LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Hole in One Guest House and Conference Centre | LekkeSlaap
+57

Hole in One Guest House and Conference Centre

Gastehuis

Opsomming van Resensie

3.4 uit 5van 19 resensies vir Hole in One Guest House and Conference Centre
Netheid
3.4/5
Diens
3.2/5
Ligging
3.8/5
Veiligheid
3.6/5
Waarde vir geld
3.1/5
Simone G - Mei 2022
Gemiddeld
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
1/5
Simone G
Gesin met klein kinders

Sal dit vir niemand aanbeveel nie.

Plek was vuil, banke, mure, matte, gordyne. Dreine het gestink! Het ‘n oorbel en baba se tietiebottelprop onder bed gekry van vorige gaste toe ons 2 enkelbeddens teenaan mekaar wou skuif sodat kinders saam slaap, die prys verwag ‘n mens darem ‘n skoon en netjiese plek. Verskriklik teleurgesteld. Foto's jok!

Clair N - Mei 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Clair N
Saam met vriende

Excellent place.

Beautiful place, definitely recommend.

Lucille J - Mrt 2022
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
1/5
Lucille J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Noisy. Keep in mind that it is a wedding venue on weekends.

The first room given to us was right next to a marquee with a party, we could not stay in that room! The step up from the passage into the room is unusually high!

Ria V - Jan 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ria V
Saam met vriende

Rustige en stylvolle verblyf.

Dit was baie lekker om heelwat TV-kanale (insluitend kanaal 144) te kon bekyk. Die ontbyt was regtig smaaklik. Die diens was uitstekend en plek self is binnekant en buitekant baie mooi.

Sedima M - Des 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
4/5
Sedima M
Saam met eggenoot / lewensmaat

The place is nice but there is no safety. The sliding door was not locked when we arrived and they did not give us the sliding door keys. The next day when we were back from shopping we found the burglar and the sliding door wide open.

Our room was wide open the next day when we arrived from shopping.

Deirdre R - Nov 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Deirdre R
Gesin met klein kinders

Unfortunately we did not get the family room as it was double booked due to another function held there. We were accommodated in a single room.

The manager did promise to give us a voucher for a stay at another time.

Juanelle M - Sep 2021
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
1/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Juanelle M
Enkelreisiger

Teleurstellende naweek.

Die kamer was 'n groot teleurstelling. Die klein honeymoon suite het nie 'n balkon soos geadverteer nie. Daar is 'n stoepie. Daar was egter geen sleutels vir die deur en, en, en. 3 ure later was ek in 'n ander kamer toe sukkel ons weer met sleutels. Teleurstellende naweek. Glad nie waarvoor ek gehoop het nie.

Elmarie F - Mei 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elmarie F
Besigheidsreis

Uitstekende diens.

Baie netjies en skoon.

Hole in One Guest House and Conference Centre se terugvoer

Good day Elmarie,

Thank you so much for the support, hoop to see you soon.

Kind regards,
Hole in one team

Hole in One Guest House and Conference Centre
Kelvin F - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Kelvin F
Gesin met klein kinders

Gemiddeld.

Die kliëntediens is swak, en die kokkerotte hardloop oor die bakke waaruit jy ontbyt skep.

Milka M - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
1/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
1/5
Milka M
Gesin met tieners

Onaangenaam.

Ek gebruik die webtuiste al jare, ek't nog nooit gekla nie, maar ek was verstom oor die slegte toestand van gesinskamer. Ons kon nie die sitkamer se ligte afsit nie, skakelaar stukkend. Die 1 toilet was vuil, my dogter se TV het geen signal gehad nie, die dreine het gevrot toe ons stort en daai reuk het heelaand rond gehang. Die lampies het nie gewerk nie en my dogter se lamp het nie eens 'n lig gehad nie. Met ontbyt was die staf onaangenaam.Bygesê, die hoekmuur is heeltemal weggery en met 'n sak of iets toegemaak. Baie jammer, maar ek sal niemand Hole in One aanbeveel nie

Hole in One Guest House and Conference Centre se terugvoer

Good day,m

Thank you for the feedback, we will do our best to attend to all the above.

Kind regards,

Hole in One Guest House and Conference Centre
Marius K - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marius K
Enkelreisiger

Heerlik, voel soos huis!

Die kamers was pragtig en goed toegerus. Daar was veilige parkering naby my kamer. Ek was gretig om na elke afspraak weer terug te wees in my kamer en te rus. Die ontbyt was onvergeetlik en ek kon die ete in my kamer geniet.

Hole in One Guest House and Conference Centre se terugvoer

Good day,

Thank you for the above, we appreciate all the positive feedback. We hope to see you back at Hole In One Boutique Hotel soon.

Kind regards,

Hole in One Guest House and Conference Centre
Nicola D - Feb 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicola D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie gerieflik en netjies.

Baie lekker gebly. Ligging is fantasties. Skoon en netjies.

Hole in One Guest House and Conference Centre se terugvoer

Thank you Nicola,

We appreciate your positive feedback, we are thrilled that you had a great stay. We hope to see you again soon. Feel free to check out our Facebook and Instagram pages for the latest promos.

Hole in One Team

Hole in One Guest House and Conference Centre
Joy N - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Joy N
Enkelreisiger

Average experience.

No person on sight to check out with on Sunday morning. Had to leave the key with the gardener. Breakfast is supposed to be from 6 but by 7 there was still no one. So I had to forego breakfast to get to the airport. Nice rooms but needs a night manager or someone on duty early in the morning.

Anneli D - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anneli D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goeie waarde vir geld!

Kamers is gerieflik en skoon. Ontbyt was heerlik! Hulle was nie bewus van deposito betaling wat ons gemaak het nie en moes eers bewys lewer van betaling. Dit was bietjie irriterend.

Antoinette M - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Antoinette M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Asemrowend verby.

Die diens is topgehalte. Jy voel welkom vandat jy by die hek inry. Mooi, skoon parkeerarea. Personeel vriendelik en behulpsaam. Kamers mooi, skoon en ruim. Badkamer uitstekend! Volpunte vir als wat jy kry.

Candice J - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Candice J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Shocking and over priced, no value for money and service terrible.

Were told we had to pay an extra R650 if we wanted breakfast. Stayed there for a wedding as we travelled far. When we came back to the Hole in One there was a massive teens disco party, music incredibly loud right outside our window with strobe lights flashing in not to mention kids fighting outside our bedroom hitting each other breaking glasses. The following morning parking lot was full of beer cans and empty alcohol spirit bottles. Left there with little sleep, no breakfast and very unhelpful staff. Barely greeted us when we walked in. I will never go back to this place nor recommend.

Jan P - Feb 2018
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Jan P
Saam met vriende

Baie verswak.

Het twee kamers geboek, net een was reg. Die tweede kamer was nie gediens nie en stort en bad lek albei water op vloer. Ontbyt menu swak, geen variety diens van staff. Dit was goeie plek, het baie agteruitgegaan, sal nie weer daar bly nie. Nie waarde vir geld.

Ernst J - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Ernst J
Gesin met klein kinders

Veilig en netjies, kort wel aandag.

Met ons aankoms het hul ons bespreking verkeerd gehad. Ons bespreking was vir 2 kamers vir 4 persone. Hul het slegs 1 kamer bespreek vir een persoon. Ek het deposito van R1400 betaal volgens hulle het ek net R900 betaal. Gelukkig was hul nie vol bespreek nie en kon hul vir ons nog 'n kamer gee. Laat die aand het hul ons wakker geklop aan ons kamervenster om vir ander gaste oop te sluit want dié het nie 'n sleutel gehad nie. Die plek het baie potensiaal, maar die bestuur sal moet aandag gee aan sekere probleemareas. Ek sal nie weer daar oorslaap nie.

Hole in One Guest House and Conference Centre se terugvoer

Goeiedag Yolandi,

Ek is bitter jammer oor jul ondervinding. In die 10 jaar wat Hole in One reeds bestaan het ons min sulke resensies ontvang. Ons werk baie hard om ons kliënte ten alle tye die beste diens en waarde vir hulle geld te gee.

Ons het aan die einde van 2017 twee nuwe bestuurders aangestel, in dieselfde tyd wat julle daar gebly het. Ons werk elke dag daaraan om hulle beter op te lei en ek het beslis jou e-pos so oorgedra en dit sal nie weer gebeur nie.

Weereens jammer vir die ongerief.

Vriendelike Groete,
Hole in One Bestuur

Hole in One Guest House and Conference Centre
De Wet E - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
1/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
1/5
De Wet E
Gesin met klein kinders

Dit was ok.

Geen items in die yskas vir iets lekker nie. Ons moes 'n handdoek deel want daar was net 1 handdoek en ons was 3 mense. Musiek van die troue was steurend. Musiek van die ander party was steurend.

Hole in One Guest House and Conference Centre se terugvoer

Goeie dag De Wet,

Baie dankie vir u resensie.

Oor die algemeen sit ons nie lekkergoed in die yskas nie, dus kan enige iemand van ons kontant kroeg en restaurant gebruik maak. Ek het 'n nota gemaak en my personeel sal beslis "double up" op die handoeke, seep, tee, en koffie.

Ons sal ook van nou af mense wat oorslaap in kennis stel as daar funksies op daai spesifieke dag is en hulle kan besluit of hulle gemaklik sal wees met die musiek. Indien nie, sal ons hulle na ander gastehuise in die area verwys.

Ek het wel opgemerk dat u ons 1 ster gegee het vir die ligging van die instansie - ek wil net graag noem ons is geleë in een van die beste woonbuurte in Johannesburg.

Vriendelike groete,
Hole in One Bestuur

Hole in One Guest House and Conference Centre
Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 36 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hole-in-One-laan 171, Ruimsig, Gauteng, 1724, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAs0UNQruy6COZvoy8uT4bdUgOI0M1B5Gnt9Og1oWVOi9VaiyAme?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000  per nag, vir 2 mense 19 5 1 4 171 Hole in One Avenue Ruimsig 1724 Gauteng 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -26.079018 27.861737
Stem vir ons in die World Travel Awards!

Stem vir ons in die World Travel Awards!

stem
stem