Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Hide Away Cabin

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.6/5

Lize Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 14

Jaar gelys 3

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 4 resensies vir Hide Away Cabin
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
5.0/5
Anje M - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anje M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfek weggesteek!

Dit was 'n ongelooflike ervaring, die kajuit is beter as die foto's.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Conrad B - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Conrad B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Private woudavontuur.

Selfs mooier as die foto's, natuurskoon en rustige atmosfeer. Gashere respekteer jou privaatheid. Enigste kragpunte is USB-A, maar mens verlang glad nie na elektrisiteit nie. Hot tub en braai-area is 'n fees. Sal beslis weer gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Frances K - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frances K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie rustig.

Baie netjies gedoen en is werklik verras. Geskenkmandjie gekry wat baie oulik is.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marlise D - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Marlise D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige ligging en rustige omgewing.

Dit was fantasties om tussen die bome wakker te word.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Hide Away Cabin se terugvoer

So bly ons kon ons stukkie van Eden met julle deel.

Hide Away Cabin
Vanaf
R2 000
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R2 000
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R2 000
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plaas Spurwing, Rheenendal, Knysna, 6571, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 18
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA407ea2db6c91d6a52d661ae03f653f28a07819eca02eff456304d77a220468fe3945ee3d4223295300e67c11f7708c6df6fe?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 000 per nag (plek vir 2) 4 5 1 5 Spurwing Farm Rheenendal 6571 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -33.947412857036 22.984405631556
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem