige plek. Gaan beslis weer daar kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Henne's Rest se terugvoer

Baie dankie vir die mooi boodskap, so bly julle het dit geniet by Hennesrest.

Henne's Rest
Natasha K - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natasha K
Saam met vriende

A lovely stay.

We had a good break, and the kitchen had all the amenities almost like home. The caretaker was very helpful. The only negative is that the dip pool was ice cold, perhaps a solar panel/heat pump would solve that .

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Yolandé J - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolandé J
Gesin met tieners

Therapeutic, breathtaking and a good feeding of the soul.

Henne's Rest is truly an underrated gem. It is like a little piece of bush paradise, and staying there is truly therapeutic. Lorna was always willing to answer questions we had beforehand, and Liresia was always just a phone call away if we needed something. We didn't need to drive anywhere to see wildlife, as our daily visits were in abundance from the wildlife. Everything from nosy monkeys, warthogs, giraffes, wildebeest, zebra, birds, various buck and the majestic kudu visited us every day. The view across the river was amazing. We even saw a family of hippos and clearly heard them at night. It is truly worth every cent and the long travel from Cape Town. In a nutshell, the best and most memorable holiday we had as a family.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Liandri D - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liandri D
Gesin met klein kinders

Baie lekker!

Die huis is pragtig, geen klagtes. Ons het 'n baie lekker vakansie gehad.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sherin G - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sherin G
Saam met vriende

Family catch-up. We live in Australia and our South African family joined us.

Loved, loved, loved this place.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Wiets V - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wiets V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Te kort. Het dit baie geniet. Min diere gesien.

Marloth moet die skade herstel na die vloede. Altyd 'n rustige vakansie daar. Kan Henne's Rest aanbeveel. Beste waarde vir geld.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vince A - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Vince A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie gerieflik, goeie ligging.

Het lekker gekuier, heelwat diere het 'n draai kom maak, goeie diens en baie gerieflik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Henne's Rest se terugvoer

Baie dankie Vince, vir jou vriendelike woorde ten opsigte van Henne's Rest, waardeer dit opreg. Vriendelike groete, Henne's Rest

Henne's Rest
Anthea E - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anthea E
Gesin met tieners

Nature at its best!

Thank you to Liresia, she was extremely helpful and made us feel welcome. Enjoyed all the little visitors to the house, it was a treat. We enjoyed our stay and would love to visit Henne's Rest again soon. Hopefully we can get to see some more views on the Kruger fence side next time, with all the rains the vegetation is quite overgrown but we still managed to watch the elephants drinking from the viewing deck.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marius V - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marius V
Gesin met tieners

Goeie ligging, goed toegerus.

Bome en bosse voor huis baie hoog, wat dit moeilik maak om die rivier te sien. Geen DStv-dekodeerder nie, net 'n slim-TV wat jy jou eie DStv-rekening moet gebruik. Wel Netflix. Wifi stadig wat streaming bemoeilik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Henne's Rest se terugvoer

Goeiemiddag Marius
Ek het goeie nuus. Ons het nou n splinter nuwe decoder met die volle DStv paket. Die bome is ongelukkig op parkgrond en dis teen die wet om te verwyder of hulle te beskadig. Ons kan ongelukkig niks daaraan doen nie. Vriendelike Groete, Henne's rest

Henne's Rest
Cecilia J - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cecilia J

Lekkerste plek. Ongelooflikke ligging.

Hierdie huis is baie gerieflik, baie baie diere en reg langs die rivier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Henne's Rest se terugvoer

Goeie middag Cecilia
Baie dankie vir die mooi resensie wat julle vir Henne's rest ingedien het, waardeer die woorde baie. Groete, Henne's rest

Henne's Rest
Erin P - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erin P
Saam met vriende

Everything was just perfect.

The pool was amazing, the beds were comfortable, the air con's helped with the heat and the whole place felt as if it was new.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Henne's Rest se terugvoer

Baie dankie vir jou mooi woorde. Ons waardeer julle opinie baie. Vriendelike Groete, Lorna Hiestermann

Henne's Rest
Andries E - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andries E

Great location.

