Holiday Flat On Beyers 35867
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Beyers-straat 15, Klein-Brakrivier, 6503, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R2 100 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Holiday Flat On Beyers 35867 is 'n selfsorgwoonstel op die grondverdieping met sy eie privaat ingang, op die strandfront van Klein-Brakrivier. Die eienaars woon op die boonste verdieping van die verblyf. Hierdie woonstel bied slaapplek aan 2 volwassenes en 2 kinders.
Die slaapkamer het 'n dubbelbed, en daar is 'n stapelbed in die sitarea. Die badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Linne word voorsien, maar gaste moet hul eie bad- en strandhanddoeke saambring.
Die kombuis is met breekware, eetgerei, 'n tweeplaatstoof met 'n oond, mikrogolf en 'n yskas-vrieskas toegerus. Die leefarea het 'n gemaklike rusbank en 'n etenstafel. WiFi is ook beskikbaar
Gaste het ook toegang tot 'n draagbare braai, 'n tafel en stoele. Parkeerplek is reg voor die woonstel en op die gras beskikbaar.
Slaapplek
’n Bespreking by Holiday Flat On Beyers 35867 sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Selfsorg
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Wildritte
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Stort
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
3.4/5
Amanda Geverifieer
Eiendomme 22
Resensies 2
Jaar gelys 8
Ligging
- Beyers-straat 15, Klein-Brakrivier, 6503, Wes-Kaap
Sien meer verblyf in Little Brak Klein-Brakrivier Tuinroete Wes-Kaap
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Beyers-straat 15, Klein-Brakrivier, 6503, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom