Hermitage Huisies
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Nadia Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 122
Jaar gelys 8
Opsomming van Resensie
Kelley R - Apr 2024
Algehele gradering
Beyond satisfied!
Anonieme gas - Apr 2024
Algehele gradering
Sue H - Feb 2024
Algehele gradering
Our stay was very comfortable.
Hermitage Huisies se terugvoer
Hi Sue! Thank you for your most valuable feedback! We are working tirelessly and promise to keep our hand on everything. Can you let me know what could have been neater on the farm?
Thank you!
Charmaine V - Feb 2024
Algehele gradering
Onvergeetlike lekker rus naweek.
Angelique P - Feb 2024
Algehele gradering
Lovely little cottages.
Zoë D - Feb 2024
Algehele gradering
Excellent dog-friendly accommodation.
Lees meerAlicia L - Jan 2024
Algehele gradering
Uitsonderlike moeite word gedoen om jou tydjie gerieflik en lekker te maak.
Mariaan S - Jan 2024
Algehele gradering
Rustig, mooi, vredevol.
Till B - Jan 2024
Algehele gradering
Required.
Shante F - Des 2023
Algehele gradering
Highly recommended.
John And Peta G - Nov 2023
Algehele gradering
Beautiful and peaceful.
Johan V - Okt 2023
Algehele gradering
Uitstekende fassiliteite in 'n pragtige plaasomgewing binne 'n paar km van Swellendam.
Hermitage Huisies se terugvoer
Dierbaar! Dankie vir die wonderlike terugvoer!!
Denereze K - Okt 2023
Algehele gradering
Baie oulike plekkie. Ek het die rustigheid baie geniet.
Gert V - Okt 2023
Algehele gradering
Lekker gebly!
Michael R - Okt 2023
Algehele gradering
Great place. Pet friendly.
Johanna S - Okt 2023
Algehele gradering
Rustig.
Hannelie S - Sep 2023
Algehele gradering
Die kuier was rustig. Ons was in Swellendam vir my dogter se troue.
Lees meerHermitage Huisies se terugvoer
Ag shame, Ek is seker as jy my gevra het of vriende kan oorkom vir ’n koffie sou ek ja gesê het. Jy het nie gevra nie. Ons moet maar kwaai wees met dagbesoekers, want as al 4 ons huisies se gaste ander mense nooi is die plaas te besig en stoor ons die rus en vrede, maar ek is altyd oop vir ’n spesiale versoek van ordentlike mense.
Mooi dag.
Carmen V - Sep 2023
Algehele gradering
Rustige veilige kuier. Pragtige berguitsig.
Daleen V - Sep 2023
Algehele gradering
Rustige oornag-akkommodasie.
Pierre L - Sep 2023
Algehele gradering
Ons het die tyd geniet en lekker gerus.
Johan M - Jul 2023
Algehele gradering
Uitstekend.
Fazila H - Jul 2023
Algehele gradering
It was a home away from home. The peace and serenity was amazing. It was beautiful and the service was amazing.
Kyle R - Jul 2023
Algehele gradering
Very pleasant.
Roelf V - Jun 2023
Algehele gradering
'n Baie gesellige, warm en keurige huisie. Ons het dadelik tuis gevoel!
Chantelle B - Jun 2023
Algehele gradering
Lekker plaaskuier.
Peter R - Mei 2023
Algehele gradering
Quick stopover, so didn't really explore the area, but lovely huisie.
Michael V - Apr 2023
Algehele gradering
Lekker in die vars lug.
Lees meerHermitage Huisies se terugvoer
Hi Michael
Baie dankie vir jou volledige terugvoer. Dit help ons baie. Ek is jammer dat julle nie 100% tevrede was nie. Ons gaan 'n hot tub op aardvark se stoep aan die agterkant insit sodat dit heeltemal privaat is, en bure jou glad nie sal pla nie. Dis die eerste keer dat ek hoor van dagbesoekers. Ons laat glad nie dagbesoekers toe nie, so jou bure het vet kanse gevat omdat ek nie hier was nie. Jammer. Ons gaan aardvark oorverf en lekker deep clean. Seker maak daar is geen spinnerakke nie. Ons gaan ook gas geysers insit en nuwe twee plaat gas stofies. Ek gaan ook n battery stofsuier koop sodat ons kan stofsuig gedurende beurtkrag, want 'n besem vee storie is nie effektief nie. Die vuil eetgery is onvergeefbaar. Ek is so jammer daaroor, dalk het my dame nie alles behoorlik gewas en bekyk nie omdat dit lang naweek was en al 4 die huisies moes skoon kom binne 4 ure. Ek is baie baie jammer daaroor. Sal jy asb. laat weet waar daar staan van die hiking trail op die plaas? Dan sal ek seker maak dit word verander sodat dit nie misleidend is nie. Ek gaan ook seker maak dat die stort dreine deeglik skoon kom sodat dit ordentlik dreineer. Weereens jammer en baie dankie vir die terugvoer.
