Huisie by die See
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.3/5
Johan Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 47
Jaar gelys 9
Opsomming van Resensie
Belinda L - Des 2023
Algehele gradering
Veilige dorpie met skoon strande en die lekkerste roomys en koudste bier.
Francois V - Apr 2023
Algehele gradering
Onvergeetlik!
Petro V - Mrt 2023
Algehele gradering
Lekker.
Rosemarie V - Jan 2023
Algehele gradering
Melbosstrand het 'n mooi strand en is veilig.
Alta B - Jan 2023
Algehele gradering
Netjies en skoon.
Francios F - Jan 2022
Algehele gradering
Fantastic venue, great host, clean venue definitely value for money.
Lindon K - Jan 2022
Algehele gradering
Pragtig, mooi en baie rustig, waarde vir geld en ek sal beslis weer kuier.
David D - Jan 2022
Algehele gradering
Baie gerieflik en rustige atmosfeer. Minder as minuut se stap see toe. Loopafstand na winkelsentrums en restaurante.
Huisie by die See se terugvoer
Dankie vir julle review,lekker om te hoor julle het dit geniet.
Kom kuier gerus weer.
Johan
Loren P - Jan 2022
Algehele gradering
Uitstekend.
Aiden V - Des 2021
Algehele gradering
Lekker!
Huisie by die See se terugvoer
Baie dankie vir julle kuier en die mooi resensie. Kom kuier gou weer.
Groete
Johan
Heino J - Okt 2021
Algehele gradering
Melkbosstrand gee ’n mens daai onmiddellike rustigheid en veiligheid.
Huisie by die See se terugvoer
Hallo Heino, dankie vir die mooi resensie. Ek waardeer dit. Ek koop solank jou branderplank. Ek hoop om julle gou weer te sien.
Matthew F - Mei 2021
Algehele gradering
Privaatheid ontbreek ongelukkig.
Diona P - Feb 2021
Algehele gradering
Skoon, veilig en netjies.
Huisie by die See se terugvoer
Baie dankie, sien uit dat jy weer vir ons kom kuier.
Jaco Ronel G - Des 2020
Algehele gradering
Ons het net daar geslaap. Omdat kuierarea te klein, beknop en geshare moes word.
Railien N - Mrt 2020
Algehele gradering
In proximity to beach and amenities, no air-conditioning.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Naby die strand en geriewe, geen lugversorging.
Spesifieke skoonmaak van stof op plafonwaaier en gereelde daaglikse skoonmaak in die huis.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Huisie by die See se terugvoer
Hello Railien
If you read the description of the room that you stayed in, you will see that we do not have air conditioners in any of the rooms, we only have fans.
I assure you that the self-catering rooms are cleaned thoroughly every time guests check out. It states that there is no cleaning service included.
Cornel S - Mrt 2020
Algehele gradering
Baie gerieflik!
Huisie by die See se terugvoer
Baie dankie, heerlik om julle hier te hê, kom kuier asseblief weer.
Louise W - Mrt 2020
Algehele gradering
Baie convenient, loopafstand van die see, al die basiese geriewe.
Letessa D - Feb 2020
Algehele gradering
Very neat and tidy. Quiet and peaceful area.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Baie netjies en netjies. Stil en rustige omgewing.
Ons het 'n baie lekker rustige aand gehad. Baie lekker geëet by een van die seekosrestaurante in die omgewing en hoef nie eers ver na 'n winkelsentrum te ry nie. Naby die strand met sy koel verfrissende briesie. Beveel dit enige tyd aan vir 'n welverdiende wegbreek.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Huisie by die See se terugvoer
Letessa,thank you!!Please visit again.
Magda K - Feb 2020
Algehele gradering
Oornagverblyf in Melkbosstrand.
Huisie by die See se terugvoer
Hello julle,
Dankie vir die ondersteuning en ek is bly julle het dit geniet.
Groete
Johan
Georgina D - Feb 2020
Algehele gradering
Vriendelike gasvrou.
Huisie by die See se terugvoer
Baie dankie,waardeer julle ondersteuning, kom kuier gerus weer.
Anonieme gas - Jan 2020
Algehele gradering
Dennis S - Jan 2020
Algehele gradering
Dit was regte wegbreek.
Huisie by die See se terugvoer
Baie dankie julle. Dit was 'n plesier om julle hier te he. Ek hoop om julle binnekort weer te sien.
Groete
Johan
Chris B - Jan 2020
Algehele gradering
Awesome place.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Awesome plek.
Vriendelike gasheer. Baie behulpsaam. Fantastiese verblyf. Sal binnekort terug wees. Beveel beslis sterk aan.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Johan V - Jan 2020
Algehele gradering
Baie lekker plek om in vakansie te hou.
Huisie by die See se terugvoer
Hallo Johan
Ons is bly julle het lekker vakansie gehou. Daar is radio stasies op die Dstv-kanaal beskikbaar. Johan (die eienaar) het nou weer gaan seker maak - op die remote is daar 'n DSTV knoppie en as mens hom druk gee dit op die tv-skerm die "audio" opsie - as jy dan die "audio" opsie kies dan is al die radio stasies daar.
Hoop ons sien julle gou weer.
Groete
Arrie N - Des 2019
Algehele gradering
Baie lekker plek (die eenhede waarin ons geslaap het) as mens net slaapplek soek.
Huisie by die See se terugvoer
Baie dankie! Ons neem kennis van julle review.Hoop om julle gou weer te sien.
Hugo L - Des 2019
Algehele gradering
Gemaklike verblyf in 'n mooi omgewing net 'n kort stappie van die strand af.
Lees meerMarlene K - Des 2019
Algehele gradering
Wonderful.
Tessa O - Des 2019
Algehele gradering
Lovely private room.
Janine V - Nov 2019
Algehele gradering
Absolutely perfect, everything we needed with the beach a block away.
Lizelle S - Apr 2019
Algehele gradering
Lekker naby die strand!
Huisie by die See se terugvoer
Baie dankie julle, sien julle volgende jaar weer.
Sandra L - Mrt 2019
Algehele gradering
Baie lekker.
Ilse Z - Feb 2019
Algehele gradering
Ek is baie tevrede.
Huisie by die See se terugvoer
Baie dankie, Ilse. Hoop om julle sommer gou weer te sien.
Groete,
Huisie by die See
Melissa D - Sep 2018
Algehele gradering
Absolutely amazing, love the privacy.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Absoluut amazing, baie privaat.
Nuwe plek om heen weg te breek. Dis a plek waar jy vir 'n paar dae sonder jou verantwoordelikhede kan wees.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Pieter S - Aug 2018
Algehele gradering
Die verblyf en ontvangs het gevoel soos wanneer jy iemand jare terug gesien het en net weer begin gesels en kuier asof jy mekaar gister gesien het.
Johanita N - Jan 2018
Algehele gradering
Huisie by die see is een van die lekkerste plekke waar ek nog vakansie gehou het! Beveel dit aan.
Huisie by die See se terugvoer
Hallo Johanita
Baie dankie vir die resensie. Dit was net 'n plesier om julle by ons te hê. Ons sien uit na julle volgende besoek. Groete, Johan.
Derek B - Des 2017
Algehele gradering
Very comfortable, spacious and well located for the beach.
Huisie by die See se terugvoer
Hello Derek, we hope to see you again soon. Regards
Tersia O - Aug 2017
Algehele gradering
Baie baie vuil. Sal glad nie aanbeveel nie.
Phillip H - Aug 2017
Algehele gradering
Nie lekker.
Lees meerMarie N - Des 2016
Algehele gradering
Baie mooi plekkie naby die see.
Melanie D - Des 2016
Algehele gradering
Netjiese verblyf naby die strand teen 'n billike tarief.
Jc H - Des 2016
Algehele gradering
Gerieflik.
Huisie by die See se terugvoer
Hallo Desda, baie dankie, ons hoop ons sien julle gou weer!
Gawie V - Nov 2016
Algehele gradering
Ons het leker gekuier.
Leonora V - Apr 2016
Algehele gradering
Baie basies, maar netjies en gerieflik!
Huisie by die See se terugvoer
Hallo Leonora. Baie dankie vir jou terugvoer. Ons hoop ons sien julle sommer binnekort weer. Groete
Janine V - Mrt 2016
Algehele gradering
Ek het gevoel soos die vrou van 'n visserman, naby die see, snoesig en tuis by my see-huis.
Huisie by die See se terugvoer
Hallo Janine. Baie dankie vir jou terugvoer! Ons is baie bly julle het julle tydjie by ons geniet. Hoop ons sien julle binnekort weer. Groete
Stefanus D - Mrt 2016
Algehele gradering
Goed geleë, maar daar is nie die nodige toerusting by die selfsorgeenheid nie.
Huisie by die See se terugvoer
Goeiedag Stephanus. Ons is baie jammer dat julle ongelukkig is met ons selfsorgkamer. Hierdie kamers is toegerus met 'n kitchenette wat bestaan uit 'n yskas, mikrogolf, elektriese braaipan, ketel en toaster. Die mikrogolf is geskik vir opwarming van kos en skakel self af as mens bv rys of pasta daarin sou kook en die oondjie oorverhit. Ons adverteer hierdie selfsorg kamers vir korter vakansies of oornagplek soos op die webtuiste beskryf. Probeer gerus een van ons groter gerieflike selfsorg eenhede met see-uitsig wat ten volle toegerus is met julle volgende besoek aan ons pragtige dorp. Groete
Maria V - Feb 2016
Algehele gradering
Netjies, skoon, basiese akkommodasie en gerieflik naby die see!
Huisie by die See se terugvoer
Hallo Rika. Baie dankie. Ons hoop om julle weer in die toekoms te sien!
Lee-ann S - Des 2015
Algehele gradering
Baie gemaklik, als wat mens nodig het om lekker te bly.
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 19de Laan 16, Melkbosstrand, 7441, Wes-Kaap
- Geen kinders onder 6