Great stay. Communication was poor. Ended up without hot water to the flat for 2 days. No welcome intro, keys left in braai. Only found out there was Wi-Fi available 3 days into our stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Christie L - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Christie L

Baie aangenaam.

Het dit baie geniet om so naby aan die natuur te wees.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dean C - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Dean C
Saam met eggenoot / lewensmaat

It was a very special place.

We were very happy with the place and the inverter that was supplied and we used and was a big benefit.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Henne's Rest se terugvoer

Baie dankie vir julle baie mooi resensies waardeer

Henne's Rest
Anonieme gas - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
1/5
Anonieme gas
Saam met eggenoot / lewensmaat
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Melissa V - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melissa V
Saam met vriende

Wonderlik.

Lekker kuierplek saam vriende.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Henne's Rest se terugvoer

Baie dankie Melissa, vir die goeie woorde wat jy vir ons ingestuur, ons waardeer dit opreg Vriendelike Groete, Henne'srest.

Henne's Rest
Claudien E - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Claudien E

Tiek al die boksies.

Ons het ons verblyf as familie baie geniet. Die huis is goed toegerus, wonderlike ligging en die feit dat hulle voorsiening gemaak het as daar beurtkrag is, was baie baie gaaf. Liresia het deurentyd uit haar pad gegaan om te help en altyd vriendelik. Dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Henne's Rest se terugvoer

Baie dankie Claudien vir mooi woorde wat jy oor Henne's Rest gesê het, waardeer dit baie. Nogmals dankie. Groete Henne'srest

Henne's Rest
Renee V - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Renee V
Saam met vriende

Fantasties.

Ongelooflike plek met alles wat nodig is. Sal beslis weer kom.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Henne's Rest se terugvoer

Goeiemore Renée
Baie dankie vir mooi woorde wat jy oor ons plekkie, Henne's Rest. te sê het. Ek waardeer dit baie, nogmals dankie.
Lorna Hiestermann

Henne's Rest
Nicolaas M - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicolaas M
Gesin met klein kinders

Uit London vir oulaas met kinders en familie te kuier wat immigreer.

Mees ongelooflikste plek langs die wildtuin se draad. Diere te veel om op te noem by die huis!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Henne's Rest se terugvoer

Beste Nicolaas
Baie dankie oor mooi woorde wat julle oor ons plekkie gesê het, waar dit ontsettend baie.
Groete, Lorna Hiestermann.

Henne's Rest
Tanya R - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tanya R
Gesin met tieners

A perfect getaway for the weekend.

Great location, great animal viewing, lovely entertainment area. Well-equipped home and friendly service.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ian W - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ian W
Saam met vriende

Fantastic experience.

We had a great time and the quality of the furniture is great. We enjoyed to feed the animals. We had a friendly host and good communication with the owner. All in all highly recommended.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Henne's Rest se terugvoer

Baie dankie Ian, vir die mooi woorde ek waardeer dit. Ons is so bly julle het die vakansie geniet en ons sal bly wees om julle weer te sien. Vriendelike Groete, Henne'srest.

Henne's Rest
Andre D - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre D

Alles wat jy sien op webblad en wat hul sê, lekker plek.

Ons sal beslis weer Henne's Rest gebruik en het reeds vir vriende aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Henne's Rest se terugvoer

Baie dankie Andre vir die mooi en positiewe wat jy wat jy van Henne's Rest geskryf het, ons waardeer die goeie publisiteit baie.

Henne's Rest
Danie B - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danie B

Dit was een fantastiese vakansie.

Alles in een vakansie. Wildtuin in ons eie agterplaas.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lourens B - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lourens B
Saam met vriende

Baie naby aan die Krugerwildtuinheining. Ongelooflike bos-ervaring!

Het selfs 'n luiperd van die huis se stoep af gemerk in die Kruger! Baie wild in die omgewing van die huis. Snags gereeld leeus hoor brul. Huis is puik uitgelê met meer moderne afwerkings.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Henne's Rest se terugvoer

Baie dankie Lourens vir die mooi woorde, ons waardeer dit baie,
Henne'srest Lorna

Henne's Rest
Johan V - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan V
Gesin met klein kinders

Fantasties.

