Huis Hannalief

Voeg by Gunstelinge

 

Spesiale Aanbod 15 % af

Kry 15% af. Geldig vanaf 22 Sep 2019 tot 31 Okt 2019.

Beskrywing

Huis Hannalief bied 2 gaste-suites op die eienaar se perseel in Lyttleton Manor, Centurion. Die eiendom is naby die Unitas Hospitaal en Lyttleton Winkelsentrum.

Albei gaste-suites is apart van die hoofhuis. Elke eenheid het 'n oopplan-leefarea en 'n slaaparea met 'n dubbelbed. Die en suite-badkamer het 'n bad, wasbak en 'n toilet. Daar is ook gratis WiFi en 'n TV met Netflix. Wasgoedgeriewe is op versoek beskikbaar en daar is veilige parkeerplek vir 1 voertuig per suite.

Die gastekamer het 'n en suite-badkamer met 'n bad, wasbak en toilet. Daar is 'n kombuisie langsaan met geriewe om maaltye warm te maak, soos 'n yskassie, mikrogolfoond en basiese breekware en eetgerei. Koffiemaakgeriewe word ook voorsien.

Die rondawel is vir selfsorg toegerus en het 'n buitebraai. Daar is 'n stort, stoof, yskas-vrieskas, mikrogolf en lugversorging. Dié eenheid is ideaal vir gaste op soek na langer verblyf naby die Unitas Hospitaal.

Huis Hannalief is 10 tot 25 minute se ry vanaf Centurion Mall, die Gautrein-busroete, Waterkloof Gholfklub en ander plekke van belang.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Bergfietsroetes

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Konferensiegeriewe

  •  Lugversorging

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Huis Hannalief gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R440 R374 per nag (plek vir 2)

Kry 15% af. Geldig vanaf 22 Sep 2019 tot 31 Okt 2019.

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za