Hoyo Hoyo 573 Kruger Park Lodge
- Kapasiteit: 8 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 16:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Portia Shabangu-rylaan, Hazyview, 1242, Mpumalanga
- Vanaf R6 999 per nag (plek vir 8)
Beskrywing
Hoyo Hoyo 573 Kruger Park Lodge is 'n losstaande selfsorg-lodge in Hazyview, 'n klein plaasdorpie in Mpumalanga wat wêreldberoemd is vir sy toeganklikheid na die magiese Panoramaroete.
Dié vierslaapkamer-lodge bied slaapplek vir 8 mense. Twee van die slaapkamers het 'n koningingrootte-bed en die ander kamers het elkeen 2 enkelbeddens. Die kombuis is goed toegerus met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf en 'n skottelgoedwasser. Die eetarea het 'n tafel met sitplek vir 8 mense. Die sitkamer het gemaklike sitplek en 'n platskerm-TV.
Geriewe by Kruger Park Lodge sluit swembaddens, tennisbane, minigholf, 'n restaurant, en natuurlik, die 9 put-gholfbaan wat deur Gary Player ontwerp is, in. Daar is ook voetslaanroetes vanaf die Phabeni-hek tot in die Krugerwildtuin sowat 12 km vanaf die Kruger Park Lodge.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Swem
Hier praat ons
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.3/5
Mumsy Geverifieer
Eiendomme 5
Resensies 15
Op LekkeSlaap 12 jaar
Ligging
- Portia Shabangu-rylaan, Hazyview, 1242, Mpumalanga
- Gaste dink Hoyo Hoyo 573 Kruger Park Lodge het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Hazyview Kiepersol Panoramaroete Mpumalanga
- Kapasiteit: 8 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 16:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Portia Shabangu-rylaan, Hazyview, 1242, Mpumalanga