Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Hoofstraat 100

Selfsorg
  • Kapasiteit: 9 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 12:00
  • Adres: Hoofstraat 100, Agulhas, 7287, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 765 per nag (plek vir 9)

Beskrywing

Hoofstraat 100 is 'n selfsorgvakansiehuis in die kusdorpie Agulhas in die Overbergstreek en dit is ideaal vir 'n gesin of groep vriende, aangesien dit oorkant die pad van die rotsagtige strand is.

Die eiendom is geskik vir 9 gaste en het 3 slaapkamers, asook 'n tussenvloer met 'n dubbel- en 'n enkelbed. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die tweede badkamer het 'n bad en 'n gasgeiser. Linne word voorsien, maar gaste moet asb. hulle eie handdoeke saambring.

Die hoofleefarea van die huis het 'n kombuis, 'n oopplan-sitarea en 'n braai-area. Die kombuis het 'n gasstoof, elektriese oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. 'n Tuimeldroër en 'n wasmasjien is beskikbaar. Die sitarea het gemaklike sitplek en 'n TV. Daar is 'n etenstafel in die braai-area.

Die stapeldeure lei na die tuin wat braaigeriewe en veilige parkeerplek bied.

Slaapplek

’n Bespreking by Hoofstraat 100 sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed Dubbelbed
Area 1
Plek vir 3 mense
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Fietsry
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Tv

Opsomming van Resensie

3.5 uit 5van 3 resensies vir Hoofstraat 100
Netheid
2.7/5
Diens
3.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.0/5
Waarde vir geld
3.0/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.5/5

Werner Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 3

Jaar gelys 1

Ligging

  • Hoofstraat 100, Agulhas, 7287, Wes-Kaap
  • Gaste dink Hoofstraat 100 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 765
per nag (plek vir 9)
Vanaf
Vanaf R1 765
per nag (plek vir 9)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 9 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 12:00
  • Adres: Hoofstraat 100, Agulhas, 7287, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7fbf4586237c86e7319d7d29dcdbc7ad5c831b9450e8a7d123b23a5c2221941d088fc16070e6d8d9b3f81bc6f5ff60e0a289?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 765 per nag (plek vir 9) 3 5 1 4 100 Main Road Agulhas 7287 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 12:00 -34.822892769895 20.020498935582
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem