+32
Selfsorg in Robertson

Hook Shot Lodge

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls

Landgoedreëls en huisreëls moet deur gaste voor aankoms onderteken word.

Gaste moet om veiligheidsredes volledige gas- en voertuigbesonderhede voor aankoms verskaf.

Geen dagbesoekers word toegelaat nie.

Troeteldiere word nie toegelaat nie.

Studentegroepe, vrygeselpartytjies of ander partytjies en geleenthede word nie toegelaat nie.

Gaste moet asseblief aandui of hulle kamers deel of aparte kamers benodig in hul navraag. Enige bykomende kamers sal gesluit word en as gaste nie kamers deel nie, sal 'n bykomende fooi bygevoeg word. Dit geld ook vir kinders.

Indien die bespreking binne 'n week of minder van die inklokdatum is, sal volle betaling vereis word.

Gholftoerusting kan by die Pro Shop by die klub gehuur word.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R 5 400
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 5 400
per nag (plek vir 6)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 5 400
per nag (plek vir 6)
Bespreek

46 Silwerstrand Boulevard, Silwerstrand Golf and River Estate, Robertson, 6705, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Soos Gesien op Facebook
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGEyOWFhZDdmLWM0MzktNDE2Ni1iMmUxLWRiZjg5NzczNDMwMA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R5 400 per nag, vir 6 mense 24 5 1 5 46 Silwerstrand Boulevard Silwerstrand Golf and River Estate 6705 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.812096231307 19.849275375116

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang