Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Homely Elphinstone Accommodation

Gastehuis

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Selfsorgwoonstel
Selfsorg
Gastekamer in Hoofhuis
Slegs verblyf
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R2000 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

- Rook binnenshuis is streng verbode, maar gaste is welkom om in die tuin te rook.
- Geen partytjies of funksies word toegelaat nie.
- Geen harde geraas of musiek word toegelaat nie. Tussen 22:00 en 06:00 is die stil tye.
- Besoekers word slegs toegelaat met toestemming van die bestuurder.
- Die tuin en swembad word ook met die bestuurders, gaste in die gastekamer en in die kothuis gedeel.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Elphinstone-laan 19, Table View, 7441, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0e07782c4ae8247f31075688b27aa193f888baad1d978a1b87763d792783a429caff2511cfd86c7217e21bacb63e6fd50192?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag (plek vir 2) 19 Elphinstone Avenue Table View 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.8289241 18.4921724
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem