LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Hermajante Kothuis | LekkeSlaap
+26

Hermajante Kothuis

19 resensies
Gastehuis
Hermajante Kothuis 1
was R540
Vanaf R486
per nag (vir 2 persone)
Beskrywing

Dié privaat selfsorg-eenheid het rustieke dekor en beskik oor 'n kothuis met 2 slaapkamers. Die eerste slaapkamer het 'n dubbel- en 'n enkelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n bad en 'n stort. Die kombuis is met 'n yskas, stoof, mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is ander geriewe soos 'n braai-area en veilige parkeerplek. Gratis WiFi en satelliet-TV is ook beskikbaar.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 3 persone
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Badkamer
  • Aparte toilet
  • Stort
Kamergeriewe
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Tv
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in

Selfsorg

Kansellasiebeleid - Streng
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Hermajante Kothuis 2
was R540
Vanaf R486
per nag (vir 2 persone)
  • Plek vir 2 persone
  • Alleenstaande Eenheid
  • 2 x Enkelbed / Driekwartbed
  • Lees meer
Beskrywing

Kothuis 2 is 'n privaat eenheid met rustieke dekor en is geskik vir 2 gaste. Dit het 'n slaapkamer het 2 enkelbeddens en 'n stort en aparte toilet. Daar is 'n kombuisie met 'n yskassie en mikrogolf. Gratis WiFi word voorsien. Daar is TV geriewe met DStv in hierdie eenheid.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Aparte toilet
  • Stort
Kamergeriewe
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Kroegyskas
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in

Slegs die kamer

Kansellasiebeleid - Streng
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
was R540
Vanaf R486
per nag (vir 2 persone)
Voorkeurvennoot
  • Kapasiteit: 7 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofweg 12, Moorreesburg, 7310, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0HsPn98RZL3mqi3bWuVey5zj7OvGOowOd6bC4kn7yQ4y0rlMU4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R540, nou Vanaf R486  per nag (vir 2 persone) 19 5 1 5 12 Main Road Moorreesburg 7310 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -33.1390095 18.6611282
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!