Ons het baie lekker gebly by julle en sal vir seker weer teruggaan na julle plek toe. Die huis is goed ingerig en het alles wat mens nodig het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Madia V - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Madia V
Gesin met klein kinders

Heerlik, skoon en gemaklik.

Wat 'n lekker kuier. Ons het sommer nog 'n aand gebly en het heerlik gebly. Niks kortgekom nie. Als was skoon en netjies en mooi! Beslis die moeite werd!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Henne's Rest se terugvoer

Goeiemôre Madia, Ek waardeer en sê dankie vir die mooi woorde wat jy gesê het oor Henne's Rest. Baie, baie dankie, Groete

Henne's Rest
Lionel V - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lionel V

Skoon, netjies, ruim, goed ingerig.

Puik diens van eienaar en webblad. Goeie ligging, baie wild rondom huis. Goed ingerig, genoeg spasie vir 12 mense om in te bly. 2 groot yskaste met meer as genoeg plek vir die berging van vars en bevrore kos.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nicola S - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicola S
Gesin met klein kinders

Heerlike wegbreeknaweek.

Baie oulike plek. Gerieflike, ruim huis. Skoon en netjies. Daar was alles wat ons nodig gehad het en meer. Diere het ons elke dag besoek, onder andere blouwildebeeste, kameelperde, vlakvarke en verskeidenheid bokke. Liresia was baie vriendelik en gasvry met ontvangs en vertrek en Lorna het vooraf al die nodige inligting vir ons deurgegee.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan V - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan V
Saam met vriende

Baie mooi en netjies.

Sal die plek vir enigiemand aanbeveel. Baie lekker. Alles wat jy nodig het was beskikbaar. Die eienaar moet dalk net daaraan dink om ’n potjie pot aan te skaf.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Henne's Rest se terugvoer

Halo Johan, Ek is baie bly julle het jul verblyf by Henne's Rest geniet en baie dankie vir die pragtige resensie. Groete, Lorna.

Henne's Rest
Candice-leigh H - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Candice-leigh H
Gesin met tieners

An absolute pleasure!!

Thank-you so much for hosting us. The place was clean and equipped with everything we needed. We have stayed in many self catering places and this one was like home. We had many animal visitors and enjoyed the walks along the river.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Henne's Rest se terugvoer

Dear Candice-Leigh Thanx for the lovely compliment, we appreciate your praise. We want and hope to keep it that way.
Regards, Lorna

Henne's Rest
Rickus P - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Rickus P

Such a nice place with excellent service and a great view of the river! Highly recommend this place.

The house a located within a few meters from the river with a great view from the viewing deck. Everything was spotless when we arrived. With a splash pool and very spacious entertaining area, this house is perfect for larger groups.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Henne's Rest se terugvoer

Baie dankie Lionel vir die goeie resensie wat jy vir ons Henne's Rest ingehandig waardeer baie.

Henne's Rest
Monica J - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Monica J

Lieflike huis met baie spasie.

Geniet die lugreëling in elke kamer, veral met die Desember-hitte wat daar was. Baie lekker lapa om in te kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Henne's Rest se terugvoer

Hi Monica
Dankie vir die terugvoer, ons waardeer dit baie. Ek is bly jul het die kuier by Henne’s Rest geniet. Ons hoop om jul gou weer daar te ontvang.
Groete
Elna

Henne's Rest
Rose M - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rose M

Lekker kuierhuis vir groep van 10.

Ligte te min in hoofslaapkamer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Henne's Rest se terugvoer

Dankie Rose ek is bly jul het dit geniet. Dankie ook vir die terugvoer ons waardeer dit en hoop om jul gou weer te sien.

Groete
Elna

Henne's Rest
Adriaan S - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Adriaan S

Pragtige, groot huis met genoeg ruimte vir 'n groot groep.

