- Kapasiteit: 132 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hoofstraat, R40, Hazyview, 1242, Mpumalanga
- Vanaf R1 770 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Hotel Numbi and Garden Suites is op die hoofpad van die bekoorlike dorpie Hazyview. Dié plaasdorpie in Mpumalanga bied maklike toegang tot die pragtige Panoramaroete en daar is verskeie buitemuurse, ontspannings- en avontuurdoendinge.
Verblyf word in verskeie tipes kamers gebied wat asemrowende suites in welige, subtropiese tuine insluit. Alle eenhede is smaakvol versier en het elk 'n dubbelbed, koninggrootte-bed of 2 enkelbeddens. Elke kamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort. Daar is ook 8 gesinskamers.
Geriewe op die perseel sluit 3 swembaddens, 2 restaurante, 'n privaat landingstrook, funksielokaal en troukapel in.
Kenmerke
Geriewe
- Kroeg
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Kinderoppasser Op Versoek
- Spa-behandelinge
- Swembad
- Begeleide Wildritte as Ekstra
- Gastesitkamer
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Masseer- en Skoonheidsterapie
- Restaurant op Perseel
- Satelliet-TV
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- Konferensiegeriewe
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Wynproe
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Forelhengel
- Baarshengel
- Groot 5
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Zoeloe
- Xhosa
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
- Aandete
- Aandete Op Versoek
- Piekniekmandjies Op Versoek
- Tee
- Etes Op Versoek
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
- Dataprojektor
- Blaaibord
- Witborde
- Kantoorgeriewe
- Internet
- Televisie
- Plek vir 50 of meer afgevaardigdes
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- American Express
- Diners-kaart
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4/5
Marketing Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 9
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- Hoofstraat, R40, Hazyview, 1242, Mpumalanga
- Gaste dink Hotel Numbi and Garden Suites het ’n goeie ligging
Sien meer verblyf in Hazyview Kiepersol Panoramaroete Mpumalanga
- Kapasiteit: 132 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hoofstraat, R40, Hazyview, 1242, Mpumalanga