Golden Mile Akkommodasie by Holiday on Harrier | LekkeSlaap
+25

Holiday on Harrier

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 22 resensies vir Holiday on Harrier
Netheid
4.9/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Willem N - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willem N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie gerieflike kamer. Die sementvloer maak skoonmaak baie maklik en vinnig.

Ons is baie vriendelik en gasvry ontvang. Na sowat 1 uur het ons 'n heerlike vars tuisgebakte brood ontvang warm uit die oond. 'n Wenner vir my is die koffiemasjien en klaar gemaalde koffie wat beskikbaar is.

Trevor W - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Trevor W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekende plek en waarde vir geld. Weskus op sy lekkerste.

Rustige atmosfeer. Netjies en skoon. Als wat mens benodig is daar. Sien julle definitief weer. Ps, die broodjie is 'n wenner.

Pierre S - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pierre S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelike en bo verwagtende diens.

Die eienaar was baie vriendelik en besorgd oor ons as gaste. Puik diens!

Caroline T - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Caroline T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekende waarde en vriendelike mense, sal altyd daar bespreek.

Uitstekende verblyf, sal enige tyd weer daar bly.

Karen J - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karen J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ontspanne en gerieflik.

Wow wow wow, Deidre is absoluut 'n engel. Van 'n tuisgebakte broodjie met die instap, vars vrugte op die tafel tot als wat mens kan aan dink in die eenheid. Die kleinste persoonlike goedjies in die badkamer. Sy't aan als gedink. Wat 'n vinnige wegbreeknaweek ervaring was, gaan ek en my +1 definitief weer in die toekoms daar kuier. Deidre, jy en jou man mag maar, hoor.

Bernette B - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bernette B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Het baie lekker gebly, lekker braai-area.

Die gasvrou se heerlike welkom warm broodjie is iets wat ek nooit sal vergeet nie. Sy laat mens spesiaal voel. Baie behulpsaam en maak seker ons is gesettle en kort niks.

Andre C - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Amazing, breath taking sea side walk, tranquility, peaceful, warm, perfect place to forget the world.

Will return in a heart beat.

Nicky B - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicky B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties!

Pragtige plekkie, lieflike gashere, fantastiese ligging. Was so bly om te sien ons is paar tree vanaf die strand. Ons het ons hart verloor op St Helena en kom beslis terug. Living jewel is presies dit wat die naam sê!

Lani H - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lani H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very nice.

Was welcomed with freshly baked bread! Very nice and clean place to stay.

Charmaine V - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charmaine V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties, rustig, net te kort!

Ons het baie lekker gebly. Die tuisgebakte brood as verwelkoming was uit-die-boeke-smaaklik. Alles perfek en rustig!

Jean-pierre D - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jean-pierre D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Deidre gaan die ekstra myl.

Wanneer jy arriveer word jy gegroet met ‘n glimlag en wonderlike energie asook varsgeplukte blomme en tuisgebakte brood. Die eenheid is beter as die foto's en bied vinnige WiFi en ekstra toegang tot Netflix. Ek beveel dit sterk aan indien jy bereid is om bietjie te ry na toeriste-aantreklikhede.

Elsa G - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elsa G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ongelooflike mooi plekkie met vriendelike eienaars, wens ons kon langer bly.

Onbeskryflike mooi dorpie, gulhartige ontvangs en volledig ingerigte verblyf vir selfsorg.

Magda O - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Magda O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastiese plek, sal enige tyd aanbeveel.

Ons verblyf by Deidre was absoluut heerlik. Baie netjiese plek, en die beste toegerus wat ek nóg gesien het. Haar vars brood is heerlik, en sy het uit haar pad gegaan vir ons. Fantastiese waarde vir geld!

Holiday on Harrier's terugvoer

Thank you so much. You guys were excellent guests. Have a wonderful holiday.

Holiday on Harrier
Tasneem V - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tasneem V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend.

Uitstekende verblyf! Dis skoon, netjies en vreeslik baie rustig. Die plek homself is natuurlik baie pragtig! Die kersie op die koek was natuurlik Deidre en haar man- vriendelik en gaaf.

Thami D - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thami D
Saam met eggenoot / lewensmaat

It was an awesome experience and the hospitable treatment, even sublime.

Deidre and Esias certainly makes your stay memorable. Their warm hearts make Living Jewel a home away from home.

Elmarie N - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Elmarie N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig, kalm, skoon.

Uitstekende ontvangs en diens deurlopend. Baie netjies en skoon. Pragtige omgewing. Privaat, rustig, kon lekker rus.

Alex L - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alex L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die eerste keer was 'n ongelooflik aangename verrassing; die tweede keer is tuiskoms.

Bespreek die eerste keer, jy sal teruggaan! Opreg dankie aan ons gasvrou en -heer vir die uitnemende gasvryheid. Die braaiplek is die sewende ster. Die toegewydheid van hierdie 2 mense is wat onderskeidend van enige ander woning is. Living Jewel is inderdaad 'n juweel om te koester en 'n her-besoek vanselfsprekend. Ons kon en kan nie wegbly nie!

Holiday on Harrier's terugvoer

Baie Dankie. Dit was wonderlik om jullie weer te sien. Baie dankie vir jou mooi woorde. Deirdre

Holiday on Harrier
Gaby L - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gaby L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Definitely a jewel.

Thank you Deirdre for your Hospitality. The place is stunning and I wish I could give it a 100 stars. It is everything u would want on a weekend break away but also for a long vacation stay. My Husband and I loved everything, Living Jewel has a piece of both our hearts. The Owner is so nice, friendly and a warm heart. She has been so unbelievable amazing from the start.We are definitely going back to Living Jewel soon.

Michael L - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michael L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlike naweek.

Ons het regtig 'n wonderlike naweek gehad, vanaf die oomblik dat ons aangekom het totdat ons weg is. Die eienaars is so 'n vriendelike en pragtige paartjie, ons het van die begin af tuis gevoel. Dankie Deidre en Sias vir die lekkernye, ons het dit regtig geniet. Die plek was skoon by aankoms en het alles wat ons nodig gehad het, dit was die perfekte plek vir die vreedsame naweek wat ons nodig gehad het. Geleë in 'n baie mooi omgewing en 3 minute loop van die strand. Dankie dat jy soveel passie en moeite in jou plek geplaas het, alles die beste. Sal hierdie juweel beslis aanbeveel.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Wonderful weekend.

We really had an awesome weekend, from the minute we arrived up until we left. The owners is such a friendly and lovely couple, we felt at home from the start. Thank you Deidre and Sias for the treats, we really enjoyed it. The place was clean on arrival and had everything that we needed, this was the perfect place for the peaceful weekend we needed. Situated in a very nice area and a 3 minute walk from the beach. Thank you for putting so much passion and effort into your place, all of the best. Will definitely recommend this jewel.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Holiday on Harrier's terugvoer

Thank you so much for the kind words and you were lovely guests and made it such a pleasure to host you.

Fondest regards
Deirdre

Holiday on Harrier
Alex L - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alex L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Hier oortref net die gasvrou en -heer se gasvryheid die volpunte-kwaliteit verblyf!

Living Jewel is 'n lewende juweel - veral vir 'n paartjie. Wees romanties en loop weg na Living Jewel ... die dubbel-stortgeriewe en gerieflike, gemaklike koninggrootte-bed en snoesige handdoeke spel luuks, die strand roep 'n hanetree ver, en weet verseker die gasvrou se persoonlike aandag en moeite gaan jou verras. Deirdre se gasvryheid is die sesde ster. Die eenheid is volledig toegerus met soveel sorg - van ontbytgraan tot by oorstokkies en alles tussenin! Hoekom lees jy nog hier? Bespreek nou dadelik, ja!

Holiday on Harrier's terugvoer

Ah, this is such an awesome inspiration for me. Thank you so much, I know we will see you again.

Have an amazing day and weekend.

Holiday on Harrier
Guenter A - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Guenter A
Saam met vriende

It was pleasure!

Very nice place! The owners are super friendly and helpful, thank you.

Holiday on Harrier's terugvoer

Thank you so much. I should be rating the wonderful guests who makes my job heaven on earth. Blessings to you and your family.

Holiday on Harrier
Gwendolene M - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gwendolene M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasies!

Ek beveel aan om ten minste een keer in jou lewe in hierdie asemrowende jeweel te bly. Die gasheer is net te dierbaar en die kamer is perfek vir 'n romantiese wegbreek. Absoluut 10 uit 10!

was R580
Vanaf R387
per nag (plek vir 2)
was R580
Vanaf R387
per nag (plek vir 2)
was R580
Vanaf R387
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Harrierstraat 10, On Golden Mile, St. Helenabaai, 7390, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 18
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA49HOcRGvauUoXEDKutZfT5E9j3HSZ0qJt3cJ1vEqtCgZFSJsda?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R580, nou Vanaf R387  per nag (plek vir 2) 22 5 1 5 10 Harrier Street On Golden Mile 7390 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -32.721097981224 17.956885849213
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za