Houghton Landgoed Akkommodasie by Houghton Estate B&B | LekkeSlaap
+18

Houghton Estate B&B

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 5 resensies vir Houghton Estate B&B
Netheid
5.0/5
Diens
4.8/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.8/5
Wilhelm O - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wilhelm O
Besigheidsreis

Perfect, quiet location.

Located walking distance from the hub of Rosebank in beautiful surroundings. Host was lovely with attention to all the detail I need, including perfect breakfast. Easy, safe access, all you need in the room, perfect and clean. Will use again.

Ig F - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ig F
Besigheidsreis

‘n Baie gawe gasvrou by mooi skoon en smaakvolle verblyf met veilige parkering.

Ons het dit as rustige en aangename verblyf gevind en sal enige tyd weer daar gaan oorbly. Baie goed geleë vir Rosebank afsprake.

Marlé S - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlé S
Saam met vriende

Pragtig en netjies!

Wat 'n wonderlike plek! Voel glad nie of jy in die stad is nie. Netjies en skoon! Sal vir seker weer die plek gebruik!

Houghton Estate B&B's terugvoer

Dear Marle,

Thank you so much for your lovely review, it was a pleasure having you all. You have such a wonderfully happy family which was beautiful to see. Take care and hope to see you soon.

Houghton Estate B&B
Corrieta P - Jul 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corrieta P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het baie welkom gevoel en gehou van die skoon, moderne kamer en badkamer. Ligging ook baie sentraal.

Justine het ons baie welkom laat voel en hierdie blyplek was beslis goeie waarde vir geld. Heerlike ontbyt en mooi, skoon kamer en badkamer.

Houghton Estate B&B's terugvoer

Dear Corrieta,

It was lovely having you stay with us, you were such lovely guests. Take care and hope to see you soon.

Kind regards,
Justine

Houghton Estate B&B
Francois C - Jun 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francois C
Enkelreisiger

Fantasties! Ek het so ongelooflik welkom en tuis gevoel. Mal oor die dekor!

Uitstekend. Wens ek kon langer bly.

Houghton Estate B&B's terugvoer

Thank you Francois! Hope you had a lovely time in Parys. Take care and hope to see you again soon :)

Houghton Estate B&B
Vanaf R1 250
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 250
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 250
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 8ste Straat 28, Houghton-landgoed, Johannesburg, 2198, Gauteng
  • Geen kinders onder 12
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDJmMzNkOTlkLTEyNWYtNDE3YS1hM2E0LTVkOTZjNGVhY2UyYw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 250  per nag (vir 2 persone) 5 5 1 5 28 8th Street Houghton Estate 2198 Gauteng 086 999 0018 15:00-19:00 10:00 -26.154602 28.04803
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za