15% af Kry 15% af op alle besprekings wat 2 dae of minder voor jou verblyf gemaak word. Hierdie aanbod is altyd geldig.
Hoedspruit Akkommodasie by Hoedspruit Selfsorg Vakansie Huis | LekkeSlaap
+52
+52

Hoedspruit Selfsorg Vakansie Huis

8 resensies
Selfsorg

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 8 resensies vir Hoedspruit Selfsorg Vakansie Huis
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.4/5
Natascha S - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Natascha S
Saam met vriende

Puik diens en baie lekker blyplek!

Ons het die verblyf baie geniet. Saam met pelle daar gebly. Lieste en Jacob het mooi vir ons gekyk. Die huis is baie gerieflik, omgewing rustig en mooi en die huis het alles wat jy soek.

Nicole V - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Nicole V
Saam met vriende

Die huis het dadelik 'n warm, tuis gevoel en ons het dit gate uit geniet. Ons sal definitief die huis aanbeveel en weer terug .

Die selfsorghuis kom kompleet met alles waaraan mens kan dink en watokal jy nodig het. Die braai-area het 'n asemrowende uitkyk, 'n tipe "view" waarvan mens droom. Die huis is baie netjies binne en die huishulp Lieste se werk word gedoen met trots, goedhartigheid en 'n glimlag. Dankie Lieste. Ons sal definitief weer soontoe gaan en die huis is vir oud en jonk.

Jacques H - Feb 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacques H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absolute rustigheid en baie netjies.

Ongelooflik mooi uitsig en diere wat voor huis loop. Lieste en Jacob sorg dat eiendom skoon en netjies bly, maar gee mens baie privaatheid. Wou nie daar weg nie.

Hoedspruit Selfsorg Vakansie Huis's terugvoer

Sien julle binnekort weer, dankie.

Hoedspruit Selfsorg Vakansie Huis
Monique G - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Monique G

Jy voel tuis!

Die plek se uitsig is beeldskoon en die huis is uitstekend! Vriendelike verwelkoming. Voel soos jou eie huis.

Hoedspruit Selfsorg Vakansie Huis's terugvoer

Adriaan, baie dankie. Ek is bly julle het dit geniet, kom weer. Karen

Hoedspruit Selfsorg Vakansie Huis
Vernon K - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vernon K
Saam met vriende

Dit was hemels.

Pragtige plek teen die revier. Ons het dit baie geniet. Die snoekertafel is so mooi ons het dit met baie respek behandel. Lieste was 'n ster. Sy het so mooi elke dag na ons omgesien. Karen en Gideon, dankie, ons sal weer daar kom bly.

Hoedspruit Selfsorg Vakansie Huis's terugvoer

Vernon, baie dankie. Karen.

Hoedspruit Selfsorg Vakansie Huis
Clemens S - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Clemens S
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Oornag op pad Timbavati toe.

Wat 'n wonderlike verrassing om hier in te stap en letterlik al die geriewe tot jou beskikking te kry wat 'n mens normaalweg net by die huis het! Dit was 'n aangename tydjie en ons was ook vergas deur nagtelike seekoei-besoeke. Hier kan 'n mens letterlik alles afskakel en oor niks bekommer nie! Dit is ook goed geleë met min steurnisse. Daar is eetplekke, soos Three Bridges sommer baie naby wat uitstekende etes bied. Die gasvrou, Lieste, het haar ook uitstekend gekwyt van haar taak. Die apies maak natuurlik amok en moet 'n mens maar goed op die uitkyk vir die kalante wees. Daar is 'n paar bokkies wat graag die eiland oorkant die huis besoek in die dag en nag. Welgedaan aan die eienaars.

Judith V - Mei 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Judith V
Gesin met klein kinders

Vriendelik, skoon, hulpvaardig, ruim, pragtig en alles werk.

Ons het vir 2 nagte in die huis gebly en dit was definitief te kort! Het 'n paar seekoeie gesien en het regtig die atmosfeer en uitleg van die huis geniet. Baie ontspannend, skoon, goed in stand gehoue huis met baie lekker goed om te doen in die huis. Daar is selfs speelgoed vir jou kinders! Die eienaars is baie behulpsaam en goedhartig en het altyd seker gemaak ons is gerieflik, gelukkig en na gekyk. Ons sal definitief weer gaan!

Dié resensie is vertaal, kliek hier om die oorspronklike weergawe te sien.

Friendly, clean, helpful, spacious, beautiful and everything was in working order.

We stayed in this house for only two nights and it was definitely too short! Spotted some hippos and really enjoyed the atmosphere and the layout of the house. Very relaxing, clean, well kept house with lots of cool things to do in the house. There are even toys for your kids to play with! The owners are very helpful and caring and always made sure we were comfortable and happy and taken care of. We will definitely be back!

Jy lees die oorspronklike resensie, kliek hier om die vertaalde weergawe te sien.

Etienne C - Mei 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Etienne C
Gesin met klein kinders

Netjies en luuks met als wat 'n mens nodig het vir 'n rustige kuier en of wegbreek.

Ons het ons kuier daar baie geniet. Eienaar was baie hulpvaardig en so ook die staf wat daar werk. Kan die plek regtig aanbeveel. 'n Seekoei het ook die een aand op die gras kom wei tot almal se genot.

was R6 500
Vanaf R5 525
per nag (vir 12 persone)
Op die Nippertjie-aanbod 15% af
Kry 15% af op alle besprekings wat 2 dae of minder voor jou verblyf gemaak word. Hierdie aanbod is altyd geldig.
was R6 500
Vanaf R5 525
per nag (vir 12 persone)
VEILIGE BETALING VIA
LEKKESLAAP.CO.ZA
was R6 500
Vanaf R5 525
per nag (vir 12 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Huis No. 22, Umfula Landgoed, Hoedspruit, 1380, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDRmMjY0ZTIzLTJlNzctNGQyYS05ZDU0LTFmM2EwMGQ0ZGI0NA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R6 500, nou Vanaf R5 525  per nag (vir 12 persone) 8 5 1 4.7 House No. 22 Umfula Estate 1380 Limpopo 086 999 0018 14:00-19:00 11:00 -24.208472410446 30.815602988005
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za