LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by High Tide 802 | LekkeSlaap
+12

High Tide 802

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 11 resensies vir High Tide 802
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Resego M - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Resego M
Besigheidsreis

Dit was wonderlik.

Ons het ons verblyf by High Tide 802 geniet.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

It was great.

We enjoyed the stay at High Tide 802.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Gerda O - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerda O
Gesin met tieners

Aangenaam.

Baie lekker woonstel en eiendom is baie sentraal geleë. Netjies en skoon en het aan ons behoeftes voldoen.

Dineo S - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dineo S
Saam met vriende

The best holiday place.

Mr Colin was very helpful and was forever communicating with us to check if we were okay!

High Tide 802's terugvoer

Hi Dineo,
Thank you kindly for your review. You are most welcome to book with us again. God bless.

High Tide 802
Mpho K - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mpho K
Saam met vriende

Great value for money.

The apartment was spotlessly clean and the host was very helpful and very friendly.

High Tide 802's terugvoer

Hi Mpho
Thank you kindly for your review and also for keeping the flat so neat. You are welcome to book with us again. God bless.

High Tide 802
Marius V - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marius V
Gesin met tieners

Baie tevrede.

Ons verblyf was lekker. Die woonstel is paslik ingerig met al die nodige. Lekker ruim en stil met ‘n mooi uitsig oor die see.

High Tide 802's terugvoer

Good day Marius,

Thank you for your review. I am glad you enjoyed your stay.

We look forward to hosting you again. Always check for the specials we offer.

Regards,
Colin

High Tide 802
Herman S - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Herman S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties, heerlik en baie lekker.

Baie goed geleë, sentraal. Loopafstand van vermaak- en eetplekke. Woonstel was skoon en netjies. Die eienaar was baie vriendelik en hulpvaardig.

High Tide 802's terugvoer

Thank you for your review, we look forward to hosting you again.

High Tide 802
Maria V - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maria V
Gesin met tieners

Waarde vir geld en 'n goeie ligging.

High Tide 802 is definitief die moeite werd. Dis skoon en netjies. Pragtige see-uitsig. Veilige kompleks en die eienaar is baie behulpsaam en dra die gaste se belange en vereistes op die hart.

Vanessa D - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vanessa D

Cozy.

Ons het baie tuis gevoel by High Tide. Sal beslis weer gebruik maak van hulle. Op 'n baie praktiese plek geleë. Naby als. En die woonstel was netjies en skoon.

Ruan W - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ruan W

Baie gerieflik.

Baie lekker gebly en nie te ver van die omliggende plekke af nie en dit as baie rustig gewees.

Jaco J - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie mooi en skoon. Lekker plek sal weer bespreek.

Mooi skoon woonstel. Mooi uitsig en beste besluit en sal weer High Tide 802 bespreek.

High Tide 802's terugvoer

Good day Jaco,

Thank you kindly for your rating. Glad to know that your stay was a pleasant one. Hope to see you again.

High Tide 802
Wynand K - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wynand K
Gesin met klein kinders

Baie goeie waarde van geld.

Baie mooi uitsig. Bietjie moeilik om strand toe te loop as gevolg van baie trappe.

High Tide 802's terugvoer

Afternoon Wynand,
Thank you kindly for your rating. We appreciate it, we look forward to you booking with us again.

High Tide 802
was R650
Vanaf R585
per nag (plek vir 6)
was R650
Vanaf R585
per nag (plek vir 6)
was R650
Vanaf R585
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Andrew Zondo-weg 424, Eenheid 30, 802 High Tide, Amanzimtoti, 4126, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA48e5d0ad39e9fbd09f1afc33374cde883a8f8eb3123779bcbf1fc542fe84b1a3a4c964c35b66781ed21ce4de55d94a7c9016?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R650, nou Vanaf R585  per nag (plek vir 6) 11 5 1 5 424 Andrew Zondo Road Unit 30, 802 High Tide 4126 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -30.050128733833 30.888105889549
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!