Houtgerus

Voeg by Gunstelinge

 

Langtermynverblyf-aanbod 10 % af

Kry 10% af vir verblyf wat 7 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

Beskrywing

Houtgerus is 'n gemeubileerde selfsorgwoonstel vir 2 gaste in George en dis ideaal geleë om die Tuinroete te verken.

Die eenheid beskik oor 'n slaapkamer met 'n dubbelbed en 'n privaat badkamer met 'n stort. Die eenheid het 'n trap na die slaapkamer.

Die oopplan-kombuis is met 'n mikrogolfoond, induksiestoofplaat, yskassie, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die eenheid het ook 'n TV en WiFi is beskikbaar.

Gaste is welkom om van die braaigeriewe gebruik te maak en veilige parkeerplek word vir 1 voertuig voorsien. Let wel dat die eienaars op die perseel woon. Troeteldiere word ongelukkig nie toegelaat nie.

Houtgerus is net 2 km vanaf George Hospitaal en George Gholfklub, 3 km vanaf George se middedorp en 7 km vanaf Garden Route Mall.

Die inkomste van Houtgerus word ten volle betaal aan Legacy Centre, 'n sentrum vir kinders met spesiale behoeftes.

Slaapplek

'n Bespreking by Houtgerus sluit in:

1 x Dubbelbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes

Badkamer

  •  Aparte Toilet
  •  Stort
  •  Seep

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Mikrogolfoond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Verekombers
  •  Klein Kombuis
  •  Sitkamer

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Vermaak

  •  Boeke en Tydskrifte
  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Houtgerus gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R550 R495 per nag (plek vir 2)

Kry 10% af vir verblyf wat 7 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za