LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Honeysuckle and The Workshop | LekkeSlaap
+20

Honeysuckle and The Workshop

5 resensies
Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoek van Van Reenen- en Parkstraat, Clarens, 9707, Vrystaat
  • Geen kinders onder 8
  • Vanaf R900 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Honeysuckle and The Workshop bied gerieflike selfsorgverblyf in die lieflike bergdorpie, Clarens, in die Vrystaat. Dit is net 15 km van die Golden Gate Nasionale Park af.

Verblyf word in 3 netjiese en skoon eenhede gebied. Honeysuckle Suite 1 en Honeysuckle Suite 2 bied elkeen slaapplek vir 2 gaste. Die Workshop is 'n moderne, dubbelverdieping-eenheid met 'n oopplan-leefarea en 'n kombuis wat ten volle toegerus is.

Gaste word met sjerrie, tuisgebakte koekies en iets spesiaal verwelkom. Komplimentêre koffie, tee, rooibostee, vars plaasmelk en koffiepotte word in die eenheid voorsien. Ontbyt word in die privaat tuin bedien.

Daar is veilige parkeerplek op die perseel. Die gasheer en vrou woon op die perseel en is beskikbaar indien gaste enige vrae het tydens hul verblyf.

Motorfietsryers is welkom. Die gashere is ook mal oor Lesotho as 'n bestemming met hul motorfietse. Daar is 'n 500 m grondpad na die huis wat gerieflik is vir motorfietse.

Doendinge in die omgewing sluit gholfspeel, perdry, riviervlotvaart, voetslaan en 4x4-roetes in. Die Basotho Kultuurdorpie en Gesondheidspa is ook naby.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Kamerbediening
  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Piekniekmandjies Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 5 resensies vir Honeysuckle and The Workshop
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Hoek van Van Reenen- en Parkstraat, Clarens, 9707, Vrystaat
  • Gaste dink Honeysuckle and The Workshop het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R900
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R900
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoek van Van Reenen- en Parkstraat, Clarens, 9707, Vrystaat
  • Geen kinders onder 8
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd60d8bMhaPT8eAiWrHOf2StnRXMxXjhRGPyOHAhjaCcjsV8fNZ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900  per nag (vir 2 persone) 5 5 1 5 Corner of Van Reenen Street and Park Street Clarens 9707 Vrystaat 086 999 0018 14:00-21:00 10:00 -28.520165266006 28.419758054909
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!