LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Hole in the Wall Resort | LekkeSlaap
+250

Hole in the Wall Resort

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 83 resensies vir Hole in the Wall Resort
Netheid
4.1/5
Diens
4.2/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.3/5
Waarde vir geld
4.2/5
Alexi S - Des 2021
Gemiddeld
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
1/5
Alexi S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Terrible!

Rude manager and staff. No water for 3 days and resort made no effort to accommodate guests. Chalet was dirty, smelly and badly equipped and in desperate need of maintenance. Safety was a concern. Stray dogs begging at the restaurant, and chalets at all times. No toilet paper at the pool toilets for the entire 5 days. Bar at the pool had no barman so one couldn't get a drink at the pool. Leaking toilets in the reception bathroom. Had to ask reception 3 times for someone to come and take away the full dustbin. Overall, a terribly poor experience.

Linda P - Des 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Linda P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderful location.

The road to get there is terrible but Hole in the Wall Resort is fantastic.

Marjorie G - Des 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marjorie G
Saam met vriende

Pragtig en 'n belewenis om die Hole in the Wall te sien.

Dit was om by 'n paradys uit te kom na die pad van Umthatha deur Koffiebaai. So lekker rustig daar en die blyplek was netjies en skoon en die diens onverbeterlik.

Pierre J - Nov 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pierre J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ligging was uitstekend indien jy die Hole in Wall wil gaan besoek. Die fasiliteite was baie goed en die personeel was baie behulpsaam.

Na 'n uitmergelende rit van sewe ure het ek uiteindelik by Hole in the Wall oord gearriveer. Die ontvangspersoneel was baie vriendelik en behulpsaam en ons het ook die aand lekker pizza by die restaurant geëet. Ek het die volgende oggend hulp gesoek met die vervanging van my karavaan se elektriese prop(plug). Damien die hoofbestuurder het onmiddellik aangebied om my daarmee te help. Teen elfuur was die prop kosteloos vervang. Dit was uitstekende diens. Ons het ook 'n lekker uitsig oor die see gehad. Ek sal definitief die Hole in the Wall oord vir enige toergroep aanbeveel.

Michelle K - Nov 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle K
Saam met vriende

A very nice venue in a beautiful setting.

Love that they are caring for the stray dogs in the area.

Carin S - Okt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Carin S
Gesin met klein kinders

Pragtige ligging.

Mooi plek reg op die see.

Charl D - Okt 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charl D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie aangenaam.

Binne stapafstand vanaf die Hole in the Wall. Mense is gaaf en hulpvaardig.

Ruwayne R - Jul 2021
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ruwayne R
Gesin met klein kinders

Tranquil with stunning views.

The beautiful coastline and easy walking trails to the hole and up the hill was blissful and captivating.

Retha G - Jun 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Retha G
Gesin met tieners

Baie rustig!

Was iets van 'n uitdaging die laaste 50 km grondpad, maar dit was als die moeite werd. Onbeskryflik mooi, rustig en naby die natuur. Ons Skepper se bederf aan ons. Sal dit vir seker aanbeveel.

John M - Jun 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
John M
Gesin met klein kinders

All in one.

We chose this place for its proximity to the hole. It is a pleasant walk, which was safe to do even late at night with camera equipment (some people walking past just asked if I wanted lobster or oysters) to the hole. There is a lovely looking beach right in front of the resort (which we did not use owing to the cold weather). The restaurant staff were extremely friendly and the food was good. Our accommodation was big with 2 en-suite bedrooms (great for a couple with a baby and mother-in-law), a large albeit simple lounge area, well equipped kitchen and lovely outside bench/table. Some simple maintenance would be nice but at this price with this space, it was a bargain find. We were only there for 2 nights but will certainly be back and for longer!

Nandipha M - Jun 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nandipha M
Saam met vriende

It was the best ever.

It's virgin nature, the view, and it's best to drive during the daytime so as to explore all the beautiful views.

André K - Jun 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
André K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige ligging. Braaigeriewe nie ideaal geleë nie. Bemanning van winkel swak.

Ons is ingelig dat winkel oop is van 5 tot 6 in die middag. Nadat ons 30 minute gewag het vir deure om oop te gaan het dame by ontvangs ons meegedeel dat die persoon nie opgedaag het nie. Nadat ons beswaar aangeteken het, het sy redelik traag en onvriendelik daarin geslaag om iemand te kry sodat ons basiese dinge kon koop. Die optrede is beslis nie hoe kliënte behandel behoort te word nie.

Ben K - Mei 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ben K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absolute fantastic.

The setting is magnificent, the view excellent, the food at the restaurant fabulous, the accommodation outstanding. The road there was not so good, but the rest makes up for it. My first time ever here and we have decided that we will be back. The only downfall we had was that the picnic bench at the chalet (34) was broken and as I strolled through the resort I noticed that the electronics are definitely not up to scratch and actually a safety hazard. I am a qualified electrician with a wireman license. But otherwise, we had a fantastic stay.

Charlene L - Apr 2021
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charlene L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wees gewaarsku dat die pad daarheen baie sleg is. Maar die beloning aan die einde was iets om oor liries te raak.

Alhoewel alles skoon en netjies is, is die linne oud en die winkeltjie het net die basiese. Die kos was smaaklik. Ons het gegaan om die Hole in the Wall te sien en dit was die moeite werd.

Danielle S - Apr 2021
Gemiddeld
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Danielle S
Gesin met klein kinders

The area is fantastic the natural beauty is amazing. The resort itself is very run down and the facilities leave a lot to be desired.

There was rain and we had leaking roofs and water dripping all over us while sleeping and huge puddles everywhere. The geyser broke and we did not have hot water for almost 4 days. The bedroom door was broken and we were stuck inside for about half an hour while they tried to open the locks. The front door did not lock properly. The kitchen was badly stocked crockery and cutlery we where 8 people with 5 forks and 6 plates. Only one blunt knife to use in the kitchen. The unit was not cleaned properly prior to us checking in. When we arrived there was no sheets on the bed had to request sheets 3 times? Then we also where only given 5 towels when we where 8 people had to request these over and over again. The rooms where not serviced at all, bins not emptied and we had to go and buy black bags then on day 5 a guy came to empty the small bin in the kitchen.

Gareth S - Apr 2021
Gemiddeld
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Gareth S
Gesin met klein kinders

Beautiful surroundings. Terribly managed resort.

4 major water leaks in unit 2. Toilet broken. Rusty previous braai still left on patio. Lost water for a day. Daughter got a rash from the detergents used on the bedding. Asked them to shift us to another room. They said it was full (it clearly wasn’t) they said they would get back to me but never called. I am going to request a partial refund.

Colleen B - Feb 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Colleen B
Gesin met klein kinders

Onvergeetlik gewees.

Baie interressant gewees veral om Hole in the Wall net so te sien. Dit was voorwaar onvergeetlik mooi. Kinders het hulle gate uit geniet.

George B - Feb 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
George B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Good.

Only issue I have is only allowing us to check in at 15:00 and not allowing us to check-out at 11.

Kyle P - Des 2020
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Kyle P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Relaxed, tranquil and pretty setting

We had a super stay at Hole in the Wall, the views at the hole were stunning. Definitely recommended it.

Terrilee S - Des 2020
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Terrilee S
Gesin met tieners

Great Location.

Location is great to visit the Hole in the Wall, the chalets are basic but the kitchen is good. The restaurant is average but the service is good.

Morne H - Nov 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Morne H
Gesin met tieners

Pragtige natuurskoon

Mooi oord. Die eenheid het alles in (stoof, mikrogolf, ens.) maar dit is rustic en pas mooi in saam met natuur. Al wat pla is die mense wat vis aan jou probeer verkoop veral die eenhede wat voor op die strand is. 'n Mens besef ook hul nood. Die mense is baie vriendelik en ons het nooit onveilig gevoel as jy gaan stap het nie. Definitief 'n plek vir natuurliefhebbers. Mooi uitsigte van die see en mooi voetdpaadjies. Restaurant se pryse is goed - lekker atmosfeer. Die dames wat daar werk doen baie goed onder die Covid-omstandighede. Interesante pad vanaf N2, vat so twee ure maar dit is die moeite werd.

Johnny E - Okt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johnny E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ongelooflike plek.

Die oord is 'n stukkie westerse wêreld in 'n Afrika omgewing. Ons het fantasties lekker daar gebly. Die oord kyk definitief na sy gaste. Baie dankie.

Beyers B - Okt 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Beyers B
Besigheidsreis

Goed gelee, die beste plek as jy na een van die bekendste landmerke toe wil stap.

Jy kan binne 20 minute vanaf die oord tot by die "Hole in the Wall" stap. Asemrowend mooi, en defnitief iets wat jy een maal in jou lewe moet doen.

Annemarie C - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Annemarie C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Verblyf baie lekker. Plaaslike besoekers onnet en te naby aan chalet. Rumoer.

Hole in Wall is die moeite werd om te sien. Mooi natuurwonder van SA. Jammer plaaslike mense buite oord laat jou ongemaklik voel. Rommel moet beheer word en plaaslike mense moet betrek word as gidse. Baie werkloses wat daar rond is.

Chessman E - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chessman E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Mooi netjies in resort.

Pad na resort vol potholes, resort skoon, netjies, personeel vriendelik en behulpsaam, was lekker verblyf.

Andre V - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Andre V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Skaflike verblyf, met voldoende restaurant.

Oord, hotelkamers baie rustiek teenoor tarief heffing. Badkamers geweldig beknop. Restaurant is goeie standaard en kon skaflike maaltye aanbied, ten spyte dat krag af was vir 2 dae tydens verblyf. Krag verlies was meer van Eskom aangewese issue as wat resort kon doen daaraan.

Gideon V - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Gideon V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Geen krag nie.

Daar was reeds vir 2 dae nie krag toe ons arriveer nie. Kon ons laar weet het met alternatiewe. Bederfbare goedere het begin ontdooi. Kantore het op dag van vertrek eers 8 uur oopgemaak en kon nie warm water kry vir koffie nie. Geen warm water of reëlings vir stort nie. Almal blameer Eskom maar ek het hulle betaal vir diens en geriewe. Blykbaar nuwe bestuur wat seker nie weet hoe om krisis te hanteer. Volgens werkers is krag gereeld probleem. Toergroepe het gas gereedskap ontvang maar ons is niks aangebied nie.

Aukje V - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Aukje V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die resort is fantasties.

Dit is 'n pragtige plek. Ek was 'n bietjie bekommerd oor verhale op internet van die pad na Hole in the Wall, maar dit was beter as verwag. Wel baie potholes op die pad vanaf Umtata, maar met stadig ry is dit goed te doen. Volg die borde heeltemal na Coffee Bay. Vanaf daar 9 km grondpad. Hulle is besig die pad nog beter te maak.

Charlie H - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charlie H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Transkei treasure.

I wanted to thank the website for ensuring that my boyfriend and I had the most enjoyable vacation. Going to see the hole in the wall has been a bucket list adventure I have been wanting to tick off for years, and everything was beyond all expectation. The Transkei is not your normal luxury beach holiday as it is located in a remote and rural part of South Africa. However, the booking of the Hole in the Wall hotel via the website was extremely helpful. All the information provided was what we got, with no unexpected surprises. The Hotel is basic but it has everything you need to make your stay more than comfortable and enjoyable. Most importantly was the staff, from the reception to groundskeepers everyone had a heart of gold and a smile that wrapped you in warmth and hospitality. We certainly will be using the website for all our future holiday bookings.

Frans F - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Frans F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfekte ligging.

Ons het oorspronklik 'n kleiner kamer gekry as wat ons bespreek het, maar dit is vinnig uitgesorteer. Die kamers is gerieflik, maar oud. Ek verneem dat opknapping sal plaasvind.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Perfect setting.

We were initially given a much smaller room than originally booked, this was sorted out relatively quickly. The rooms are comfortable, but are old. I believe that a revamp is on the cards.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Jan V - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan V
Saam met vriende

Baie lekker, mooi en in swem seisoen 'n ideale plek om te wees.

Ten spyte van die slaggate in die pad daarheen is dit die moeite werd om daarheen te gaan.

Adel M - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adel M
Gesin met klein kinders

Dit was heerlik, skoon, mooi. Baie dankie.

Sien sterre.

Christelle H - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christelle H
Saam met vriende

Gevoel of ons op 'n eilandvakansie was!

Ons sal vir seker weer die oord besoek. Veilig, netjies en ongelooflike hulpvaardige personeel. Die huisie was baie gemaklik, asook was die kombuis baie goed toegerus. Die natuurskoon is ongelooflik! Was vooraf effe worried oor al die negatiewe resensies wat ek gelees het. Maar het niks van dit beleef nie. Ons gaan vir seker weer terug en die kinders het die speelplek en diere vreeslik geniet. Transkei, julle sien ons gou weer!

Maretha S - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Maretha S
Gesin met tieners

Personnel baie behulpsaam gewees met alles!

Pragtige plek. Die pad daarheen is sleg met baie slaggate, maar as jy eers daar is, is dit wonderlik.

Marjorie G - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marjorie G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties en die natuurskoon, uit 'n ander wêreld! Pragtig.

Ontvangs baie professioneel en vriendelik, die eenheid waar ons gebly het, baie beslis die moeite werd, goeie waarde vir geld. Sal beslis weer daar gaan vakansie hou, vir 'n langer tyd as net 2 nagte.

Johannes B - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Johannes B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker gebly.

Het ongelukkig nie by die hole in the wall uitgekom nie a.g.v. self-aangestelde toergidse wat intermitterend is en ons as senior burgers onveilig laat voel het. Die resort is lieflik en alles is lekker daar.

Marinda L - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marinda L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige uitsig oor die baai.

Verblyf was baie lekker, ons is selfs na beter verblyf opgegradeer by aankoms, sonder dat ons gevra het. Dit is baie mooi en personeel uiters vriendelik en hulpvaardig. Kos in restaurant was heerlik. Daar is net twee klagtes: die rondloper-honde in die oord is baie lastig en ons kon nie ons deure ooplos nie en dan die plaaslike bevolking wat regtig 'n oorlas is, sodra jy jou voete uit die oord sit, oorval hulle jou. Ons kon nie in rus en vrede na die strand of die gat in die rots gaan kyk nie. Almal wil net saam stap om 'n geldjie uit jou te maak, ons het maar terug gedraai na die oord. Dit is 'n groot jammerte, want dit is 'n pragtige plek. Miskien moet daar gekyk word na 'n projek of projekte waar die mense op 'n georganiseerde manier deel gemaak kan word van die toerismepakkie in die area, sonder om die toeris dood te melk.

Anton W - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anton W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties.

Watter awesome plek. Paul die GM is uitstekend, hulpvaardig en laat jou so gemaklik voel asof julle ou vriende is.

Susan W - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
1/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Susan W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige plek, aaklige pad.

Lieflike rondawel met alles wat mens nodig het. Die oord is ook pragtig maar om daar uit te kom 'n uitdaging.

Charles F - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Charles F
Saam met vriende

Die moeite werd!

'n Mens moet ten minste 3 dae daar spandeer.

Herman L - Feb 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Herman L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Awesome.

Baie dankie aan Paul wat ons na 'n groter eenheid opgradeer het en ons met 'n valentynsete (sjokolade, rose, nougat en vonkelwyn) bederf het.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Awesome.

Thank you Paul for the upgrade to a bigger unit and the spoiling with the Valentines dinner (chocolate, rose, nougat and champagne).

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Anel S - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anel S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wens ons kon langer bly!

Het baie lekker gebly. Hierdie deel van die Oos-Kaap is baie landelik en was dit baie gerieflik om in ‘n oord te bly wat al die geriewe het wat ons nodig gehad het.

Herman V - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Herman V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Veilige en rustige verblyf.

Wou nog altyd die "Hole in the Wall" gaan kyk en Hole in the Wall Resort was baie bekostigbaar om te bly en loopafstand na die "Hole in the Wall". Sal die plek aanbeveel.

Joha C - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joha C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goeie verblyf, maar o wee die paaie, (onder konstruksie).

Goeie verblyf, vriendelike personeel.

Marié V - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marié V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige omgewing, baie rustig en ontspannend.

Baie lekker gebly. Personeel baie vriendelik en behulpsaam. Skoon en netjies. Al die honde in die oord pla bietjie. Die restaurant het teleurgestel. Die kroeg is slegs met riete afgeskort en tydens ons ete op 'n Saterdagaand was die TV in die bar area kliphard gestel vir een of ander sportsoort terwyl die mense verskriklik lawaai het, dus was ons ete in die restaurant glad nie rustig nie. Daar het sagte musiek gespeel maar dit was oordonder deur die TV se geraas. Die waitress was absoluut oningelig. Sy kon nie een vraag antwoord nie en het deurentyd gelyk asof sy ons nie verstaan nie. En sy het ons bestelling verkeerd gehad nadat ons dit 'n paar keer herhaal het. Die wyn wat ons op die wynlys wou bestel, was nie in voorraad nie. Ons het meer as 'n uur gewag vir ons hoofgereg, en toe dit uiteindelik by ons aankom, was die een gereg koud. Daarna het ons omtrent 'n uur gewag vir ons nagereg. Mense wat na ons ingekom het het voor ons hulle kos gekry. Ongelukkig was die restaurant 'n groot teleurstelling.

Pieter D - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Pieter D
Saam met vriende

Binne stapafstand van die Hole in the Wall, veilig.

Sien sterre.

Riaan J - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riaan J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie mooi en heerlike plek om te bly.

Hole in the Wall is 'n baie lekker plek om te bly. Die pad soontoe is ietwat van 'n nagmerrie, maar bly 'n avontuur.

Jaco J - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die verblyf was heerlik ,die personeel vriendelik.

Ons het in rondawel 42 gebly en was baie netjies en die personeel vriendelik. Daar was 'n braai waar jy net jou vleis moes bring en die hotel het al die ander bykosse gratis voorsien.

Shaun C - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shaun C
Saam met vriende

Amazing.

Baie lekker plek om te bly.

Gideon V - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Gideon V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker gebly.

Die oord is ideaal geleë, maklike stapafstand na die bekende landmerk. Lekker gerieflike verblyf met alles wat jy nodig het. Die pad daarheen is maar rof, maar ons het dit verwag. Die oordbestuurder sê hulle gaan binnekort hul eie gidse aanstel.

Yael H - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Yael H
Gesin met klein kinders

The view was amazing!

We stayed one night with my husband and our 5 children. The place is beautiful, the view is amazing and the service is great! We did a little trip to the Hole in the Wall rocks, it was really good. We enjoyed our trip!

Josien V - Jun 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Josien V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het geniet van die rus en die mooi omgewing.

Baie dankie vir die upgrade van 2 na 3 kamers. Ons was baie verbaas oor die luxurious blyplek en het dit baie geniet. Ons hou ook van die papegaai.

Theo O - Jun 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Theo O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie mooi plek met besondere besigtigingswaarde.

Baie mooi slaaplek (No 42) met mooi uitsig oor die see. Die deur se sluit haakplaat in die deurraam is los en veweer. Die yskas is swak geplaas en dit is ongerieflik om goed in en uit te haal Andersins was die 'n baie lekker plek om in te bly.

Anita L - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Anita L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ek het meer verwag.

Die pad af na Hole in the Wall Resort is baie sleg. Die diens en kos en verblyf was nie sleg nie, maar ek het meer verwag. Daar is omtrent geen uitsig op die see vanaf die huisie waarin ons gebly het nie. Iets wat gepla het is die locals wat by die hek wag vir jou om uit te stap strand toe of na die Hole in the Wall Resort, wat dan jou gids wil wees en nie nee wil vat vir 'n antwoord nie. Ek sou nie vrou alleen daar kon gaan stap nie en dit was vir my 'n groot negatiewe punt.

Yachel C - Mei 2018
Gemiddeld