Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Homely Elphinstone Accommodation

Gastehuis
Gastekamer in Hoofhuis
Vanaf
Vanaf R700
per eenheid
  • Plek vir 1 persoon
  • Leef-area gedeel met eienaar/bestuurder
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Die gastekamer in die hoofhuis bied slaapplek aan 1 gas en het 'n dubbelbed, yskassie en 'n lessenaar met 'n stoel. 'n Verskeidenheid boeke is beskikbaar om te lees. Die kamer het eksklusiewe gebruik van 'n badkamer met 'n instapstort, toilet en 'n wasbak. Gaste wat in die gastekamer bly is welkom om van die hoofhuis se kombuis, sitarea en eetarea gebruik te maak.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Kroegyskas
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Tv
Prys sluit in

Slegs verblyf

Huisreëls

- Rook binnenshuis is streng verbode, maar gaste is welkom om in die tuin te rook.
- Geen partytjies of funksies word toegelaat nie.
- Geen harde geraas of musiek word toegelaat nie. Tussen 22:00 en 06:00 is die stil tye.
- Besoekers word slegs toegelaat met toestemming van die bestuurder.
- Die tuin en swembad word ook met die bestuurders, gaste in die gastekamer en in die kothuis gedeel.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Garden, homely studio unit
Vanaf
Vanaf R1 000
per eenheid
  • Plek vir 2 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie ateljeewoonstel beskik oor 'n oopplan-uitleg en het 'n moderne kombuis. Die woonstel met lugversorging bied slaapplek aan 2 volwassenes en 1 kind en het 'n koningingrootte-bed en 'n kinderbed. Die badkamer het 'n stort en 'n toilet. Daar is 'n werkspasie met 2 monitors wat albei HDMI-verbindings het en 'n TV met Netflix en YouTube. Gaste het toegang tot WiFi en 'n sonverhitte swembad wat met ander gaste en die eienaars gedeel word. 'n Gemeenskaplike waskamer met 'n wasmasjien en 'n tuimeldroër is gratis beskikbaar.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed Kinderbed vir 1
Slaapkamer
Plek vir 3 mense
1 xKoningingrootte-bed
1 xKinderbed vir 1
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Verekombers
  • Klein kombuis
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Tv
Huisreëls

- Rook binnenshuis is streng verbode, maar gaste is welkom om in die tuin te rook.
- Geen partytjies of funksies word toegelaat nie.
- Geen harde geraas of musiek word toegelaat nie. Tussen 22:00 en 06:00 is die stil tye.
- Besoekers word slegs toegelaat met toestemming van die bestuurder.
- Die tuin en swembad word ook met die bestuurders, gaste in die gastekamer en in die kothuis gedeel.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Selfsorgwoonstel
Vanaf
Vanaf R1 400
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 5 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die selfsorgwoonstel bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 'n slaapkamer, 'n solderkamer op 'n tussenvlak, 'n badkamer en 'n oopplan-kombuis, -eetarea en -leefarea. Die slaapkamer het 'n koninggrootte-bed wat in 2 enkelbeddens omskep kan word. Die boonste solderkamer het 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n stort-oor-bad, 'n toilet, wasbak en 'n bidet. Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskassie, mikrogolfoond, ketel, eetgerei en breekware toegerus. Die eetarea het 'n etenstafel met sitplek vir 6 gaste. Die sitarea het 2 gemaklike slaapbanke, 'n kaggel en 'n TV met Netflix. Daar is ook 'n lessenaar en kluis. Die woonstel het 'n skuifdeur wat na 'n onderdakstoep met 'n etenstafel en ingeboude braai lei.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Area 1
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelslaapbank
Area 2
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelslaapbank
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

- Rook binnenshuis is streng verbode, maar gaste is welkom om in die tuin te rook.
- Geen partytjies of funksies word toegelaat nie.
- Geen harde geraas of musiek word toegelaat nie. Tussen 22:00 en 06:00 is die stil tye.
- Besoekers word slegs toegelaat met toestemming van die bestuurder.
- Die tuin en swembad word ook met die bestuurders, gaste in die gastekamer en in die kothuis gedeel.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Elphinstone-laan 19, Table View, 7441, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0e07782c4ae8247f31075688b27aa193f888baad1d978a1b87763d792783a429caff2511cfd86c7217e21bacb63e6fd50192?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag (plek vir 2) 19 Elphinstone Avenue Table View 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.8289241 18.4921724
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem