+481

Hippoholiday

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 11 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Seekoei 1812, Marloth Park, 1321, Mpumalanga
  • Vanaf R750 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Hippoholiday is geleë in Seekoeistraat in Marlothpark, binne loopafstand van die Krugerwildtuin se heining en die Krans-uitkykpunt. Die eiendom bied 'n rustige boswegbreekplek omring deur wildlewe, insluitend impalas en sebras.

Hippoholiday Huis bied slaapplek vir 5 gaste in 2 slaapkamers en 'n enkelbed in die ingangsportaal. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed, en die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed. Die huis het 2 badkamers, 'n oopplan-sitkamer met 'n slim-TV en 'n eetarea.
Veilige parkering is beskikbaar vir alle eenhede.

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Swembad
Openbare vervoer naby
Vervoerdienste

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 69 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Jan L
Saam met lewensmaat
5.0
Skitterende verblyf. Kalm en rustige atmosfeer. Diere oral. Heerlike swembad. Skoon en netjies. Die kragfout is ons tydens die verblyf op hoogte gehou...
Sien meer
Nov 2025
Eileen B
5.0
Wegbreek na Marloth Park met volwasse kinders. Ons het heerlik gebly en die direkte kontak met die eienaar was baie spesiaal.
Sep 2025
Ria N
Saam met lewensmaat
5.0
Baie lekker gebly in Sharon se mooi plekkie. Baie dankie Sharon dat ons so lekker in julle mooi plekkie kon bly, ons het dit baie geniet. Die diere el...
Sien meer
Sep 2025
Sarita C
5.0
Dit was heerlik. Dit is 'n netjiese plek met alles wat 'n mens nodig het.
Aug 2025
Hanli M
Saam met lewensmaat
5.0
Fantasties. Baie lekker gebly, alles perfek groot genoeg vir 2.
Jul 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Sharon Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 69

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • Seekoei 1812, Marloth Park, 1321, Mpumalanga
  • Gaste dink Hippoholiday het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 750
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 750
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 750
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 11 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Seekoei 1812, Marloth Park, 1321, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2be271cff0d03c6e0ce9b9e994b13f3e9f89fe0f69d60e328ff26cda7fd43a7f50b3d63cc039e88a90348743f19730594cd4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag (plek vir 2) 69 5 1 5 Seekoei 1812 Marloth Park 1321 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-22:00 09:00 -25.33643 31.77883

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang