Holiday on Harrier
50 resensies
Selfsorg
-
Voorkeurvennoot
- Kapasiteit: 8 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Harrierstraat 10, On Golden Mile, St. Helenabaai, 7390, Wes-Kaap
- Geen kinders onder 18
- Vanaf R650 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Holiday on Harrier is in St. Helenabaai op 'n privaat eiendom en bied verblyf in 3 aparte eenhede. Die perseel is sowat 200 m van die strand af en reg by die strand se ingang.
Die 4 eenhede, naamlik Living Jewel, The Anchor, SeaEscape en La Passion, het elk slaapplek vir 2 gaste en het en suite-storte en kombuise wat ten volle toegerus is. Elke eenheid het sy eie buitebraai-area en WiFi-toegang.
Doendinge in die omtrek sluit die goue myl-strand, hengel, fietsry, wildritte en swem in. Shelley Point Hotel is ook naby waar daar 'n Cattle Baron is, Dorothea's Restaurant, 'n 9 putjie-gholfbaan en Sea Trader is in die omtrek.
Ongelukkig word troeteldiere nie toegelaat nie.
Kenmerke
Afrikaans
Braaiplek
Gratis WiFi
Geriewe
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Braaiplek
- Portier
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Fietsry
- Wildritte
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Konferensiegeriewe
- Kantoorgeriewe
Parkeerplek
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
4.9 uit 5van 50 resensies vir Holiday on Harrier
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5
Ligging
- Harrierstraat 10, On Golden Mile, St. Helenabaai, 7390, Wes-Kaap
- Gaste dink Holiday on Harrier het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Golden Mile St. Helenabaai Weskus Wes-Kaap
Voorkeurvennoot
- Kapasiteit: 8 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Harrierstraat 10, On Golden Mile, St. Helenabaai, 7390, Wes-Kaap
- Geen kinders onder 18