Hippoholiday

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Ekstra Fooie

Buiten die tariewe in die bostaande tabel hef die eiendom ook 'n eenmalige:

  • Skoonmaakfooi van R400.00 per bespreking
Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!

Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *

Rewards

Kry 15% af - Slegs vir LekkeSlaap Rewards Vlak 2-lede. Hierdie aanbod is altyd beskikbaar.

Pensioenaris-aanbod

Kry 15% af (minimum twee nagte se verblyf). Hierdie aanbod is altyd geldig. Dié aanbod is slegs vir pensioenarisse beskikbaar. B’s&V’s geld.

Rewards

Kry 10% af - Slegs vir LekkeSlaap Rewards Vlak 1-lede. Hierdie aanbod is altyd beskikbaar.

Prys sluit in
Hippoholiday House
Selfsorg
Hippoholiday Eenheid 1
Selfsorg
Hippoholiday Eenheid 2
Selfsorg
Huisreëls

Die uitstaande saldo is betaalbaar aan die instansie via EFT. Gaste wat die woonstel bespreek, het toegang tot die voorkant van die huis en sy geriewe, terwyl gaste wat die huis bespreek, toegang het tot die agterkant van die huis en sy geriewe. Enige bykomende gaste wat nie in die oorspronklike bespreking genoem word nie, sal 'n bykomende fooi gehef word. Gaste moet hul eie selfsorgverbruiksgoedere voorsien. Elke eenheid sal 'n voorafbetaalde elektrisiteitsbewys van R100 met aankoms ontvang, daarna moet gaste dit herlaai. Gaste kan ekstra elektrisiteit aanlyn, by winkels of via hul banktoepassing koop indien nodig. Gaste moet hul eie handdoeke saambring.

Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R 750
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 750
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 750
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 11 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Seekoei 1812, Marloth Park, 1321, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2be271cff0d03c6e0ce9b9e994b13f3e9f89fe0f69d60e328ff26cda7fd43a7f50b3d63cc039e88a90348743f19730594cd4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag (plek vir 2) 68 5 1 5 Seekoei 1812 Marloth Park 1321 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-22:00 09:00 -25.33643 31.77883

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang