House Baker

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

House Baker bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n huis met 4 slaapkamers. Die huis is smaakvol ingerig en is in 'n laning in Tamboerskloof geleë.

House Baker het slaapplek vir 4 volwassenes en 2 kinders. Die en suite-hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en bied 'n uitsig op die berg. Die tweede en derde slaapkamer het elk 'n enkelbed. 'n Ekstra enkelbed kan bygevoeg word en saam geskuif word om 'n dubbelbed vir 'n paartjie te vorm. Die vierde slaapkamer is 'n spaarkamer met slaapplek vir nog 'n volwassene of 2 klein kindertjies. Op die boonste verdieping is 'n badkamer met 'n stort. Verder het die huis 'n oopplan-kombuis, sitkamer en eetkamer, 'n aparte TV-kamer, asook 'n tweede badkamer met 'n bad en 'n stort.

Ander geriewe in die huis sluit die volgende in: 'n swembad, dek, tuin met 'n uitsig op die berg, onderdakparkeerplek en oop parkeerplek op die perseel, gratis WiFi, 'n opsionele skoonmaakdiens, waaiers, 'n kaggel, DVD-speler, tuimeldroër, wasmasjien en skottelgoedwasser. 'n Babastoeltjie is beskikbaar indien nodig.

Slaapplek

'n Bespreking by House Baker sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 2 - Huisves 1 persoon
1 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer 3 - Huisves 1 persoon
1 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer 4 - Huisves 1 persoon
1 x Enkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

  •  Swembad
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Stort

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Oond

Geriewe

  •  Swembad
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Selfsorg
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Engels

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Onderdakparkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na House Baker gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R7 000 per nag (plek vir 6)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za