Charles M - Apr 2023
Algehele gradering
Baie netjiese plek net buite Swellendam met plaasatmosfeer.
Lees meerHermitage Huisies se terugvoer
Hi Charles!
Ons gaan hierdie maand klomp verbetering inbring sodat al die huisies goed toegerus is vir beurtkrag!
Retha B - Apr 2023
Algehele gradering
Heerlik rustig, Oros vir die siel.
James F - Mrt 2023
Algehele gradering
Very comfortable.
Francois P - Feb 2023
Algehele gradering
Relaxing in nature with everything you need.
Lees meerWillie M - Jan 2023
Algehele gradering
Rustig, gemaklik, alles wat jy nodig het. Baie om te doen en te sien gedurende loadshedding.
Vos P - Des 2022
Algehele gradering
Rustig, landelik, vriendelik - alles nodig was daar.
Laurinda F - Des 2022
Algehele gradering
It was wonderful and super comfy.
Sandrine R - Nov 2022
Algehele gradering
Very quiet place.
Adamarie M - Nov 2022
Algehele gradering
Heerlik, rustig en ten volle toegeruste akkommodasie. Pragtige natuurskoon en ligging is uitstekend.
Ruan T - Nov 2022
Algehele gradering
Baie lekker, rustige plaaservaring, steeds naby die dorp en besienswaardighede.
Lize D - Okt 2022
Algehele gradering
We had a great stay and the hot tub was a winner!
Nadia B - Sep 2022
Algehele gradering
Amazing views and our children enjoyed the animals.
Lees meerAdriette L - Sep 2022
Algehele gradering
Heerlike plaaskuier naby die dorp.
Lees meerEleanor S - Sep 2022
Algehele gradering
Moeite werd.
Chantal H - Aug 2022
Algehele gradering
Privaat en rustig.
Dashané C - Jul 2022
Algehele gradering
Baie netjies en stil. Die plekkie is lekker ingerig met als wat jy nodig het vir 'n naweek.
Lees meerIlzé L - Jul 2022
Algehele gradering
Baie lekker!
Jan G - Mei 2022
Algehele gradering
Comfortable and cosy.
Mila T - Apr 2022
Algehele gradering
A lovely stay.
David M - Apr 2022
Algehele gradering
Comfortable and cosy in a beautiful location.
Lees meerIsolde M H - Apr 2022
Algehele gradering
As loodgieter eers daar was!
Hermitage Huisies se terugvoer
Hi Isolde
Baie dankie dat jy my laat weet het! Ons het reeds gister en vandag al die dreine uitgesort en alles is 100! Weereens dankie!
Jinny P - Mrt 2022
Algehele gradering
Perfect place for a brief stay.
Leoné P - Mrt 2022
Algehele gradering
Skoon en netjiese akkommodasie in 'n pragtige omgewing!
Linda L - Feb 2022
Algehele gradering
Beautiful uitsig.
Martin G - Jan 2022
Algehele gradering
Oorskat.
Lees meerGideon S - Jan 2022
Algehele gradering
Puik.
Elsie C - Des 2021
Algehele gradering
Vredig, beeldskone natuur.
Karo W - Des 2021
Algehele gradering
Excellent.
Winnie S - Des 2021
Algehele gradering
Lovely farmstay, very close to town but far enough away.
Diane A - Nov 2021
Algehele gradering
Clean, comfy and pleasant.
Gerswin H - Sep 2021
Algehele gradering
Perfect location to escape the city life.
Eugene W - Sep 2021
Algehele gradering
Dit was fantasties. Rustige omgewing.
Dirk V - Sep 2021
Algehele gradering
Wonderlike plaas, gasvrye mense en baie behulpsaam.
Corrie S - Sep 2021
Algehele gradering
Rustig gekuier tussen die perde en die berge.
Hilary D - Aug 2021
Algehele gradering
Peaceful country break.
Lees meerBeveley T - Aug 2021
Algehele gradering
Rustigheid.
Lees meerStephen S - Jun 2021
Algehele gradering
Wel, ek gaan definitief weer terug soontoe.
Sanli H - Mei 2021
Algehele gradering
Pragtig, rustig, perfekte wegbreek.
Paul B - Mei 2021
Algehele gradering
Lekker blyplek.
Susan P - Mei 2021
Algehele gradering
Uitstekende diens, baie netjies en sal dit definitief weer besoek.
Lethia S - Apr 2021
Algehele gradering
Great value for money.
Suné C - Feb 2021
Algehele gradering
Baie lekker!
Jana V - Feb 2021
Algehele gradering
Heerlike plaas atmosfeer. Heerlik gekuier.
Elzabeth V - Jan 2021
Algehele gradering
Heerlike verblyf in die mooiste omgewing.
Francois C - Jan 2021
Algehele gradering
Fantasties, braai, swembad, kuier stoep, staproetes, netjies, skoon!
Sonja C - Nov 2020
Algehele gradering
Mooiste huisie en uitsig in Swellendam.
Lees meerAmy B - Nov 2020
Algehele gradering
Tranquility, peace and open skies.
Francois P - Nov 2020
Algehele gradering
Amazing stay and view.
Johanna M - Okt 2020
Algehele gradering
Heerlike kuier op plaas met mooi berge as agtergrond. Ons het baie welkom gevoel in die goedtoegeruste kothuis.
Stefna O - Aug 2020
Algehele gradering
Rus vir die siel.
Lees meerAnonieme gas - Aug 2020
Algehele gradering
Flynn N - Aug 2020
Algehele gradering
Heerlik ontspan en bederf met flinke diens.
Janina D - Aug 2020
Algehele gradering
Rusplek met pragtige uitsig.
Lees meerKarien C - Feb 2020
Algehele gradering
Rus en vrede na 'n lang werksdag!
Lees meerWillem D - Des 2019
Algehele gradering
Vriendelike mense, mooi ligging.
Andre H - Des 2019
Algehele gradering
Fantasties.
Andre C - Nov 2019
Algehele gradering
Heerlik.
Dalene V - Sep 2019
Algehele gradering
Netjies, veilig, mooiste uitsig en baie rustig.
Berenice G - Jul 2019
Algehele gradering
Lovely little house in a beautiful location!
Corinne De Wer D - Jun 2019
Algehele gradering
Kon nie vir beter gevra het nie.
Lauren V - Mrt 2019
Algehele gradering
Netjies en skoon. Alles wat mens nodig het is daar!
Lizanne B - Feb 2019
Algehele gradering
Pragtige huisie op 'n stil plaas.
Dominique L - Feb 2019
Algehele gradering
Piece of heaven.
Zeldie V - Des 2018
Algehele gradering
Lekker plaasverblyf met 'n pragtige uitsig op die berge.
Hermitage Huisies se terugvoer
Ai baie dankie liefste Zeldie
Carina S - Des 2018
Algehele gradering
Salig en rustig in die mooiste omgewing.
Hermitage Huisies se terugvoer
Ai Carina
Jy is dierbaar. Baie dankie.
Johanna Maria S - Okt 2018
Algehele gradering
Heerlike stil plekkie met pragtige uitsig op bergreeks! Daar's mooi skoon swembad vir die dapperes!
Gert K - Sep 2018
Algehele gradering
Goeie wegbreek van die stad se lawaai.
Christi R - Jul 2018
Algehele gradering
Rustig en pragtige natuurskoon.
Surita R - Mei 2018
Algehele gradering
Lieflike, rustige naweek in die ongelooflikste natuurskoon.
Suzette S - Apr 2018
Algehele gradering
Rose Cottage is geskik net vir 2 persone.
Lees meerHermitage Huisies se terugvoer
Shoe Suzette.
Ons is so jammer dat Rose Cottage vir julle 4 dames so sleg was. Ons Rose Cottage kry omtrent net 5 ster terugvoer van ander gaste wat 4 of selfs meer volwassenes is. Weereens jammer dat dit vir julle so n teleurstelling was.
Hoop julle vind n ander ideale kuier plek.
Baie dankie vir die terugvoering.
Rouxan L - Mrt 2018
Algehele gradering
Rustig en pragtige natuurskoon.
Hermitage Huisies se terugvoer
Baie dankie Rouxan.
Betsie S - Feb 2018
Algehele gradering
Rustig! Mooi uitsig. Kos vir die siel.
Hermitage Huisies se terugvoer
Baie dankie julle, ons waardeer die terugvoer!
Danelle B - Jan 2018
Algehele gradering
Lieflike plaaskothuisie.
Karien V - Des 2017
Algehele gradering
Heerlike, rustige atmosfeer.
Hermitage Huisies se terugvoer
Dankie Karien!
Naomi L - Nov 2017
Algehele gradering
Stil en rustig.
Hermitage Huisies se terugvoer
Baie dankie vir jou terugvoer Naomi!
Tina F - Nov 2017
Algehele gradering
'n Baie rustige omgewing.
Jack G - Okt 2017
Algehele gradering
Ons baie geniet.
Anonieme gas - Sep 2017
Algehele gradering
Dirk L - Sep 2017
Algehele gradering
Goed geleë en ruim genoeg om almal met gemak te akkommodeer.
Hermitage Huisies se terugvoer
Baie, baie, dankie Dirk!
Egan L - Aug 2017
Algehele gradering
Fantastic destination for a peaceful break away.
Hermitage Huisies se terugvoer
Thank you very much.
Olga M - Mei 2017
Algehele gradering
Lekker gekuier!
Hermitage Huisies se terugvoer
Thank you very much.
Anonieme gas - Mei 2017
Algehele gradering
Sarette L - Apr 2017
Algehele gradering
Presies wat ons gesoek het, rus en kalmte.
Alta C - Feb 2017
Algehele gradering
Heerlik!
Nicole De Vries D - Jan 2017
Algehele gradering
Beautiful natural surroundings in clean country air and comfortable accommodation.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Pragtige natuurlike omgewing in skoon plattelandse lug met gemaklike verblyf.
Ons het net ge-oornag, maar het lieflik gebly. Ons kinders het die natuurlike prag geniet, veral die interaksie met die perde. Gemaklike verblyf in 'n goed toegeruste kothuis.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Hermitage Huisies se terugvoer
Thank you so much.
Dennis G - Nov 2016
Algehele gradering
A piece of paradise.
Lees meerHermitage Huisies se terugvoer
Dankie vir sulke wonderlike terugvoering!
Jacobus L - Nov 2016
Algehele gradering
Alle verwagtinge oortref. Beste waarde vir geld ooit!
Hermitage Huisies se terugvoer
Baie dankie! Ons hoop om julle weer te sien.
Leanie J - Sep 2016
Algehele gradering
Asemrowend.
Hermitage Huisies se terugvoer
Baie dankie!
Perti B - Aug 2016
Algehele gradering
Heerlike atmosfeer.
Lees meerNelia D - Jul 2016
Algehele gradering
Van die mooiste plekke waar ons al was!
Lees meerHermitage Huisies se terugvoer
Dankie Nelia! x
Jacques V - Jul 2016
Algehele gradering
Heerlik geslaap. Netjies. Rus en vrede.
Hermitage Huisies se terugvoer
Baie dankie Jacques! Julle is dierbaar.
Godfied P - Jun 2016
Algehele gradering
Puik en rustig.
Arnaud M - Jun 2016
Algehele gradering
Baie aangenaam.
Lees meerHermitage Huisies se terugvoer
Baie dankie Arnaud!
Ek het nou 'n heerlike bankie met kussings binne gesit (so daar is ene binne en buite). Ook n klomp pamflette van staproetes en besienswaardighede in ons boek gesit. Die braai se tang hang teen die muur langs die rooster.
Duisend dankies vir julle raad en ondersteuning!
Louise L - Jun 2016
Algehele gradering
Pragtige omgewing, netjies, gasvry en als wat jy benodig.
Hermitage Huisies se terugvoer
Dankie liefste louise!!
Amy W - Jun 2016
Algehele gradering
Gasvryheid net die beste!
Hermitage Huisies se terugvoer
Wow liefste Amy, dankie!
- Kapasiteit: 15 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hermitage South Lane, Swellendam, 6740, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom