Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Nommer Drie

Selfsorg
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Inkloktyd: 16:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kusweg Oos-straat 3, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R4 300 per nag (plek vir 12)

Beskrywing

Nommer Drie is in die kusdorpie Struisbaai in die Overbergstreek van die Wes-Kaap. Die huis is 50 m vanaf Struisbaai se hawe langs die ou Harbour Lights Gastehuis, oorkant die parkeerplek vir bootsleepwaens.

Die huis het slaapplek vir 8 volwassenes en 6 kinders. Gaste moet asb. die aantal gaste vooraf op die besprekingsvorm aandui. Die huis beskik oor 3 ruim en suite-slaapkamers en 1 aparte bad en stort. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelstapelbed, 'n TV, 'n rusbank en 'n skuifdeur wat na 'n stoep lei. Die tweede slaapkamer het 2 dubbelstapelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n dubbelstort, TV en skuifdeure wat na 'n stoep lei. Die derde slaapkamer het 'n koninggrootte-hemelbed en 2 enkelbeddens, asook 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n bad.

Die huis het 'n oopplan-kombuis wat ten volle toegerus is, 'n leefarea en 'n aparte opwaskamer met al die nodige geriewe, maar nie 'n skottelgoedwasser nie. Dit het ook 'n ekstra diepvrieskas en 2 yskaste.

Daar is 'n ontbyttoonbank met stoele in die kombuis en die oopplan-sitarea het 'n gemaklike rusbankstel en 'n platskerm-TV teen die muur, asook 'n ingeboude braai. Die aparte TV-kamer het 'n hoekbank, 'n platskerm-TV teen die muur, 'n etenstafel met sitplek vir 4 en lei na buite. Daar is ook WiFi en 2 vol Explora-pakkette beskikbaar.

Die leefarea het stapeldeure wat na 'n groot stoeparea met stoepmeubels, 2 sambrele en braaigeriewe lei. Die stoep bied 'n uitsig oor die groot, omheinde tuin.

'n Aparte kamer vir 'n inwonende huishulp is op versoek teen addisionele koste beskikbaar. Dié kamer het 'n stapelbed en 'n badkamer.

Slaapplek

’n Bespreking by Nommer Drie sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 4 mense
2 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 4 mense
2 xDubbelbed
Koninggrootte-bed Stapelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 4 mense
1 xKoninggrootte-bed
1 xStapelbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • 24-uur Ontvangs
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af
  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 4 resensies vir Nommer Drie
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.8/5

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.7/5

Desiree Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 17

Jaar gelys 5

Ligging

  • Kusweg Oos-straat 3, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
  • Gaste dink Nommer Drie het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R4 300
per nag (plek vir 12)
Vanaf
Vanaf R4 300
per nag (plek vir 12)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Inkloktyd: 16:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kusweg Oos-straat 3, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAm1Fzuj0MjN5Cnl5f1xyHPevkVQqgao9gdQ0RkvUFwSjS3oRylb?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 300 per nag (plek vir 12) 4 5 1 5 3 Kusweg Oos Street Struis Bay 7285 Wes-Kaap 021 201 8901 16:00-22:00 10:00 -34.802346813813 20.057721070119
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem