Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.3/5
Charles Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 46
Op LekkeSlaap 6 jaar
Opsomming van Resensie
Corné G - Mei 2024
Algehele gradering
Heerlik.
Taryn S - Apr 2024
Algehele gradering
It was great.
Anel V - Apr 2024
Algehele gradering
Kort en lekker.
Brenda M - Apr 2024
Algehele gradering
Beautiful, clean and very relaxing. Great value for money!
Christelle B - Mrt 2024
Algehele gradering
Op pad by Houwhoek.
Ursula M - Feb 2024
Algehele gradering
Lovely relaxed time.
Isabel S - Jan 2024
Algehele gradering
Teleurgesteld
Lees meerEvelyn A - Jan 2024
Algehele gradering
Dit was okay maar dink dit is baie duur vir een persoon om 15h00 eers in te.
Judy P - Jan 2024
Algehele gradering
Exquisite, fun, amazing.
Nadine E - Des 2023
Algehele gradering
Rustige atmosfeer. Baie mooi plek. Lekker kos. Die spa is pragtig.
Rowena F - Des 2023
Algehele gradering
Relaxing, refreshed and nice.
Mischka T - Nov 2023
Algehele gradering
Very peaceful.
Morne D - Jan 2023
Algehele gradering
Diens was goed maar kamer was sleg.
Annette J - Jan 2023
Algehele gradering
Nagmerrie.
Chavonne T - Jan 2023
Algehele gradering
Staff unprofessional not very helpful.
Jonathan V - Jan 2023
Algehele gradering
Great. Pleasant. Restful. Convivial.
Bonzet M - Apr 2022
Algehele gradering
Goed.
Clive N - Feb 2022
Algehele gradering
Felt very welcome.
Tersia K - Okt 2021
Algehele gradering
'n Heerlike uitspanplek, weg van die stadsgewoel.
Heidi B - Okt 2021
Algehele gradering
Baie lekker kuier.
Hannes V - Jul 2021
Algehele gradering
'n Wonderlike wegbreek, en dis nie ver van Kaapstad af nie.
Ida V - Jul 2021
Algehele gradering
Vriendelike diens, van almal. Ontvangs en voedselbedienings. Goed.
Antonio J - Mrt 2021
Algehele gradering
Pleasant with a few unpleasantries.
Lees meerZaandria L - Mrt 2021
Algehele gradering
Quiet, relaxing, clean and wonderful staff!
Greg E - Feb 2021
Algehele gradering
Great service, great food, friendly staff in a well maintained hotel. We had a great stay with beautiful well kept grounds.
Silvana A - Okt 2020
Algehele gradering
Relaxing and very homely feel.
Elphia D - Mrt 2020
Algehele gradering
Fantastiese ligging met wondermooie natuurskoon.
Valda L - Mrt 2020
Algehele gradering
Was heerlike naweek in mooi omgewing en ideaal vir kinders.
Jacques P - Des 2019
Algehele gradering
Everyone was very friendly and helpful, super peaceful place.
Marilie S - Nov 2019
Algehele gradering
Pragtige kamer in die middel van die berge - die beste wegbreek van die stad af!
Anita L - Jun 2019
Algehele gradering
Lovely.
Martha B - Jun 2019
Algehele gradering
Baie lekker.
Erika S - Jun 2019
Algehele gradering
Fantasties - sal weer kom!
Maeder L - Mei 2019
Algehele gradering
Was net 'n oornag-oorslaap.
Monique O - Apr 2019
Algehele gradering
Excellent food and service, we have a lovely time.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Outstekende kos en diens, ons het lekker gebly.
Die gronde is pragtig en die personeel is baie vriendelik en behulpsaam. Die kos was heerlik. Houw Hoek het baie karakter en ons het dit baie geniet.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Bruce H - Des 2018
Algehele gradering
Convenient location, great meals, beautiful setting.
Pieter K - Nov 2018
Algehele gradering
Baie interessant - gerieflik en het verblyf daar baie geniet.
Christoff B - Sep 2018
Algehele gradering
Nie die goedkoopste in die omgewing nie, maar netjies, skoon, rustig, en die personeel vriendelik.
Anonieme gas - Sep 2018
Algehele gradering
Andries D - Jul 2018
Algehele gradering
Ten spyte van koue water, goed geleë, kamers netjies, kos uitstekend.
Houw Hoek Hotel se terugvoer
Good day Marika.
Thank you for your valuable feedback. Apologies about the cold water, but unfortunately 1 of our large geysers malfunctioned and this was beyond our control. We will also address the telephone problem. We are happy to hear that your breakfast was delicious. Please visit us again.
Gernot H - Apr 2018
Algehele gradering
Mooi plek, goed geleë, sal dit aanbeveel.
Houw Hoek Hotel se terugvoer
Good day Gernot,
Thank you for your lovely review, we are happy to hear that you enjoyed your stay. We hope to see you again soon!
Anita M - Mrt 2018
Algehele gradering
Stil, rustig en heerlik.
Houw Hoek Hotel se terugvoer
Hi Anita,
We are happy to hear you had such a restful stay. We will pass your compliments on to the chef and the staff. Please do visit again.
Megan V - Jan 2018
Algehele gradering
Asemrowend!
Lester R - Jan 2018
Algehele gradering
Fantasties.
Carita R - Des 2017
Algehele gradering
Lieflike voetjies-omhoog-naweek-wegbreek!
Jan B - Nov 2017
Algehele gradering
Waarde vir geld.
- Kapasiteit: 168 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: N2, Houw Hoek, Grabouw, 7160, Wes-Kaap