LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Hook Shot Lodge | LekkeSlaap
+21

Hook Shot Lodge

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 12 resensies vir Hook Shot Lodge
Netheid
5.0/5
Diens
4.8/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.9/5
Hannes W - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannes W
Saam met vriende

Fantasties.

Pragtige, moderne en luukse huis - perfek geleë met alle moontlike geriewe. Baie goeie diens - vriendelike en behulpsame diens.

Nadine B - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nadine B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie rustig en stil.

Ons het baie lekker gebly. Al wat ek sal aanbeveel is gordyne by die skuifdeure en dalk meer gemaklike meubels in die TV-kamer.

Allan K - Feb 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Allan K
Saam met eggenoot / lewensmaat

The lodge was spotless and we tried to leave it that way too as the owner sets very high standards.

The lodge was clean and neat had everything we wanted except an air-conditioner in the living room and a tumble drier.

Hook Shot Lodge's terugvoer

We enjoyed receiving these guests at Hook Shot Lodge. Air-conditioners are installed in all the bedrooms, the summer season in Robertson varies from moderate to hot.

Thank you for visiting you will always be welcome.

Hook Shot Lodge
Candice N - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Candice N
Gesin met tieners

Comfort and luxury.

Dankie Elda! It was a trip we so needed as a family and we loved it.

Hook Shot Lodge's terugvoer

You were such a lovely family to receive, you were mindful and considerate guests any host would love to receive. You will always be welcome again.

Thank you for choosing Hook Shot Lodge.

Hook Shot Lodge
Chris S - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris S
Gesin met tieners

Ruim, moderne tuiste.

Ruim, uiters skoon en netjies. Die groot deure wat oopmaak na die stoep skep die ideale area vir lekker kuier. Goed toegerus met alles in perfekte werkende orde. Die kraakskoon beddegoed en kwaliteithanddoeke is 'n groot plus. Daarby die luukse Charlotte Rhys-seep en -shampooreeks kan mens laat dink dat jy iewers in 'n vyfsterhotel is. Elda het ons vriendelik ontvang en goeie raad gegee om ons tyd in Robertson te geniet.

Hook Shot Lodge's terugvoer

Dit was net 'n plesier julle te ontvang by Hook Shot Lodge. Die positiewe terugvoer rakende julle ervaring maak dat ons regtig hou van dit wat ons doen en maak dit maklik om dit vir gaste so aangenaam moontlik te maak. Julle sal altyd welkom wees. Dankie vir jul besoek by ons.

Hook Shot Lodge
Arina V - Jul 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Arina V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie stylvol!

Alles was so perfek, hoop om binnekort weer daar te gaan bly!

Hook Shot Lodge's terugvoer

Dit was regtig vir ons heerlik om julle by ons te ontvang. Julle is modelgaste en konsidererend. Julle sal altyd welkom wees by Hook Shot Lodge. Baie dankie dat julle by ons kom kuier het en ons sien uit om jul gou weer te ontvang.

Groete
Elda
Hook Shot Lodge

Hook Shot Lodge
Elsaine C - Nov 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elsaine C
Saam met vriende

Pragtige huis met die beste ligging in Robertson!

Baie mooi, moderne huis op 'n gholflandgoed! Ten volle toegerus en pragtige uitsig oor die gholfbaan en berge. Naby meeste wynplase. Was 'n plesier om hier tuis te gaan!

Hook Shot Lodge's terugvoer

Dit was vir ons 'n voorreg om hierdie spesiale gaste by Hook Shot te ontvang. Baie dankie vir die besoek .Dit is vir ons wonderlik om te hoor dat jul Hook Shot en ons mooi Vallei geniet en ervaar het.Julle sal altyd welkom wees by Hook Shot.

Hook Shot Lodge
Deon M - Apr 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deon M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great accommodation and a lovely town.

Our host, Elda, was exceptional with great knowledge about the area and surroundings. Lovely accommodation.

Hook Shot Lodge's terugvoer

Thank you so muck for your positive and kind feed back.You left Hook Shot in pristine condition. You are special guests and will always be welcome at Hook Shot.Take care and kind regards.

Hook Shot Lodge
Shaneen B - Feb 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shaneen B
Saam met vriende

Ons verblyf by Hook Shot Lodge was so lekker ons gaan beslis weer terug soontoe.

Ons naweek by Hook Shot Lodge was fantasties. Die pragtige huis, uitsig oor die golfbaan en rustige omgewing was meer as genoeg om ons weer terug te laat gaan soontoe.

Hook Shot Lodge's terugvoer

Baie dankie vir jul positiewe terugvoer. Julle is droom gaste en jul het Hook Shot in 'n onverbeterlike netjiese toestand gelaat.Julle sal altyd welkom wees om weer te kom kuier.Vriendelike groete.

Hook Shot Lodge
Ilze W - Okt 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ilze W
Gesin met klein kinders

Ons het heerlik gerus.

Die eenheid is baie goed toegerus en baie netjies. Ons sal vir seker weer teruggaan.

Hook Shot Lodge's terugvoer

Dankie vir jul gesin se besoek Ilze. Dit was vir ons lekker om jul te ontvang by Hook Shot en ons sien uit om jul weer te ontvang.

Hook Shot Lodge
Jaco C - Sep 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco C
Saam met eggenoot / lewensmaat

GREAT!

Ons kon nie vir 'n beter naweek-wegbreekplek gevra het nie, behalwe dat daar geen dubbelbed was nie.

Hook Shot Lodge's terugvoer

Dankie vir jul terugvoer en besoek Jaco.Hook Shot het dubbelbed fasiliteite vir hoof suite .Dit word verskaf indien aangevra deur gaste.

Hook Shot Lodge
Barry V - Apr 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Barry V
Gesin met klein kinders

Like being at an hotel!

Relaxing and beautiful setting. I will return.

Vanaf R3 750
per nag (vir 6 persone)
Vanaf R3 750
per nag (vir 6 persone)
Vanaf R3 750
per nag (vir 6 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Silwerstrand Boulevard 46, Silwerstrand Golf and River Estate, Robertson, 6705, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGEyOWFhZDdmLWM0MzktNDE2Ni1iMmUxLWRiZjg5NzczNDMwMA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R3 750  per nag (vir 6 persone) 12 5 1 5 46 Silwerstrand Boulevard Silwerstrand Golf and River Estate 6705 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -33.812096231307 19.849275375116
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!