Hole in the Wall Resort
Beskrywing
Hierdie oopplan-kamer het slaapplek vir 2 gaste op 'n dubbelbed en bied 'n gedeeltelike uitsig oor die Indiese Oseaan. Die en suite-badkamer het 'n stort en 'n toilet. Die kombuisie is met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas, tee- en koffiemaakgeriewe toegerus en daar is 'n eetarea. Gaste kan in die sitarea ontspan wat toegang tot 'n privaat dek met 'n houtskoolbraai en 'n buitelug-eetarea lei.
Die eenheid/kamer het
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Badkamer
- •En-suite
- •Stort
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
- Dit is die gaste se verantwoordelikheid om te verseker dat hulle bewus is van die oord se geriewe en tariewe vir geriewe, asook die breekskade- en ekstra fooie wat met inklok betaal moet word. - Dit is die gas se verantwoordelikheid om te verseker dat enige spesiale vereistes (soos rolstoelvriendelikheid ens.) direk versoek is sodat die oord daarvan bewus is. - Al die gaste moet by die reëls van die oord hou. - Met aankoms sal gaste 'n vrywaringsvorm gegee word en dit moet eers ingevul word, alvorens gaste die sleutels kan ontvang. - Slegs die aantal mense wat op die gaste-sertifikaat aangedui word, mag die eenheid bewoon. Die gas wie se naam op die gastesertifikaat verskyn, sal aanspreeklik gehou word vir gehoorsaamheid aan al die bepalings en voorwaardes van die bespreking en die oord se reëls. - Gaste-sertifikate en ID moet met inklok getoon word voordat gaste in die eenheid toegelaat sal word. - Inkloktye wat op die gaste-sertifikaat aangedui word, moet streng nagekom word, want dit is so deur die oord vasgestel. - Let dat die laaste 9 km tot by die oord 'n grondpad is. Gaste moet navraag doen oor die pad se toestand voordat hulle inklok aangesien dit onderhewig is aan verandering weens onvoorsiene omstandighede.
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie eenheid is in die hotel en het slaapplek vir 2 gaste op 'n dubbelbed. Die en suite-badkamer het 'n stort en 'n toilet. Daar is 'n tweeplaatstofie, 'n oond, mikrogolf, yskas en tee- en koffiemaakgeriewe in die kombuisie en die eenheid bied toegang tot 'n privaat dek.
Die eenheid/kamer het
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Badkamer
- •Stort
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
- Dit is die gaste se verantwoordelikheid om te verseker dat hulle bewus is van die oord se geriewe en tariewe vir geriewe, asook die breekskade- en ekstra fooie wat met inklok betaal moet word. - Dit is die gas se verantwoordelikheid om te verseker dat enige spesiale vereistes (soos rolstoelvriendelikheid ens.) direk versoek is sodat die oord daarvan bewus is. - Al die gaste moet by die reëls van die oord hou. - Met aankoms sal gaste 'n vrywaringsvorm gegee word en dit moet eers ingevul word, alvorens gaste die sleutels kan ontvang. - Slegs die aantal mense wat op die gaste-sertifikaat aangedui word, mag die eenheid bewoon. Die gas wie se naam op die gastesertifikaat verskyn, sal aanspreeklik gehou word vir gehoorsaamheid aan al die bepalings en voorwaardes van die bespreking en die oord se reëls. - Gaste-sertifikate en ID moet met inklok getoon word voordat gaste in die eenheid toegelaat sal word. - Inkloktye wat op die gaste-sertifikaat aangedui word, moet streng nagekom word, want dit is so deur die oord vasgestel. - Let dat die laaste 9 km tot by die oord 'n grondpad is. Gaste moet navraag doen oor die pad se toestand voordat hulle inklok aangesien dit onderhewig is aan verandering weens onvoorsiene omstandighede.
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie chalet bied 'n uitsig oor die tuin en is naby die swembad. Die beskik oor 1 slaapkamer met 'n dubbelbed en 'n slaapbank in die sitarea. Die privaat badkamer het 'n stort en 'n toilet. Die kombuisie is met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas, tee- en koffiemaakgeriewe toegerus en daar is 'n eetarea. Gaste kan in die sitarea ontspan wat toegang tot 'n privaat dek met 'n houtskoolbraai en sitplek lei.
Die eenheid/kamer het
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Badkamer
- •Stort
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
- Dit is die gaste se verantwoordelikheid om te verseker dat hulle bewus is van die oord se geriewe en tariewe vir geriewe, asook die breekskade- en ekstra fooie wat met inklok betaal moet word. - Dit is die gas se verantwoordelikheid om te verseker dat enige spesiale vereistes (soos rolstoelvriendelikheid ens.) direk versoek is sodat die oord daarvan bewus is. - Al die gaste moet by die reëls van die oord hou. - Met aankoms sal gaste 'n vrywaringsvorm gegee word en dit moet eers ingevul word, alvorens gaste die sleutels kan ontvang. - Slegs die aantal mense wat op die gaste-sertifikaat aangedui word, mag die eenheid bewoon. Die gas wie se naam op die gastesertifikaat verskyn, sal aanspreeklik gehou word vir gehoorsaamheid aan al die bepalings en voorwaardes van die bespreking en die oord se reëls. - Gaste-sertifikate en ID moet met inklok getoon word voordat gaste in die eenheid toegelaat sal word. - Inkloktye wat op die gaste-sertifikaat aangedui word, moet streng nagekom word, want dit is so deur die oord vasgestel. - Let dat die laaste 9 km tot by die oord 'n grondpad is. Gaste moet navraag doen oor die pad se toestand voordat hulle inklok aangesien dit onderhewig is aan verandering weens onvoorsiene omstandighede.
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie eenheid het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 'n badkamer, kombuis en 'n sitarea. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Daar is 'n stort en 'n toilet in die badkamer. Die oopplan-kombuis het 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas en tee- en koffiemaakgeriewe en gaste kan hul maaltye by die toonbank geniet. Die sitarea lei na 'n privaat dek met sitplek en 'n houtskoolbraai.
Die eenheid/kamer het
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Badkamer
- •Stort
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
- Dit is die gaste se verantwoordelikheid om te verseker dat hulle bewus is van die oord se geriewe en tariewe vir geriewe, asook die breekskade- en ekstra fooie wat met inklok betaal moet word. - Dit is die gas se verantwoordelikheid om te verseker dat enige spesiale vereistes (soos rolstoelvriendelikheid ens.) direk versoek is sodat die oord daarvan bewus is. - Al die gaste moet by die reëls van die oord hou. - Met aankoms sal gaste 'n vrywaringsvorm gegee word en dit moet eers ingevul word, alvorens gaste die sleutels kan ontvang. - Slegs die aantal mense wat op die gaste-sertifikaat aangedui word, mag die eenheid bewoon. Die gas wie se naam op die gastesertifikaat verskyn, sal aanspreeklik gehou word vir gehoorsaamheid aan al die bepalings en voorwaardes van die bespreking en die oord se reëls. - Gaste-sertifikate en ID moet met inklok getoon word voordat gaste in die eenheid toegelaat sal word. - Inkloktye wat op die gaste-sertifikaat aangedui word, moet streng nagekom word, want dit is so deur die oord vasgestel. - Let dat die laaste 9 km tot by die oord 'n grondpad is. Gaste moet navraag doen oor die pad se toestand voordat hulle inklok aangesien dit onderhewig is aan verandering weens onvoorsiene omstandighede.
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie chalet bied 'n uitsig oor die tuin, het slaapplek vir 6 gaste en is naby die swembad. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n stapelbed of 2 enkelbeddens kan in die tweede slaapkamer geplaas word. Daar is 'n slaapbank in die sitarea en die kamers deel 'n badkamer wat 'n stort en 'n toilet het. Die kombuisie is met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas, tee- en koffiemaakgeriewe toegerus en daar is 'n eetarea. Gaste kan in die sitarea ontspan wat toegang tot 'n privaat dek met sitplek en 'n houtskoolbraai lei.
Die eenheid/kamer het
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
- Dit is die gaste se verantwoordelikheid om te verseker dat hulle bewus is van die oord se geriewe en tariewe vir geriewe, asook die breekskade- en ekstra fooie wat met inklok betaal moet word. - Dit is die gas se verantwoordelikheid om te verseker dat enige spesiale vereistes (soos rolstoelvriendelikheid ens.) direk versoek is sodat die oord daarvan bewus is. - Al die gaste moet by die reëls van die oord hou. - Met aankoms sal gaste 'n vrywaringsvorm gegee word en dit moet eers ingevul word, alvorens gaste die sleutels kan ontvang. - Slegs die aantal mense wat op die gaste-sertifikaat aangedui word, mag die eenheid bewoon. Die gas wie se naam op die gastesertifikaat verskyn, sal aanspreeklik gehou word vir gehoorsaamheid aan al die bepalings en voorwaardes van die bespreking en die oord se reëls. - Gaste-sertifikate en ID moet met inklok getoon word voordat gaste in die eenheid toegelaat sal word. - Inkloktye wat op die gaste-sertifikaat aangedui word, moet streng nagekom word, want dit is so deur die oord vasgestel. - Let dat die laaste 9 km tot by die oord 'n grondpad is. Gaste moet navraag doen oor die pad se toestand voordat hulle inklok aangesien dit onderhewig is aan verandering weens onvoorsiene omstandighede.
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie eenheid beskik oor 3 slaapkamers, 'n badkamer, kombuis en 'n sitarea. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede en derde slaapkamer het elk 2 enkelbeddens. Daar is 'n stort en 'n toilet in die badkamer. Die oopplan-kombuis het 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas en tee- en koffiemaakgeriewe en gaste kan hul maaltye by die toonbank geniet of in die sitarea ontspan.