LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+53
Selfsorg in Skeerpoort

Highlander Trout Lodge



  • 14 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Portion 83, Hartebeeshoek, Skeerpoort, 0232, Noordwes Sien kaart

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.

Beskrywing

Die Highlander Trout Lodge is 'n werkende plaas in die Hartbeeshoekvallei. Dit bied luukse selfsorgverblyf in 3 individueel gemeubileerde kothuise. Dit is die ideale plek vir die vlieghengel-entoesias of vir 'n rustige en ontspanne wegbreek. Dit is slegs 45 minute vanaf Pretoria en Johannesburg.

Die 3 kothuise sluit in die Kingfisher, Trout House en Hartebeest House. Elke eenheid beskik oor 'n sitkamer met 'n TV met DStv, 'n kaggel, eetarea, volledig toegeruste kombuis en 'n privaat patio met braaigeriewe. Die Kingfisher is geleë in 'n welige tuin met uitsig oor foreldamme en die broeiery. Dit bied slaapplek vir 6 gaste en bestaan uit 3 en suite-slaapkamers. Die Trout House is geleë in 'n welige tuin omring deur grasperke en bome. Dit bied slaapplek vir 4 gaste en bestaan uit 2 en suite-slaapkamers. Die Hartebeest House is 'n boswegkruipplek met 'n grasdak. Dit bied slaapplek vir 4 gaste en bestaan uit 2 en suite-slaapkamers.

Alle linne en handdoeke word voorsien en die eenhede word daagliks skoongemaak.

Die Highlander Trout Lodge is bekend vir sy uitstekende, maar meer uitdagende vlieghengelgeleenthede. Dit bied 7 stil waters van verskillende groottes en ongeveer 1 km rivieroewer. Alle damme is met reënboogforel gevul. Geelvis kom natuurlik in die damme en rivierstelsel voor. Gaste kan 'n wandeling langs die rivieroewer van die ongerepte Skeerpoortrivier met sy kristalhelder water maak of 'n piekniek rondom die damme of geriewe op die rivieroewer hou.

Die plaas is enige fotograaf se droom. Voëlkyk en wildkyk is ook uitstekend.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
Swembad
Mooi uitsig
Skoonmaakdiens
Boogskiet
Fietsry
Visvang
Wildritte

Kamers

Hartebeesthuis
Vanaf
Vanaf R2 500
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Hartebeesthuis het 'n grasdak en 'n bosveldgevoel. Dit het slaapplek vir 4 gaste in 2 en suite-slaapkamers. Die eerste slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en die tweede slaapkamer het 2 driekwartbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort, en elke badkamer het verhitte handdoekrelings. Die huis het 'n sitarea met 'n kaggel, 'n eetarea en 'n kombuis wat ten volle toegerus is. Daar is ook 'n stoep en 'n braai.

Oorsig van kamer/eenheid
2 Slaapkamers 2 Badkamers

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Volledige kombuis
DStv
Kaggel
Braai
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Buitelug
Braai
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Braai
Yskas
Volledige kombuis
Mikrogolfoond
Oond
Stoof
Temperatuurbeheer
Kaggel
Vermaak
DStv
TV
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Gaste moet hul hout en brikette saambring. 'n Komplimentêre kruiwa vol hout word voorsien.
Gaste moet hul kunsvlieghengeltoerusting saambring. Dit sluit stokke, lyne, katrolle, vliegies, ens. in.
Die daaglikse vlieghengeltoegangsfooi is ingesluit.
Die vang van die eerste 2 forelle is ingesluit.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal

Trout House
Vanaf
Vanaf R2 500
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Trout House is in 'n lowerryke tuin vol grasperke en bome. Dit het slaapplek vir 4 gaste in 2 en suite-slaapkamers. Die eerste slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 driekwartbeddens. Elke en suite-badkamer het 'n bad en 'n stort, en elke badkamer het verhitte handdoekrelings. Die eenheid het ook 'n sitarea met 'n kaggel, eetarea en 'n kombuis wat ten volle toegerus is. Daar is 'n stoep en 'n braai-area.

Oorsig van kamer/eenheid
2 Slaapkamers 2 Badkamers

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Bad, Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Bad, Stort, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Volledige kombuis
DStv
Kaggel
Braai
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Buitelug
Braai
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Braai
Yskas
Volledige kombuis
Mikrogolfoond
Oond
Stoof
Temperatuurbeheer
Kaggel
Vermaak
DStv
TV
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Gaste moet hul hout en brikette saambring. 'n Komplimentêre kruiwa vol hout word voorsien.
Gaste moet hul kunsvlieghengeltoerusting saambring. Dit sluit stokke, lyne, katrolle, vliegies, ens. in.
Die daaglikse vlieghengeltoegangsfooi is ingesluit.
Die vang van die eerste 2 forelle is ingesluit.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal

Kingfisher
Vanaf
Vanaf R3 000
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Kingfisher staan in 'n welige tuin met 'n uitsig oor die foreldamme en broeihuis. Dit het slaapplek vir 6 gaste in 3 en suite-slaapkamers. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed, die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en die derde slaapkamer het 'n koninggrootte-bed. Elke en suite-badkamer het 'n bad en 'n stort, en elke badkamer het verhitte handdoekrelings. Die huis het 'n kaggel in die sitarea en daar is 'n eetarea, 'n kombuis wat ten volle toegerus is en 'n stoep, sonkamer en braai-area.

Oorsig van kamer/eenheid
3 Slaapkamers 3 Badkamers

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Bad, Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Bad, Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Bad, Stort, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Volledige kombuis
DStv
Kaggel
Braai
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Buitelug
Braai
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Braai
Yskas
Volledige kombuis
Mikrogolfoond
Oond
Stoof
Temperatuurbeheer
Kaggel
Vermaak
DStv
TV
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Gaste moet hul hout en brikette saambring. 'n Komplimentêre kruiwa vol hout word voorsien.
Gaste moet hul kunsvlieghengeltoerusting saambring. Dit sluit stokke, lyne, katrolle, vliegies, ens. in.
Die daaglikse vlieghengeltoegangsfooi is ingesluit.
Die vang van die eerste 2 forelle is ingesluit.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 106 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.6
Veiligheid
4.8
Amelia S
Saam met lewensmaat
5.0
Fantasties! Pragtig en rustig, ons gaan definitief weer!
Jul 2026
Antoinette B
Saam met vriende
5.0
Heerlik gebly. Heerlik gebly. Die plek het ons verras aangesien dit baie mooier is as op die foto's. Die kaggel was 'n wenner.
Jul 2026
Lelandie R
Saam met lewensmaat
5.0
Netjies & mooi. Ons is deur baie vriendelike personeel ontvang. Die verblyf is netjies en alles wat ons nodig gehad het, was daar. Ons sal beslis weer...
Sien meer
Jun 2026
Willem V
5.0
Regte plek om jou batterye te laai. Highlander Trout Lodge gaan ons weer sien. Die plek homself, ligging en natuurskoon is perfek!
Nov 2025
Wendy E
Saam met lewensmaat
5.0
Die rustigheid en pragtige uitsig is ongelooflik! Ons het werklik baie lekker gekuier.
Okt 2025

4.6/ 5

Gebaseer op 106 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.6
Veiligheid
4.8
Amelia S
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2026

Fantasties! Pragtig en rustig, ons gaan definitief weer!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Antoinette B
1 nag ⋅ Saam met vriende
5.0
Jul 2026

Heerlik gebly. Heerlik gebly. Die plek het ons verras aangesien dit baie mooier is as op die foto's. Die kaggel was 'n wenner.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lelandie R
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2026

Netjies & mooi. Ons is deur baie vriendelike personeel ontvang. Die verblyf is netjies en alles wat ons nodig gehad het, was daar. Ons sal beslis weer daar bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Willem V
Kort verblyf
5.0
Nov 2025

Regte plek om jou batterye te laai. Highlander Trout Lodge gaan ons weer sien. Die plek homself, ligging en natuurskoon is perfek!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wendy E
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Die rustigheid en pragtige uitsig is ongelooflik! Ons het werklik baie lekker gekuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lydia B
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
4.8
Mrt 2026

Heerlik rustig. Ons het die stilte en bosomgewing baie rustig gevind. Heerlik rustig. Hartebeesthuis is goed toegerus. Ons het die stilte en bosomgewing baie rustig gevind en lekker gekuier.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Riana D
1 nag ⋅ Saam met vriende
5.0
Sep 2025

Mooi omgewing, lekker huis en braaikamer. Privaat. Baie lekker gekuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Zannae V
Kort verblyf ⋅ Saam met vriende
5.0
Jul 2025

Sal beslis weer soontoe wil gaan! Ons het vreeslik lekker gebly. Die huis en natuur is pragtig en die water in die agtergrond is te heerlik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Willem V
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Uit die boonste rakke. Ons is baie, baie vriendelik en professioneel ontvang. Die verblyf was uit die boonste rakke. Ons verwagtinge is oortref. Die mooiste ligging en natuurskoon. Die eenheid was deftig, smaakvol en stylvol. Die badkamers in elke kamer is 'n wenner.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Izelle P
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
4.8
Aug 2025

Pragtige plek, het lekker gebly. Pragtige plek, het lekker gebly. Daar was alles wat ons nodig gehad het en was loopafstand van die damme.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0


Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Sandra Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 106

Op LekkeSlaap 12 jaar


Ligging

Gaste dink Highlander Trout Lodge het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien

© LocationIQ Maps, OpenStreetMap Contributors


Tariewe en beskikbaarheid


Spaar op jou verblyf

Kyk ’n bietjie watter spesiale aanbiedinge by dié blyplek beskikbaar is.

15% AF!
Rewards
Kry 15% af - Slegs vir LekkeSlaap Rewards Vlak 2-lede. Hierdie aanbod is altyd beskikbaar.
10% AF!
Rewards
Kry 10% af - Slegs vir LekkeSlaap Rewards Vlak 1-lede. Hierdie aanbod is altyd beskikbaar.

Wat jy moet weet

Inklok Tussen 14:00 en 19:00
Uitklok Voor 11:00
Hartebeesthuis
Selfsorg
Trout House
Selfsorg
Kingfisher
Selfsorg

Gaste moet hul hout en brikette saambring. 'n Komplimentêre kruiwa vol hout word voorsien.
Gaste moet hul kunsvlieghengeltoerusting saambring. Dit sluit stokke, lyne, katrolle, vliegies, ens. in.
Die daaglikse vlieghengeltoegangsfooi is ingesluit.
Die vang van die eerste 2 forelle is ingesluit.

Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal

Vanaf
R2 500
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R2 500
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R2 500
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Portion 83, Hartebeeshoek, Skeerpoort, 0232, Noordwes

Sien kaart
  • 14 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://properties.cdn.tripco.co.za/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe3d8636fe47a243617b15ea307864db0c8ddf77dd4904d0eab0c3c3adea0cadeb3bed79224119d77a6e7aa4b4f0c13d60efc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 500 per nag, vir 2 mense 106 5 1 5 Portion 83 Hartebeeshoek 0232 Noordwes 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -25.844622574074 27.784808725119