LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Hibiscus View Cottage | LekkeSlaap
+13

Hibiscus View Cottage

Selfsorg
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 4 Hibiscus Street, Heldervue, , Kaapstad, 7130, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 16
  • Vanaf R1 500 per nag (plek vir 3)

Beskrywing

Hibiscus View Cottage is 'n selfsorghuis in Somerset-Wes. Dit is ideaal vir 'n paartjie of klein gesin wat op soek is na gerieflike verblyf na aan verskeie geriewe.

Die kothuis beskik oor 1 slaapkamer met 'n koninggrootte-bed, 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Die leefarea het lugversorging en die kombuis beskik oor 'n yskas, 'n mikrogolfoond, 'n stoof met 'n oond, 'n wasmasjien en ingeboude kaste met eetgerei en breekware waarvan gaste gebruik kan maak.

Die sitkamer het gerieflike rusbanke en 'n slaapbank. Daar is 'n radio waarin jy 'n USB-stokkie kan voeg. Die sitkamer lei na 'n balkon, waar jy die lieflike uitsigte oor die omgewing kan geniet. Die perseel het ook 'n braaikamer met gratis WiFi en 'n swembad om in af te koel.

Parkeerplek is beskikbaar vir 1 motor. Ons kan ook 'n lughawependeldiens vir jou reël. Hibiscus View Cottage is naby Somerset Mall, ander winkels en restaurante asook ander besienswaardighede en doendinge.

Ligging

  • 4 Hibiscus Street, Heldervue, , Kaapstad, 7130, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 3)
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 4 Hibiscus Street, Heldervue, , Kaapstad, 7130, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 16
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDM5MTI4Y2E2LTAyMGQtNDQ5ZC1iZjRiLTQzMTQxYWZmYjZjZA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 500  per nag (plek vir 3) 4 Hibiscus Street, Heldervue Somerset West 7130 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.06358 18.81579
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!