Het dit baie geniet. Groot genoeg vir 'n groot groep mense en baie gerieflik. Al die mense is pragtige, goeie mense met wie ons gedeel het en baie gasvry. Verskeie diere was heeltyd tot by die agterdeur, en het ons meer as 'n paar keer elke dag kom besoek. Beveel Henne's Rest beslis aan vir 'n groot gesin.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Henne's Rest se terugvoer

Naand Adriaan

Baie dankie vir die terugvoer ons waardeer dit opreg. Dit is vir ons lekker om te hoor dat ons gaste hul verblyf geniet het. Ons hoop om jul gou weer te
sien.

Groete
Elna

Henne's Rest
Wyona F - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wyona F
Gesin met klein kinders

Rested, recharged and refocused in the lap of nature and in comfort!

The accommodation is amazing! Easy practical cooking and living space. Sufficient space for a large group. High quality linen and beds. Amazing location as we had Zebra, Blue wildebeest, Kudu, Giraffe and many other deer and an ostrich visiting us! Best of all is the friendly caretaker Lirisha that make the booking in and out experience an absolute joy!

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

In die skoot van die natuur en in gemak, gerus, herlaai en herfokus!

Die verblyf is wonderlik! Maklike praktiese kook- en leefruimte. Voldoende ruimte vir 'n groot groep. Hoë kwaliteit linne en beddens. Wonderlike plek en sebra, blouwildebeeste, koedoe, kameelperde en baie ander takbokke en 'n volstruis het ons gereeld besoek! Die beste van alles is die vriendelike opsigter, Lirisha, wat in- en uitklok 'n absolute vreugde maak!

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Henne's Rest se terugvoer

Dear Wyona,

Thank you for the feedback, it is much appreciated. It is always nice to hear that you enjoyed your stay with us and we hope to welcome you back soon.

I will also inform Liresia. She will appreciate the feedback.

Regards,
Elna

Henne's Rest
Leandra V - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leandra V

Hoogs aan te beveel.

Baie dankie vir die gebruik van die pragtige huis. Ons het ons verblyf ongelooflik baie geniet. Die huis het alles wat 'n mens kan nodig kry. Die ligging is fantasties! Ons sal beslis weer in die toekoms die huis wil besoek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Henne's Rest se terugvoer

Baie dankie, Leandra. Ons waardeer die terugvoer en sien uit daarna om julle sommer gou weer te verwelkom.

Groete,
Elna

Henne's Rest
Stephan C - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stephan C

Fantasties lekker.

Een van die lekkerste plekke waar ons nog was. Dankie Elna en Lirisia vir julle wonderlike gasvryheid.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Henne's Rest se terugvoer

More Stephan,
Baie dankie vir die terugvoer. Dit is altyd lekker om te hoor dat ons gaste hul kuier geniet het. Ons hoop om jul gou weer te sien.
Groete,
Elna

Henne's Rest
Melanie V - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Melanie V

Waarde vir geld.

Hierdie plekkie sal ons verseker weer sien. Baie netjies, al die nodige geriewe vriendelike diens en teenaan die Krugerpark. Sal dalk van meer beligting hou in die kamers, maar dis 'n kleinigheid. Wens ons het langer gebly!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Henne's Rest se terugvoer

Goeiedag Melanie,

Baie dankie vir die terugvoer ons waardeer dit opreg. Dit is altyd lekker om te hoor dat ons kuiergaste hul tydjie by ons geniet het. Ons sien uit daarna om jul sommer gou weer te verwelkom.

Groete
Elna

Henne's Rest
Cornelia Z - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Cornelia Z
Gesin met klein kinders

Ons het heerlik gekuier.

Henne's Rest is 'n lekker kuierhuis. Die plek is baie netjies en skoon en heerlik koel. As mens iets sou wou verander of by hê, sou dit nog 'n yskas wees. Om 12 mense se vars kos, veral met twee babas in een yskas te bêre was knap. Dit het egter nie verhoed dat ons 'n baie lekker naweek gehad het nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Henne's Rest se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoer Cornelia ons waardeer dit baie. Ons kan net ons fasiliteit verbeter as ons terugvoer van ons gaste kry. Dit is vir ons lekker om te verneem dat jul die tydjie by Henne’s Rest geniet het. Ons hoop om julle binnekort weer te sien.

Henne's Rest
Wyona F - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wyona F

A place of rest and refreshing!

Clean, comfy, well-equipped and very well located! We were very well received by Liresia. The rooms and set up made connect as a large team very easy, but still allowing space to breath and have own time out! Thank you for an awesome stay!

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

'n Rusplek en verfrissend!

Skoon, gemaklik, goed toegerus en baie goed geleë! Ons is baie goed ontvang deur Liresia. Die kamers en opset maak dit baie maklik om as 'n groot span te skakel, maar laat genoeg spasie om asem te haal en eie tyd te hê! Dankie vir 'n wonderlike verblyf!

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Henne's Rest se terugvoer

Hi Wyona,

Thank You for the feedback. I am so glad that you enjoyed your stay. We are looking forward to your visit later in the year.

Regards,
Elna

Henne's Rest
Hennie H - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hennie H
Gesin met klein kinders

Heerlike week gehad en kinders het hulself geniet in die plonspoel.

Die huis is pragtig en die dek (waar 'n nagapie bly) 'n bonus. Die braaigeriewe is uit die boonste rakke en die swembad gerieflik naby om die kinders te kan dophou. Dankie ook vir die water en ysmasjien wat beskikbaar was. Kan dalk net voorstel dat 'n 3-poot pot aangeskaf word vir gesinne wat van 'n lekker kuier pot hou. Baie dankie, die week was heerlik!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Henne's Rest se terugvoer

Beste Hennie,

Baie dankie vir die terugvoer, ek waardeer dit baie. Ons is bly dat julle dit geniet het en hoop om julle gou weer te sien.

Ek sal jou voorstel vir n potjie defnitief oorweeg.

Groete,
Elna

Henne's Rest
Melissa B - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Melissa B

Was 'n heerlike kuier en baie ontspannend.

Ons het heerlik gekuier en ontspan en sal vir seker weer daar gaan bly. Baie netjies en 'n lekker huis om in te bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Henne's Rest se terugvoer

More Melissa.
Baie dankie vir jou terugvoer. Ek is bly dat jul dit geniet het en hoop om jul gou weer te sien.
Groete Elna

Henne's Rest
Chris D - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Chris D
Saam met vriende

Was aangenaam, miskien net skoonmakers bysit, of opsies vir skoonmakers.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Henne's Rest se terugvoer

Beste Chris,

Dankie vir die terugvoer, dit word waardeer.

Ons dui wel op die profiel onder geriewe aan dat skoonmaakdiens gereël kan word op versoek. Ek het ook verlede week 'n skottelgoedwasser geinstalleer om dinge bietjie meer gerieflik te probeer maak.

Hoop om julle gou weer te sien.

Groete,
Elna

Henne's Rest
Stephan S - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stephan S
Gesin met tieners

'n Pragtige bosveld-juweel wat rus en vrede gebied het.

Henne's Rest is 'n pragtige bosveld-juweel, perfek geleë naby aan die rivier. Die huis bied atmosfeer en ons het verskriklik lekker gebly. Ek sal Henne's Rest definitief aanbeveel en sal in die toekoms weer daarheen gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Henne's Rest se terugvoer

Baie dankie Stephan ek waardeer die terugvoer en is bly dat jul dit geniet het. Ons sien uit na jul volgende besoek.
Groete,
Elna

Henne's Rest
Joe N - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Joe N
Saam met vriende

Baie gerieflik, netjies en skoon, met al die geriewe wat 'n mens kan begeer.

'n Plek om op trots te wees.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Henne's Rest se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoering Joe, dit word opreg waardeer.

Groete
Elna

Henne's Rest
Vanaf
R6 500
per nag, vir 10 mense
Vanaf
Vanaf R6 500
per nag, vir 10 mense
Vanaf
R6 500
per nag, vir 10 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Blouvalklaan 3142, Marlothpark, 1320, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbd3fc2f0796f9fc8ee179e1002d0b2171e43104772a0d1cc0957f04876256e3a1cc021023ddd6818e45c8c82171604e0482c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R6 500 per nag, vir 10 mense 47 5 1 5 3142 Blouvalk Avenue Marloth Park 1320 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 09:00 -25.332748791067 31.801361739635
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem