Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Highgrove House

Hotel
Spesiale Aanbod 33% af

Bly 3 nagte en betaal slegs vir 2. Geldig vir verblyf vanaf 22 Feb 2024 tot 30 Jun 2024.

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 16 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Highgrove-laan 1, Langs die R40 Witrivier, Hazyview, 1242, Mpumalanga
  • Geen kinders onder 18
  • Vanaf R7 300 R4 867 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Highgrove House Country Hotel is op 'n 64 hektaar-plaas met avokado- en makadamia-neutbome geleë. Dis in die hartjie van Mpumalanga in Kiepersol, sowat 15 km van Hazyview af, geleë en binne 20 minute vanaf die Krugerwildtuin.

Ons bied 'n 8 suites wat elkeen 'n privaat ingang vanaf die tuin het. Die tarief sluit bed en ontbyt in en ’n 5-gangaandete is beskikbaar teen ’n addisionele fooi in ’n romantiese eetarea met kerslig. Aandetes by die spa, swembad of in slaapkamers kan ook gereël word.

Ontspan en neem die bederf van ons bekroonde spa in die pragtige omgewing in. Geniet die droomwêreld wat gekombineer word met die skoonheidsbehandelings, terapie, en ontspannings-doendinge - alles ontwerp om jou te laat ontspan en om die liggaam te harmoniseer. Luukse gesigbehandelings, masserings, aromaterapie, refleksologie, sjiatsoe, detoksifikasie en verslanking behandelings is ook beskikbaar. Kies wat jy nodig het van wat ons bied om jou liggaam te ontspan en jou siel te sus.

Luukse toere of ritte kan in ons voertuie met lugverkoeling gereël word. Gratis koeldrank en water word op die roete bedien. Alle ritte sluit toegangsfooie en tolhektariewe in.

Highgrove House se doel is om al jou verwagtinge te oortref!

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Jacuzzi
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kroeg
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Skoonheidskliniek
  • Spa-behandelinge
  • Swembad
  • Jacuzzi
  • Begeleide Wildritte as Ekstra
  • Gastesitkamer
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Masseer- en Skoonheidsterapie
  • Nagportier
  • Restaurant op Perseel
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Wynkelder
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Baarshengel
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Zoeloe
  • Xhosa

Maaltye Aangebied

  • Kamerbediening
  • Ontbyt
  • Aandete
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Piekniek-middagete
  • Tee

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Dataprojektor
  • Blaaibord
  • Witborde
  • Internet
  • Televisie
  • Plek vir tot 10 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 7 resensies vir Highgrove House
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Kathy Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 7

Jaar gelys 12

Ligging

  • Highgrove-laan 1, Langs die R40 Witrivier, Hazyview, 1242, Mpumalanga
  • Gaste dink Highgrove House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R7 300
R7 300 R4 867
per nag (plek vir 2)
Vanaf R7 300
R7 300 R4 867
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 16 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Highgrove-laan 1, Langs die R40 Witrivier, Hazyview, 1242, Mpumalanga
  • Geen kinders onder 18
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6ee561977bbb51077d8a1c3bd47b472a847c887c31b9243c8865501e0f675c9a044fe286be04b3957898c5308c56318d5caf?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R7 300 nouVanaf R4 867 per nag (plek vir 2) 7 5 1 5 1 Highgrove Avenue Off R40 White River 1242 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -25.127827579839 31.012651549701
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem