Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Horizon Bay 1106

Selfsorg
Spesiale Aanbod 20% af

Bly 5 nagte en betaal slegs vir 4. Geldig vir verblyf vanaf 3 Apr 2024 tot 31 Aug 2024.

  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Blaauwbergweg, Horizon Bay Apartments Eenheid 1106, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 12
  • Vanaf R1 660 R1 328 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Horizon Bay 1106 is 'n bekoorlike selfsorgwoonstel wat luukse kusverblyf in die gewilde Bloubergstrand bied. Dis ideaal vir diegene wat op soek is na rustige verblyf.

Die moderne woonstel beskik oor 2 smaakvol versierde slaapkamers, 'n badkamer, 'n oopplan-kombuis en 'n leefarea en daar is slaapplek vir 4 gaste. Die hoofslaapkamer en die tweede slaapkamer het elkeen 'n koningingrootte-bed en die gastebadkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Wit linne en handdoeke word voorsien.

Die kombuis is oopplan met die leefarea en is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, eetgerei en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is ook 'n eiland met sitplek. Gaste kan hul maaltye by die etenstafel geniet. Daar is 'n wasmasjien. Die leefarea het gemaklike rusbanke, 'n TV en 'n pragtige see-uitsig. 'n Lessenaar is beskikbaar vir gaste wat wil werk.

Die leefarea lei na die balkon met meubels en 'n see-uitsig. Gaste het toegang tot die sprankelende swembad met 'n panoramiese uitsig oor die see.

Die verblyf het 'n omsetter wat 'n lig, TV en WiFi tydens beurtkrag aanhou. Daar is ook 'n ekstra muurporp vir gaste se gerief.

Slaapplek

’n Bespreking by Horizon Bay 1106 sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Badkamer

  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.7/5

Helen Geverifieer

Eiendomme 58

Resensies 31

Jaar gelys 7

Ligging

  • Blaauwbergweg, Horizon Bay Apartments Eenheid 1106, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 660
R1 660 R1 328
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 660
R1 660 R1 328
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Blaauwbergweg, Horizon Bay Apartments Eenheid 1106, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 12
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe4d76a61706b7ce492ce6c2af3d9f179f3842899d0efcbed4d5617063320cb34c15d2f36109ddaaef54a456b077ae381842a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 660 nouVanaf R1 328 per nag (plek vir 4) Blaauwberg Road Horizon Bay Apartments Unit 1106 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -33.822067300224 18.477398422021
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem