Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Hole in the Wall Resort

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedings!

Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedings wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *

Op die Nippertjie-aanbod 20% af

Kry 20% af op alle besprekings wat 3 dae of minder voor jou verblyf gemaak word. Hierdie aanbod is altyd geldig.

Rewards

Kry 15% af - Slegs vir LekkeSlaap Rewards Vlak 2-lede. Hierdie aanbod is altyd beskikbaar.

Rewards

Kry 10% af - Slegs vir LekkeSlaap Rewards Vlak 1-lede. Hierdie aanbod is altyd beskikbaar.

Prys sluit in
1-Bedroom Chalet
Selfsorg
2-Bedroom Chalet
Selfsorg
Drieslaapkamer-chalet
Selfsorg
Drieslaapkamer Superieure Chalet
Selfsorg
Vierslaapkamer-chalet
Selfsorg
Eenslaapkamer-rondawel
Selfsorg
Tweeslaapkamer-hotelwoonstel
Selfsorg
Drieslaapkamer-Hotelwoonstel
Selfsorg
Drieslaapkamerhuis vir 7 gaste
Selfsorg
Huisreëls

- Dit is die gaste se verantwoordelikheid om te verseker dat hulle bewus is van die oord se geriewe en tariewe vir geriewe, asook die breekskade- en ekstra fooie wat met inklok betaal moet word.
- Dit is die gas se verantwoordelikheid om te verseker dat enige spesiale vereistes (soos rolstoelvriendelikheid ens.) direk versoek is sodat die oord daarvan bewus is.
- Al die gaste moet by die reëls van die oord hou.
- Met aankoms sal gaste 'n vrywaringsvorm gegee word en dit moet eers ingevul word, alvorens gaste die sleutels kan ontvang.
- Slegs die aantal mense wat op die gaste-sertifikaat aangedui word, mag die eenheid bewoon. Die gas wie se naam op die gastesertifikaat verskyn, sal aanspreeklik gehou word vir gehoorsaamheid aan al die bepalings en voorwaardes van die bespreking en die oord se reëls.
- Gaste-sertifikate en ID moet met inklok getoon word voordat gaste in die eenheid toegelaat sal word.
- Inkloktye wat op die gaste-sertifikaat aangedui word, moet streng nagekom word, want dit is so deur die oord vasgestel.
- Let dat die laaste 9 km tot by die oord 'n grondpad is. Gaste moet navraag doen oor die pad se toestand voordat hulle inklok aangesien dit onderhewig is aan verandering weens onvoorsiene omstandighede.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R850
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R850
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R850
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 103 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Umthombe-distrik, Koffiebaai, 3610, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7AD6T8vk2OtLMZ391dkwMxEiH8ZmqvoXs9HkLiFumIjJWkG2HE?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 2) 156 5 1 4 Umthombe District Coffee Bay 3610 Oos-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -32.033264215403 29.110191464424
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem