Groenpunt Akkommodasie by Hillside Heights 606 - Two Bedroom | LekkeSlaap
+15

Hillside Heights 606 - Two Bedroom

2 resensies
Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Wesselsstraat 1, Groenpunt, Kaapstad, 8005, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 450 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Hillside Heights 606 is 'n tweeslaapkamer-selfsorgwoonstel in 'n veilige gebou in Groenpunt. Dit is ideaal vir gaste wat op soek is na gerieflike verblyf met lieflike uitsigte oor die stad, naby verskeie besienswaardighede in die omgewing.

Die woonstel is op die sesde verdieping geleë en is smaakvol gemeubileer en het 2 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede kamer het 2 enkelbeddens, met 'n stort-oor-bad, 'n wasbak en 'n toilet in die badkamers. Die kombuis is goed toegerus en het 'n yskas-vrieskas, 'n mikrogolfoond, 'n oond met 'n stoof en ingeboude kaste met ander toebehore vir jou gebruik.

Die sitkamer het gemaklike sitplek en 'n TV met sekere DStv-kanale. Skuifdeure in die leefarea lei na die balkon vanwaar 'n uitsig oor die omliggende omgewing bewonder kan word.

Die gebou het ook 'n gemeenskaplike swembad en braaigeriewe. Ons is na aan verskeie winkels, kroeë en restaurante geleë. Ons is ook net 'n entjie se ry van Groenpunt, die V&A Waterfront en ander besienswaardighede af.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

3.8 uit 5van 2 resensies vir Hillside Heights 606 - Two Bedroom
Netheid
3.0/5
Diens
3.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
3.0/5

Ligging

  • Wesselsstraat 1, Groenpunt, Kaapstad, 8005, Wes-Kaap
  • Gaste dink Hillside Heights 606 - Two Bedroom het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 450
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 450
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Wesselsstraat 1, Groenpunt, Kaapstad, 8005, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDcxODc2NzE3LWRiMTAtNGU1NS1iMTZhLTc4NTQ1OGY0MGQ2NA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 450  per nag (plek vir 4) 2 5 1 4 1 Wessels Road Green Point 8005 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -33.91171 18.41411
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za