Pick your preferred language

English

Afrikaans

+51
Selfsorg in St. Helenabaai

Holiday on Harrier

33% AF!
Winteraanbod
Bly 3 nagte en betaal slegs vir 2. Geldig vir verblyf vanaf 1 Jun 2026 tot 30 Sep 2026.
  • Slaapplek vir 8 gaste
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 10 Harrier Street, On Golden Mile, St Helena Bay, 7390, Wes-Kaap Sien kaart

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.

Beskrywing

Holiday on Harrier is in St Helenabaai op 'n privaat woning geleë en bied 4 aparte eenhede. Die eiendom is ongeveer 200 m van die strand af en reg langs die toegangspunt tot die strand.

Die 4 eenhede, naamlik Living Jewel, The Anchor, SeaEscape en La Passion, bied elk slaapplek vir 2 gaste en beskik oor en suite-storte en volledig toegeruste kombuisies. Elke eenheid het sy eie privaat buitebraai-area en toegang tot WiFi.

Doendinge in die omgewing sluit in Golden Mile-strand, swem, visvang, fietsry, wildritte, kajakvaart, 'n 9-putjie gholfbaan, verskeie restaurante en kroeë. Sea Trader, wat 'n baie gewilde troulokaal is, is ongeveer 2 km weg.

Ongelukkig is hierdie nie 'n troeteldiervriendelike onderneming nie.

Ons streef daarna om almal se verblyf aangenaam te maak.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 157 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Jane N
Saam met lewensmaat
5.0
Pragtige plekkie, perfek ingerig, baie gasvry. Heerlik gekuier en gerus.
Mei 2026
Peet V
Saam met lewensmaat
5.0
Baie rustig en ontspanne. Alle was baie mooi skoon en netjies. Alles wat nodig het is daar. See lekker naby. Kan gerus aanbeveel. Ons was vriendelik o...
Sien meer
Mei 2026
Derick V
Saam met lewensmaat
5.0
Our stay was pleasant as always. Cannot ask for more. See stars.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Apr 2026
Karen S
Saam met lewensmaat
5.0
A place we would love to return. Absolutely perfect! A welcoming hostess, clean and home-from-home space, all the necessary convenience...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Apr 2026
Jade-Leigh A
Saam met lewensmaat
5.0
Skoon, modern, baie goeie waarde vir geld. Lekker kuier plekkie buite! Ek het baie lekker gebly! Ons wou nie huis toe gaan nie!
Apr 2026

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Deirdre Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 157

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • 10 Harrier Street, On Golden Mile, St Helena Bay, 7390, Wes-Kaap
  • Gaste dink Holiday on Harrier het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R680
33 % AF
R 680 R 454
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf R680
33 % AF
R 680 R 454
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf R680
33 % AF
R 680 R 454
per nag (plek vir 2)
Bespreek

10 Harrier Street, On Golden Mile, St Helena Bay, 7390, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 8 gaste
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2aa5eaa9c351528cd42939827ac7180392f50f9995fda93ae53448fe39d9fe9401ead577904dbfd2d3cdc616a34dec8e30fa?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R680 nouVanaf R453 per nag (plek vir 2) 157 5 1 5 10 Harrier Street On Golden Mile 7390 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.721097981224 17.956885849213
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang