LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Houghton Executive Suites | LekkeSlaap
+6

Houghton Executive Suites

Selfsorg
Luukse Suites
Vanaf R1 099
per eenheid
  • Plek vir 2 persone
  • Woonstel
  • 1 x Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Verblyf word in 10 moderne suites gebied wat elk 1 slaapkamer, en suite-badkamer, kombuis en leefarea het. Die kamer het 'n koninggrootte-bed en en suite-badkamer met 'n bad, stort, toilet en wasbak. Die kombuis is toegerus met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware. Die sitarea het gemaklike sitplek en 'n 55' platskerm-TV met sekere DStv-kanale. Gratis, vinnig WiFi word ook voorsien. Daar is lugversorging, granietoppervlaktes, elektroniese gordyne en vars wit linne en handdoeke.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Vermaak
  • Gedeelde dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Kansellasiebeleid - Streng
Ons Covid-19 waarborg: Ons waarborg ’n volle terugbetaling vir enige kansellasies weens nasionale beperkings op reis wat jou daarvan weerhou om jou bespreking te gebruik Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R1 099
per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lloys Ellis-laan, Houghton, Johannesburg, 2041, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAEYPFVwPbkbW7NXCxvYW243Snxb0aUL9RqXNiTQX1rfRNGowOor?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 099  per nag (plek vir 2) Lloys Ellis Avenue Houghton 2041 Gauteng 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -26.166992039528 28.073976721281
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!