Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

6 Caribbean

Selfsorg
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Caribbean-keeromstraat 6, Sedgefield, 6572, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R3 518 per nag (plek vir 10)

Beskrywing

6 Caribbean is 'n moderne vakansiehuis in Sedgefield, 'n kusdorp op die Tuinroete in die Wes-Kaap. Dit is die ideale plek vir 'n gesin of 'n groep vriende wat op soek is na 'n wegbreek naby die see.

Hierdie huis beskik oor 4 slaapkamers en 3 badkamers. Dit bied slaapplek aan 10 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en stort. Die tweede slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die ander slaapkamer het 2 stapelbeddens. Die tweede badkamer het 'n stort en die ander badkamer het 'n bad en stort.

Die oopplan-leefarea het 'n sitarea met 'n sitkamerstel, eetarea en 'n kombuis wat met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, mikrogolf en skottelgoedwasser toegerus is. Daar is ook 'n slim-TV en gratis WiFi. Die huis het 'n wasgoedkamer met 'n wasmasjien en tuimeldroër, asook 'n dubbelmotorhuis.

Gaste kan die dag by die see deurbring wat slegs 1 km vanaf die verblyf is, die Wild Oats-markie besoek of iets by een van die nabygeleë restaurante eet.

Slaapplek

’n Bespreking by 6 Caribbean sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Stapelbed
Slaapkamer 4
Plek vir 4 mense
2 xStapelbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir 6 Caribbean
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Jolene Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 1

Maande gelys 3

Ligging

  • Caribbean-keeromstraat 6, Sedgefield, 6572, Wes-Kaap
  • Gaste dink 6 Caribbean het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R3 518
per nag (plek vir 10)
Vanaf
Vanaf R3 518
per nag (plek vir 10)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Caribbean-keeromstraat 6, Sedgefield, 6572, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3cd27b3ba76c8c37697eddcfa94d4fd34b99bd4af6efcbf86018bb63762d87364b3b4124894d3ab0f4af797db4dfe1dff520?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 518 per nag (plek vir 10) 1 5 1 5 6 Caribbean Close Sedgefield 6572 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.035572891447 22.813566142714
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem