Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Hope Cottage

Selfsorg
Winteraanbod 15% af

Kry 15% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 3 Mei 2024 tot 31 Aug 2024.

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 12:00
  • Adres: Hopedale-weg 22, Grabouw, 7140, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R950 R808 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Hope Cottage is 'n bekoorlike selfsorgkothuis in die stil plattelandse dorpie, Grabouw. Dit is op 'n plaas wat ook dien as 'n veilige hawe vir katte. Dit bied 'n rustige wegbreek ver van die gedruis van die stad. Gaste wat hier tuisgaan kies nie net 'n ontspannende wegbreekplek nie, maar ook die geleentheid om by te dra tot die plaas se edele dierebeskermingsprojek.

Die troeteldiervriendelike kothuis bied slaapplek aan 4 gaste. Dit beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die eerste slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die gedeelde badkamer het 'n stort, toilet en wasbak. Linne en badhanddoeke word voorsien.

Die kothuis se oopplan-leefarea en -kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is ook 'n sentrale etenstafel met sitplek vir 4. Die knus sitarea langs die kombuis het gemaklike sitplek en 'n kaggel. Vuurmaakhout word voorsien. Daar is ook sekuriteitskameras vir veiligheid.

Die sitarea lei na 'n onderdakstoep met ingeboude braaigeriewe en buite-sitplek sodat gaste heerlik buite kan ontspan en eet. Die kothuis bied ook toegang tot 'n lieflike tuin. Vir gaste wat honde saambring is daar aangewese areas vir stap en 'n ingeslote tuin vir die diere se veiligheid. Parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Slaapplek

’n Bespreking by Hope Cottage sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Meer oor dié eenheid

  • Patio
  • Privaat ingang

Dienste

  • Diens op aanvraag
  • Wakker-bel oproep
  • Koordlose internet

Badkamer

  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Verekombers
  • Waaier
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Ekstras

  • Tee en koffie skinkbord

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 7 resensies vir Hope Cottage
Netheid
4.6/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.1/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Sharyn Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 7

Maande gelys 11

Ligging

  • Hopedale-weg 22, Grabouw, 7140, Wes-Kaap
  • Gaste dink Hope Cottage het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R950
R950 R808
per nag (plek vir 4)
Vanaf R950
R950 R808
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 12:00
  • Adres: Hopedale-weg 22, Grabouw, 7140, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA74a707281e62e1730b0b50166dd6270c1a4cab28718efd6bda40744fa4632a62f95273f87a7e1b7cd4b6400fcf4266c99dfe?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R950 nouVanaf R808 per nag (plek vir 4) 7 5 1 5 22 Hopedale Road Grabouw 7140 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 12:00 -34.139598948086 18.99975535089
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem