LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Highlands Lodge | LekkeSlaap
+98

Highlands Lodge

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 27 resensies vir Highlands Lodge
Netheid
4.6/5
Diens
4.3/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.4/5
Nombulelo P - Apr 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Nombulelo P
Gesin met klein kinders

Beautiful and peaceful place.

The place is beautiful, but it will be nicer if they can have TV's in the Challets as the kids get bored without TV.

Algene M - Mrt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Algene M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beste plek om af te switch en al jou tyd met jou partner te spandeer.

Natuur, kaggelvuur, swembad, stilte en kalmerend.

Begbie H - Feb 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Begbie H

Liza-Marie baie aangenaam, het heerlik en goed gekuier.

Fantastiese ligging en lekker afgesonder. Hoop net ons het nie te veel geraas nie. Sal enige tyd weer daar gaan kuier! Pragtige ligging, netjies en baie ruimte, dankie geen televisie. George 20 minute weg.

Elizabeth V - Nov 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elizabeth V
Saam met vriende

Very pleasant.

Beautiful location, spacious house.

Algene M - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Algene M
Saam met eggenoot / lewensmaat

It is the perfect winter getaway.

We were so happy with our cabin. It is so cosy.

Nadia P - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nadia P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was ongelooflik lekker. Prentjiemooi tussen die groot dennebome.

Vriendelike diens. Perfek!

Joelene S - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Joelene S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was lekker rustig en stil.

Was heerlik om weg te kan breek.

Robyn P - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Robyn P
Gesin met klein kinders

Baie aangename en aangename verblyf. Die kinders het dit geniet om die omgewing te verken en te swem.

Baie aangename en aangename verblyf vir die hele gesin. Kinders is besig gehou met die swembad en om die lodge en die omgewing te verken.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Very pleasant and enjoyable stay. The kids enjoyed exploring the area and swimming.

Very pleasant and enjoyable stay for the entire family. Kids were kept busy with the swimming pool and exploring the lodge and surrounding area.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Lisa P - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lisa P
Gesin met klein kinders

Beautiful lodge in the mountains.

Lodge is in the mountains next to an apple farm, beautiful and quiet, friendly staff, neat and clean. It has a large swimming pool and play ground. Great for kids.

Cornell K - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Cornell K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very relaxing lodge.

A peaceful setting. A great way to refresh for city life.

Megan B - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Megan B
Saam met eggenoot / lewensmaat

An amazing place.

Lizemari, the lady that assisted us, was so friendly and accommodating, even with our last minute crisis was she really helpful. We really appreciate the wonderful hospitality. Thank you.

Carina S - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Carina S
Gesin met klein kinders

Rustige, pragtige omgewing in die berg.

Gasvrou Lizemari was hulpvaardig en vriendelik. Alles is skoon en netjies. Lodge is binne 30 min van besienswaardighede in Oudtshoorn, Knysna, George en Mosselbaai.

Etienne D - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Etienne D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Stil en rustige atmosfeer.

Lekker sielskos in die berge

Cheslyn B - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cheslyn B
Saam met vriende

Very nice.

It's a very nice place.

Petro S - Feb 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Petro S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige omgewing.

Die lodge is tussen die berge en die natuurskoon is baie mooi. Die waterval is naby en maklik bereikbaar. Die tuin is pragtig. Eenheid 13 waar ons tuisgegaan het is basies toegerus sonder 'n TV en koffieskinkbord. Die inkloktyd is verwarrend aangesien dit 19:00 op die webtuiste is, maar volgens ontvangs is dit 18:00. Ons het die deposito baie vinnig terug ontvang, dankie. Ons sal weer die lodge besoek.

Highlands Lodge's terugvoer

Baie dankie. Ek waardeer die terugvoering oor 'n skinkbord gaan dit beslis opvolg.

Highlands Lodge
Sean D - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Sean D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig en stil.

Ons het baie lekker gebly, maar het gesukkel met pype in die toilet wat nie reg werk nie en die water stop. Die kraan drip heeltyd op die vloer.

Highlands Lodge's terugvoer

Dankie. Onthou ons het gesukkel na die brand. Jammer vir die drup.

Highlands Lodge
Janine V - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Janine V
Gesin met klein kinders

Beautiful, quiet and clean.

This was a very lovely place we stayed at. Majestic view, friendly staff,and safe. Was also well equipped and clean. Thank you for a very nice holiday Aunty Martie and the Uncle.

Martin V - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Martin V
Gesin met tieners

Fantastiese plek om weg te kom van die gewoel.

Marvellous uitsig met fantastiese weer en natuur om jou. Kalmte en vrede omvou jou. Sal dit beslis aanbeveel.

Kobus L - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kobus L
Gesin met tieners

Waarde vir geld as jy gerieflik wil bly, maar steeds naby die natuur wil voel.

Sentraal geleë om die Tuinroete van te verken. Gerieflike verblyf, pragtige swembad, voel baie naby aan natuur.

Highlands Lodge's terugvoer

Baie dankie. Ek waardeer.

Highlands Lodge
Martina T - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Martina T
Gesin met tieners

Eenvoudige houthuisies, netjies en skoon met mooi uitsig op die berg. Ons het lekker gebly in die houthuisies en kon ook 'n hele ent in die fynbos stap.

Ons het 2 nagte lekker hier gebly in die bosbou-tipe huisies! Dit was eenvoudig, netjies en skoon (handdoeke word voorsien). Die water in die huisies proe heerlik en is skoon bergwater! Ongelukkig was daar nie hout nie, maar gelukkig het ons ingepak. Neem jou eie rooster en driehoek ook saam. Die nagte kan koud wees in die winter en lente, so vra vir 'n huisie met 'n kaggel (daar is 'n verwarmer in elke huisie). Ons is natuurmense en het dus die berg en fynbos-omgewing baie geniet. L.W. daar is 'n breekskadedeposito wat betaalbaar is met aankoms (kontant alleen - sien webtuiste).

Jannie R - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jannie R
Gesin met klein kinders

Lekker en mooi.

Baie mooi natuurskoon. Rustige atmosfeer.

Lucinda H - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lucinda H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Hemel op aarde!

Ek en my man was mal oor Highlands Lodge. Dis een van die lekkerste plekke waar ons nog was. Ons is albei lief vir die natuur en die skoonheid en stilte wat daarmee saamgaan, en dit is wat jy kry by Highlands Lodge.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Heaven on earth!

My husband and I absolutely loved Highlands Lodge. It is one of the most amazing places we visited. We both love nature and we love the beauty and quietness that comes with it and that is what you get at Highlands Lodge.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Highlands Lodge's terugvoer

Baie baie dankie Lucinda

Highlands Lodge
Alex W - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alex W
Gesin met tieners

Rustig.

Dit was 1 fantastiese vakansie. Die uitsig op die berge is asemrowend. Personeel is baie hulpvaardig en vriendelik. Het nooit die hitte van die omgewing ervaar nie omdat dit so in die berge geleë is, was dit heerlik koel. Swembad is goed versorg. Ons eenheid was netjies.

Highlands Lodge's terugvoer

Baie dankie Alex, ek waardeer dit.

Highlands Lodge
Linda M - Jul 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Linda M
Gesin met klein kinders

Lekker vir gesin om saam te kuier, aangesien daar nie 'n TV is nie en beperkte selfsoonopvangs.

Rustige wegbreek van die besige stadslewe en verkeer.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Good for family re-engagement due to no TV and limited data bundles network availability.

Peaceful sleep away from the daily bustle of traffic.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Highlands Lodge's terugvoer

Baie dankie.

Highlands Lodge
Gideon L - Mrt 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Gideon L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Awesome!

Die vriendelikste ontvangs en gasvryheid. Baie privaat vir die perfekte romantiese wegbreek. Uitsig bo vanaf die staproete is asemrowend. Bly gerus by die Highlands Lodge.

Jenniker V - Jan 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jenniker V
Gesin met tieners

Fantasties.

Definitief waarde vir jou geld. Familie vanaf die Kaap het ons daar kom groet en onmiddellik verlief geraak op die plek en soveel van Highlands Lodge gehou dat hulle ook van die lodge gebruik gemaak het vir hulle verblyf en my vreeslik bedank omdat ons hulle aan die plek bekend gestel het.

Elsabe C - Des 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Elsabe C
Gesin met tieners

Vriendelike diens.

Ons is baie vriendelik ontvang die diens was puik en die akkommodasie skoon en gerieflik. Dit raak nogal koud tussen die berge maar die uitsig is fantasties!

Highlands Lodge's terugvoer

Baie , baie dankie. Ek waardeer dit.
Groete en hoop om julle weer te sien.

Highlands Lodge
Vanaf R450
per nag (plek vir 2)
Vanaf R450
per nag (plek vir 2)
Vanaf R450
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 74 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: The Farm Remainder Plattekloof 131, Waboomskraal, George, 6529, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDE1ZDY5MDA1LTFkNDMtNGNjZi04OWJiLWYwZDMxY2E5ODJjZg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R450  per nag (plek vir 2) 27 5 1 5 The Farm Remainder Plattekloof 131 Waboomskraal 6529 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-18:00 10:00 -33.885805555556 22.343027777778
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!