Hook Shot Lodge

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Hook Shot Lodge is op die Silwerstrand Golf and River Estate geleë met 'n pragtige uitsig oor die negende putjie. Die lodge is stapafstand van die stylvolle klubhuis wat geriewe bied soos 'n restaurant, dameskroeg en 'n gholfspesialiteitswinkel.

Die selfsorghuis het 'n baie moderne kombuis met 'n wynyskas, skottelgoedwasser, wasmasjien en 3 luukse en suite-dubbelkamers wat elk beskik oor lugversorging, DStv se HD-Explora en 2 motorhuise. Braaigeriewe is op die lieflike veranda beskikbaar, wat pragtige uitsigte oor die gholfbaan bied. Die vreedsame, ruim en baie luukse dubbelverdiepinghuis is ideaal vir gaste wat graag 'n deftige leefwyse wil ervaar.

Laat weet ons asseblief vooraf of julle groep uit paartjies of enkellopende gaste bestaan sodat ons die beddens daarvolgens kan opmaak.

Die natuurlike prag en ontspanne atmosfeer van Silwerstrand bied uitstekende geleenthede vir draf, fietsry of stap op die landgoed. Robertson en die omgewing bied 'n hele aantal uitstekende doendinge en besienswaardighede met meer as 50 wynkelders en bekroonde restaurante. Klop aan by ons gedurende een van die gewilde wynfeeste of gaan proe kaas en olywe of laat jou hart bietjie vinniger klop deur te gaan valskermspring. Hier is waarlik iets vir almal!

Gholftoerusting kan by die gholfspesialiteitswinkel by die klub gehuur word.

Slaapplek

'n Bespreking by Hook Shot Lodge sluit in:

Area 1 -

-

-

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Koninggrootte-bed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer 3 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem
  •  Tennis

Aktiwiteite op perseel

  •  Fietsry

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Aparte Toilet
  •  Stort
  •  Seep
  •  Toiletware

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Dienste

  •  Koordlose Internet

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Haardroër
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Kroeg
  •  Braaiplek
  •  Gastesitkamer
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Restaurant op Perseel
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Lugversorging
  •  Waaier

Konferensiegeriewe

  •  Lugversorging

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  24-Uur Sekuriteit
  •  Onderdakparkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Hook Shot Lodge gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R3 750 per nag (vir 6 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za