Home at Harry's
Kry 15% af vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.
- Kapasiteit: 12 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kittyhawkweg 8, Centurion, Pretoria, 0157, Gauteng
-
Vanaf
R779R662 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Home at Harry's bied B&B en is in Pierre Van Ryneveld geleë. Dié gastehuis is net 25 minute se ry vanaf Centurion, Pretoria se middestad en die O.R. Tambo Internasionale Lughawe.
Daar is 4 gastekamers wat uniek versier is. Elke kamer is gerieflik gemeubileer en het 'n klein sitarea wat na 'n privaat stoep met braaigeriewe lei.
Elke kamer het ook tee- en koffiemaakgeriewe en 'n kontinentale ontbyt is ingesluit. Aandete is teen ekstra koste beskikbaar en moet vooraf gereël word. Die gastehuis het ook WiFi en veilige parkeerplek.
Home at Harry's is net 'n paar minute se ry vanaf Ryneveld Leefstylsentrum, Irene Village Mall, kantoorgeboue en ander interessante plekke.
Kenmerke
Geriewe
- ADSL-lyn
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Braaiplek
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Troeteldiere indien gereël
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Bergfietsroetes
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
- Aandete Op Versoek
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Thorndike
Thabang
Eiendomme 1
Resensies 99
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- Kittyhawkweg 8, Centurion, Pretoria, 0157, Gauteng
- Gaste dink Home at Harry's het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Pierre van Ryneveld Centurion Pretoria Gauteng
- Kapasiteit: 12 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kittyhawkweg 8, Centurion, Pretoria, 0157, Gauteng